Welcome to Our Family Site
Welcome to Our Family Site
1. | Jacob Jacobus GREEFF (son of Gabriel Pieter Jacobus GREEFF and Elizabeth Rachel MARAIS). Notes: Jacob Jacobus Greeff boer op die plaas Greeffsput wat hy van sy skoonpa Stephanus Johannes Hyman gekry het. Die plaas Greeffsput was deel van n groot plaas met die naam Blinkfontein van 32,000 morg wat aan sy skoonpa Hyman behoort het. Die plaas het hy toe weer onderverdeel aan sy seuns en dogters op die manier het my oupa Jacob Jacobus Greeff die plaas Greeffsput bekom. Die name van die plaase is na die onderverdeeling Bucklesgraaf, Rooilaagte, Vaalbult, Potdans, Pouwpan, Greeffsput & Swartkopspan. Greeffsput is n skaap plaas 3,600 hektar groot en is gelee op die pad van Marydale na Boegoebergdam, ongeveer 12km na jy van die hoofpad gedraai het tussen Upington en Marydale Jacob married Anna Catharina Jacomina HYMAN on 12 Apr 1869 in Victoria West, Sa. [Group Sheet] [Family Chart] Children:
|
2. | Gabriel Pieter Jacobus GREEFF was born on 28 Jul 1793; died on 11 Oct 1872 in Witdraai, distrik Victoria West SA. Notes: geboer op die plaas Witdraai in die Victoria Wes distrik Gabriel married Elizabeth Rachel MARAIS on 5 Jun 1819 in Paarl SA. [Group Sheet] [Family Chart] |
3. | Elizabeth Rachel MARAIS
|