Notes |
- In November 1657 kry Leendert Cornelisz van Zevenhuijzen (Hy is die
stamvader Bezuidenhout) reg op 'n stuk bosland (dit was besluit
volgens Resolutie van 27 Oktober) Hy kan die bos gebruik vir hout,
hy was 'n timmerman vir 15 jaar en hy het sy vrijbrief gekry. Hy was
skuldig bevind aan "Drinken, clinken, vechten, smijten en leelijk
spreeken" en was toe van sy amp onthef en vervang deur Boom,
aangehaal in Shoeman, Armosyn p 79.
Op 28 Augustus 1658 hoor van Riebeeck dat 14 slawe van Leendert
Cornelisz weggehardloop het, asook twee van Remajenne. Die twee is
weer teruggebring.
|