Notes |
- Johann Claus MOLLER was van Hamburg en trou die 21 September 1690 aan die Kaap met Jette (Henriette) CLAESZ, sy was die dogter van die slawe Christiaan en Sara VAN SOLOOR. Sara van Soloor was eers getroud met Claas Gerrit van Bengale en later met Christiaan.
KINDERS
b1 Maria gedoop Kaapstad 2 Maart 1692
b2 Claas gedoop Kaapstad 21 Feb 1694, X 25 Nov 1711 Lenora de Vyff (Hulle nageslag kom voor onder Mulder)
b3 Johannes gedoop Kaapstad 5 Sep 1695, X 2 Des 1725 Johanna de Ryk (dogter van Constantia van Bengale)
b4 Sara gedoop Kaapstad 9 Aug 1697, X Anton Martens
Bronne:
Heese en Lombard
Saamgestel deur:
AM van Rensburg
Henriette (ook Jette) = 29.10.1673 "Een onbekent Christen kint waarvan de Moeder was Sara van Soloor meyt van Willem van Dieden wiert gen't Henrijette getuigen was Margriet Meeckhoff." Henriette het die van Wittebol aanvaar. Dit was moontlik beduidend dat haar vader Jan Wittebol van Amsterdam was. Hy was 'n landmeter in diens van die Kompanjie. Jette se stief-vader was Claas Gerrits van Bengale. Haar tweede huwelik op 26.7.1699 was met Willem Lodewyk Wiederholt.
Unpublished "MOMBERG Family Register 1752-2002" compiled by
Quinten Momberg.
P.O. Box14708,
Lyttleton 0140.
Tel: 012-664 7565
|