• First Name:   
  • Last Name:   
Sara -COET(S Z)EE, b9

Sara -COET(S Z)EE, b9

Female 1694 -

Generations:      Standard    |    Vertical    |    Compact    |    Box    |    Text    |    Ahnentafel    |    Fan Chart    |    Media    |    PDF

Generation: 1

  1. 1.  Sara -COET(S Z)EE, b9 was born on 28 Oct 1694 in Stellenbosch, Cape, South Africa; was christened on 29 Oct 1694 (daughter of Dirk -COET(S Z)EE, progenitor and Sara van der SCHULP, daughter of Dirk -COET(S Z)EE, progenitor and Sara VAN DER SCHULP, b1); died in in Cape, South Africa.

    Notes:

    Tweelingsussie van Dirk.

    Christened:
    Alternative date: 23.10.1694

    Sara married Matthys GREEFF, a1b2 on 7 Dec 1710 in Stellenbosch, Cape, South Africa. Matthys (son of Matthias GREEFF, a1 and Susanna CLAASEN V.D.K) was born in 1687 in Stellenbosch, Cape, South Africa; was christened on 25 May 1687; died before 1717 in Cape, South Africa. [Group Sheet] [Family Chart]

    Children:
    1. Matthys GREEFF, a1b2c1 was born in in Stellenbosch, Cape, South Africa; was christened on 22 Nov 1711; died in in Cape, South Africa.

    Sara married Jan Jurgen ROOS about 1715 in Cape, South Africa. Jan was born about 1680 in Eisenach, Germany; died in 1722 in Cape, South Africa. [Group Sheet] [Family Chart]


Generation: 2

  1. 2.  Dirk -COET(S Z)EE, progenitor was born in 1655 in Kampen, Overijssel, Netherlands (son of Gerhard COETZEE (COUCHE) and Margaretha CLAAS(CLAASDOGTER)); died on 25 Jun 1725 in Papendorp, Cape, South Africa.

    Notes:

    Arrived with his wife on 8 May 1679 aboard the Asia.

    Owner of 'Coetzenburg' and 'Assegaaibosch', Stellenbosch; 'Uiterwyk', Bottelary; and 'Sonquadrif', Tulbagh.

    Die ongepubliseerde manuskrip waaruit die Coetzee data kom is: Coetzee-Familie van Suid-Afrika. Veltkamp-Visser, S (red.) Groesbeek, I (finale samestelling en indeks) Zoelner, L (redigering).

    Dirk COETZEE * Kampen, Nederland 1655 s.v. Gerard Couché en Margaretha Claasdogter, beide inwoners van die stad Kampen. Hy en sy vrou reis via Asia na die Kaap en arriveer op 8.5.1679 in Tafelbaai. Woon vier jaar in Kaapstad, daarna op die plaas Coetzenburg. Toe die seun Gerrit die boerdery oorneem, gaan woon Dirk weer in Papendorp tot sy dood op 25.6.1725 x Sara VAN DER SCHULP * Amsterdam d.v. Jacob van der Schulp en Maria Elison

    Arrived 8/5/1679 from Kampen, Netherlands. Lived in Cape Town for four years. Then received the farm "Coetzenberg" near Stellenbosch from Simon van der Stel. Later also owned "Assegai Bosch" in Jonkershoek.

    Volgens Dr. N.A. Coetzee was die oorspronklike spelling van dié stamvader se van Couché. Sy testament word so geteken, en van die opgaafrolle bevestig dit ook.

    Volgens Pama I arriveer hy in 1679. Hy woon eers vier Jaar in Kaapstad en daarna tot 1729 op Stellenbosch waar hy in 1662 van Simon van der Stel die bekende plaas ,"Coetsenburg" in eiendom gekry het. Hy het ook die grond "Assegai Bosch" in Jonkershoek gehad. In 1687 is hy Heemraad en in 1706 kaptein van die Stellenbosche infanterie.

    Dr. N.A. Coetzee skryf as volg oor sy voorvader:
    In die Algemeen Ryksarchief in Den Haag is die Scheepsmonsterrollen en scheepssoldyboeken nagegaan om vas te stel met watter skip Dirk Coetzee in 1678/79 aan die Kaap geland het, soos gemeld in C.C. de Villiers se Geslachtsregister van de Oude Kaapse Familïën ( 1892) en in 1966 hersien en aangevul deur Dr. C. Pama. Daar is geen passasiersrekords beskikbaar nie, maar wel is enkele Scheepssoldyboeken bewaar gebly. Daarin is die loonrekords van die werknemers op die skepe gehou en aangedui hoeveel soldy uitbetaal is.
    Per goeie geluk is die Scheepssoldyboek gevind waarin vasgestel is dat Dirk Coetzee met die skip "Asia" op 19 Desember 1678 vanaf Texel vertrek en op 8 Mei 1679 aan die Kaap geland het. Die inskrywings toon dat Dirk Coesie as adelborst in diens van die V.O.C. gegaan het, uitsluitlik met die doel om sy passaat na die Kaap oor te werk om as vryman aan die Kaap aan wal te gaán. Sy besluit om te verhuis is dus reeds in Holland geneem. Hy het nie soos vele ander as amptenaar in diens getree nie, en later aan die Kaap besluit om die diens te verlaat en in die land te bly nie. Hy het doelbewus verhuis as vryman, maar wel sy passaat oorgewerk.
    Die aantekening in die Scheepssoldyboek nr. 24 van die skip Asia 1678 folio 232, is in die vorm van 'n boekhou-rekening, met debiet en krediet kante. Op die debetkant word getoon wat Dirk Coetzee aan die V.O.C. skuldig is en op die kredietkant is die loon of soldy wat hy as adelborst verdien het aangeteken.
    Die saldo van die rekening is aan Dirk Coetzee uitbetaal toe hy as vryman op 8 Mei 1679 aan die Kaap aan wal gestap het. Daar kon geen aantekening gevind word nie of enige van sy naasbestaandes saam met hom na die Kaap gekom het. Latere navraag in die Algemeen Rijksarchief het ook geen resultaat opgelewer nie. Ons weet dus nie of Sara van der Schulp, sy vrou of aanstaande vrou, saam met hom aan boord, of op een van die ander skepe in die vloot was nie.
    In die "Groot Woordenboek de Nederlandse Taal" Dr. G. Kruyskamp (1961) word adelborst verklaar as "cadet by de marine. Een adelborst eerste klasse staat gelyk met een tweede luitenant" (bl. 50).
    Die uitvarende vloot was vergesel van oorlogskepe en blykbaar het elke skip, selfs die handelskepe 'n aantal soldate aan boord gehad om die skip te verdedig in geval van 'n vyandelike aanval. Holland was in die jaar 1678 nog in 'n oorlog met Frankryk gewikkel. Ook was daar seerowers van ander nasionaliteite om af te weer. Die ervaring van militêre sake aan boord skip het Dirk Coetzee goed te staan gekom in sy nuwe vaderland, waar hy later as Kaptein van die Stellenboschse Infanterie diens gedoen het.
    Die seilskip Asia tesame met die Nieu Middelburgh en die Hollantse Tuyn as die najaarsvloot van 1678 het 4 maande en 20 dae geneem om vanuit Texel die Kaap te bereik. Ons moet aanneem dat naasteby dieselfde roete gevolg is soos deur Die Dromedaris waarmee Jan van Riebeeck in 1652 gekom het, die heersende winde het die roete bepaal. So het die skip Asia oor die groot oseaan reg oos op sy laaste skof gevaar totdat Tafelberg as eerste landteken uit die see opstyg as versekering van die einde van die lang reis na die Kaap die Goeie Hoop.
    Gelukkig het Dirk Coetzee die verskriklike en lewensgevaarlike seereis oorlewe. Moontlik was die toestande op die Asia vir die verdedigingspersoneel effens beter as op die handelskepe. Hulle moes ten minste bekwaam wees om die vyand af te weer. Dit was die voorlaaste reis van die Asia. Op die volgende reis het dit in die groot oseaan gesink met die terugvaart vanaf die Ooste.

    Hy kom vanaf Kampen Nederland. Aankoms met die skip Asia 8 Mei 1679. Woon eers 4 jaar in Kaapstad en daarna tot 1729 op Stellenbosch Kry in 1682 die plaas Coetzenburg van Simon van der Stel. Besit ook die plaas Assagai bosch in Jonkershoek In 1687 is hy heemraad en in 1706 kaptein van die Stellenbosche infanterie

    Dirk married Sara van der SCHULP. Sara and died. [Group Sheet] [Family Chart]


  2. 3.  Sara van der SCHULP and died.
    Children:
    1. 1. Sara -COET(S Z)EE, b9 was born on 28 Oct 1694 in Stellenbosch, Cape, South Africa; was christened on 29 Oct 1694; died in in Cape, South Africa.


Generation: 3

  1. 4.  Gerhard COETZEE (COUCHE) was born about 1630 in Kampen, Overijssel, Netherlands; died in in Cape, South Africa.

    Notes:

    Burger van Kampen in Holland.

    Gerhard married Margaretha CLAAS(CLAASDOGTER) about 1653 in Netherlands. Margaretha (daughter of Klaas GERRITSON and Meijnoutje JANSDAU) was born about 1635 in Campen, Holland; died in in Cape, South Africa. [Group Sheet] [Family Chart]


  2. 5.  Margaretha CLAAS(CLAASDOGTER) was born about 1635 in Campen, Holland (daughter of Klaas GERRITSON and Meijnoutje JANSDAU); died in in Cape, South Africa.

    Notes:

    Alt Name: Margarita CLAASDOCHTER
    Burger van Kampen in Holland.

    Children:
    1. 2. Dirk -COET(S Z)EE, progenitor was born in 1655 in Kampen, Overijssel, Netherlands; died on 25 Jun 1725 in Papendorp, Cape, South Africa.


Generation: 4

  1. 10.  Klaas GERRITSON was born in in Hoogkarspel, North Holland, Netherlands; and died.

    Klaas married Meijnoutje JANSDAU. Meijnoutje was born in in Hoogkarspel, North Holland, Netherlands; and died. [Group Sheet] [Family Chart]


  2. 11.  Meijnoutje JANSDAU was born in in Hoogkarspel, North Holland, Netherlands; and died.
    Children:
    1. 5. Margaretha CLAAS(CLAASDOGTER) was born about 1635 in Campen, Holland; died in in Cape, South Africa.


Webmaster Message

  • We strive to document all of our sources in this family tree. It will be very greatly appreciated if you volunteer to help with family history research, typing, data input, or by uploading your own family tree and photos. To do so you MUST email your phone number, and a time that I can phone you to Greeff@Greeff.info