Notes |
- Jannie saw Charlotte whom he later married, for the first time when she was about four years old, and he about ten. He was attending a Christian Students' Association camp arranged by Dries Steyn, near the farm Rarsegaaiskraal where Charlotte grew up. She cannot remember anything about this first meeting, but when her mother saw him she felt that she knew him from somewhere. She asked around and discovered that Charlotte and Jannie's sister Rene had been school friends. Charlotte went to visit the van Niekerk family for a weekend and Jannie was sent to collect her at the boarding school. That was on 2 October 1950, the day on which Pieter F S Greeff *2 Oct 1900 celebrated his 50th birthday at the memorial ground near Lichtenburg.
Nadat Charlotte en Jannie vir 'n paar jaar geboer het op die familieplaas Manana naby Lichtenburg is Lucia daar gebore. Hulle het toe Kimberley toe getrek en hy het op 1 Oktober 1956 by die Ontvanger van Inkomste begin werk. Hy is v/a 1 April 1959 na Durban se kantoor verplaas, waar hy gewerk het tot sy dood op 27 Augustus 1983.
Charlotte het in Durban vir 'n rukkie vir 'n Afrikaanse koerant gewerk, en op 1 Februarie 1962 by die destydse Universiteitskollege vir Indiers begin werk. Die het later verander na Universiteitskollege Durban en is tans Universiteit van Durban Westville. Sy was eers sekretaresse en daarna hoof van die komitee afdeling. Vanaf 1 November 1987 het sy by die Universiteit van Fort Hare begin werk, ook in die komitee afdeling en is toe na die biblioteek oorgeplaas waar sy kontrole oor die boeke uitgeoefen het.
Haar Mammie was Johanna Lucia Charlotte. Haar dogter is Lucia Charlotte en haar kleindogter is Charlotte Lucia. Sy het 'n foto van die vier Charlotte saam.
|