• First Name:   
  • Last Name:   
Johannes Daniel GREEFF

Johannes Daniel GREEFF

Male

Generations:      Standard    |    Vertical    |    Compact    |    Box    |    Text    |    Ahnentafel    |    Fan Chart    |    Media    |    PDF

Generation: 1

  1. 1.  Johannes Daniel GREEFF (son of Matthys Hendrik GREEFF and Helena Johanna Jacoba BESTER).

Generation: 2

  1. 2.  Matthys Hendrik GREEFF was born on 30 Mar 1794; was christened on 3 May 1795 (son of Hendrik GREEFF, b2c1d4e1 and Anna Catharina LAMBRECHTS, b1c1d2e2); died on 24 Jun 1861.

    Matthys married Helena Johanna Jacoba BESTER on 3 Apr 1820 in Cape Town, Cape, South Africa. Helena was christened on 24 Apr 1803; and died. [Group Sheet] [Family Chart]


  2. 3.  Helena Johanna Jacoba BESTER was christened on 24 Apr 1803; and died.
    Children:
    1. Anna Catharina GREEFF
    2. 1. Johannes Daniel GREEFF
    3. Hilletje Aletta Alberta GREEFF
    4. Maria Helena Jacoba GREEFF
    5. Michiel Christiaan GREEFF
    6. Susanna Sophia Johanna GREEFF
    7. Hendrik Gideon GREEFF was born on 5 Jan 1821; and died.
    8. Helena Johanna Jacoba GREEFF was born on 25 Oct 1822; was christened on 24 Nov 1822 in Swartland, Cape, South Africa; and died.
    9. Matthys Hendrik Christiaan GREEFF was born on 20 Jul 1824; was christened on 3 Oct 1824 in Swartland, Cape, South Africa; and died.
    10. Michiel Christiaan GREEFF was born on 9 Nov 1826; was christened on 28 Dec 1826 in Swartland, Cape, South Africa; and died.


Generation: 3

  1. 4.  Hendrik GREEFF, b2c1d4e1 was born on 13 Jul 1765; was christened on 20 Jul 1766 (son of Hendrik GREEFF, b2c1d4 and Beatrix LATEGAN, b2, son of Matthys GREEFF, a1b8c5 and Anna Elizabeth CARSTENS); died on 26 Feb 1855 in Cape Town, Cape, South Africa.

    Notes:

    died 89y 7m 15d old.

    Hendrik married Anna Catharina LAMBRECHTS, b1c1d2e2 on 27 May 1793. Anna (daughter of Johannes LAMBRECHTS, b1c1d2 and Helena Alberta LOUBSER, b2c2d11) was christened on 10 Sep 1775; and died. [Group Sheet] [Family Chart]


  2. 5.  Anna Catharina LAMBRECHTS, b1c1d2e2 was christened on 10 Sep 1775 (daughter of Johannes LAMBRECHTS, b1c1d2 and Helena Alberta LOUBSER, b2c2d11); and died.
    Children:
    1. 2. Matthys Hendrik GREEFF was born on 30 Mar 1794; was christened on 3 May 1795; died on 24 Jun 1861.
    2. Helena Johanna Adriana GREEFF was christened on 7 May 1797; and died.
    3. Anna Catharina GREEFF was christened on 9 Jun 1799; and died.
    4. Jan Daniel GREEFF was christened on 2 Aug 1800; and died.
    5. Hendrik Nicolaas GREEFF was christened on 30 Oct 1803; and died.


Generation: 4

  1. 8.  Hendrik GREEFF, b2c1d4 was born in in Cape, South Africa; was christened on 9 Sep 1742 (son of Matthys GREEFF, b2c1 and Susanna VAN DEN HEEVER, a1b1); died on 23 Feb 1808.

    Notes:

    Slawe, Misdaad en Straf (From the book: Reg en Onreg)
    Moses van Jamby het saam met mede-slawe van hom hul eienaar, Hendrik Greeff, se plaas by Paardeberg na die Kaap gedros omdat hulle na hul mening onskuldig gestraf was. In die Kaap is hulle almal gevang en het die "Caffer" hulle gegèsel voordat hulle na Greeff terug gestuur was.318Moses en sy mede drosters was hierna aangesê om koring te sny. Moses, wat nog nie van sy wonde herstel het nie, het nie kans gesien om die werk te doen nie en het uit vrees vir verdere straf, weer gedros - die keer na Wagenmakersvallei waar hy hom by die die slawe Valentyn en Dam, wat ook van Greeff af gedros het, aangesluit het.Moses se verblyf in die Wagenmakersvallei was van korte duur want hy is deur David en Marthinus, slawe van N.G. Heyns, gevang en na Greeff se skoonpa, Lategan, geneem. Moses het probeer ontvlug en David met 'n mes gesteek. Gelukkig vir Moses het David van sy wonde herstel en het Moses op die aanklag van "quetsing" tereggestaan. Sy straf was om gegèsel te word, gebrandmerk en vyftien jaar op Robbeneiland in kettings te werk.319Die makkers van Moses - Paul van Ternate, Valentyn van die Kaap en Carolus van Malabar - het nog 'n tyd lank in die Wagenmakersvallei rondgeswerf en van vrugte en kwepers gelewe wat hulle uit tuine gesteel het. Hier het Casper van Terra de Natal, die slaaf van die weduwee van Urbanus Sauermann, hom by hulle aangesluit omdat hy nie langer die slanery deur die weduwee se jongste seun kon verduur nie.320Anders as die ander slawe wat te voet na die binneland gedros het, het hulle twee perde by Greeff en Sauermann gesteel. Voorsien van biltong en twee ooie wat hulle aangejaag het, het hulle te perd na die Nuweveld vertrek. Hulle reis het voorspoedig verloop totdat hulle die plaas van Gerrit Putter in die Roggeveld bereik het en die Khoikhoi veewagter, Flink, ontmoet het. Hulle het aan die skaapwagter gesê dat hulle aan Gerrit Boot behoort en dat laasgenoemde hulle met 'n wa volg op pad na sy nuwe plaas verder Noord.321Flink het onraad vermoed en sy werkgewer daarvan gesê. Die nag het hulle die skaapkraal opgepas en die slawe aangekeer wat daar twee hamels wou steel. Van die slawe het weggekom en is eers by Klein Rietrivier gevang voor hulle na die landdros op Stellenbosch gebring is.Die vier slawe was aangekla van "aufugie", "complottery" veediefstal en tuindiefstal en veroordeel om gegèsel en gebrandmerk te word. Verder moes hulle vir vyftien jaar in kettings by hulle meesters werk.322Die besluit om die drosters na hulle eienaars terug te stuur dui daarop dat die regbank die eienaar se belange in ag geneem het. Drie van die vier slawe het aan Hendrik Greeff behoort en sy slaaf Moses van Jamby, was reeds vroeër die betrokke jaar vir 15 jaar dwangarbeid na Robbeneiland gevonnis.323 Boonop was sy slaaf Damon tydens hulle ontvlugting deur 'n kommando doodgeskiet.324 Die jong landbouer Greeff, wat in 1742 gebore en in 1765 getroud was,325 sou deur die verlies van nog drie van sy slawe nie die mas kon opkom nie.Die gevalle van drossery wat tot dusver genoem is, is verteenwoordigend van die algemene verskynsel van drossery in die agtiende eeu en word in die addendum weerspieël. Dit is egter belangrik om daarop te let dat die oorgrote meerderheid van die gevalle wat in die Sentenciën-reeks verskyn, te make het met meer as die enkele klag van drossery. Die rede hiervoor is die feit dat drosters gewoonlik binne 'n dag of twee gevind is en deur hulle eienaars self gestraf was. Daar is dus nie regsdokumente wat hierdie "eenvoudige" drossery beskryf nie en kan daar dan ook nie oor die omvang van hierdie verskynsel bespiegel word nie.

    Hendrik married Beatrix LATEGAN, b2 on 22 Sep 1765. Beatrix (daughter of Johann Herman LATEGAN, progenitor and Beatrix OLIVIER, a2b4c2) was christened on 10 Dec 1747 in Stellenbosch, Cape, South Africa; died on 20 May 1809 in Paarl, Cape, South Africa. [Group Sheet] [Family Chart]


  2. 9.  Beatrix LATEGAN, b2 was christened on 10 Dec 1747 in Stellenbosch, Cape, South Africa (daughter of Johann Herman LATEGAN, progenitor and Beatrix OLIVIER, a2b4c2); died on 20 May 1809 in Paarl, Cape, South Africa.
    Children:
    1. 4. Hendrik GREEFF, b2c1d4e1 was born on 13 Jul 1765; was christened on 20 Jul 1766; died on 26 Feb 1855 in Cape Town, Cape, South Africa.
    2. Beatrix GREEFF was christened on 3 Jan 1768; died on 24 Oct 1840.
    3. Susanna Anna GREEFF was christened on 25 Dec 1769; and died.
    4. Helena Hester GREEFF was christened on 24 Nov 1773; and died.
    5. Martha Maria GREEFF was christened on 16 Jan 1774; and died.
    6. Johannes Hermanus GREEFF, b2c1d4e6 was christened on 15 Jan 1775; and died.
    7. Andries Albertus GREEFF, b2c1d4e7 was christened on 22 Jul 1777 in Stellenbosch, Cape, South Africa; and died.
    8. Matthys Pieter GREEFF was christened on 26 Sep 1779; and died.
    9. Anna GREEFF was christened on 17 Dec 1780; and died.
    10. Willem Hendrik GREEFF, b2c1d4e10 was born in in Stellenbosch, Cape, South Africa; was christened on 10 Feb 1782; died about 1848.
    11. Burgert GREEFF was christened on 1 Jan 1786; and died.
    12. Jacoba Beatrix GREEFF was christened on 28 Oct 1787; and died.
    13. Petrus Hendrik GREEFF was christened on 24 Oct 1790; and died.

  3. 10.  Johannes LAMBRECHTS, b1c1d2 was christened on 7 Feb 1745; and died.

    Johannes married Helena Alberta LOUBSER, b2c2d11 on 28 Apr 1771. Helena was christened on 1 Aug 1756; and died. [Group Sheet] [Family Chart]


  4. 11.  Helena Alberta LOUBSER, b2c2d11 was christened on 1 Aug 1756; and died.
    Children:
    1. 5. Anna Catharina LAMBRECHTS, b1c1d2e2 was christened on 10 Sep 1775; and died.


Webmaster Message

  • We strive to document all of our sources in this family tree. It will be very greatly appreciated if you volunteer to help with family history research, typing, data input, or by uploading your own family tree and photos. To do so you MUST email your phone number, and a time that I can phone you to Greeff@Greeff.info