Notes |
- Alternative location: Rijnstadt, Germany
Arrived 1709 as soldier per "Noordhoek" from Wielingen. In 1713 he was a farmer's assistant and became burger in 1714
Van Sentry by Weenen, aankoms 1709 as soldaat per "Noordhoek" van Wielengen, boerkneg 1713, burger 1714.
Source: Die Afrikaner-Familienaamboek.
Jacob Coetzer, wat ook sy naam as Kutzer geteken het, is afkomstig van Setry, naby Weenen.
Hy vas die seun van Wenzelaus Kutzer. Hy het in die jaar 1709 as soldaat in diens van die H.O.I.K. in Tafelbaai voet aan wal gesit, en was vir die eerste paar jaar as boerkneg werksaam.
In 1714 het hy egter burgerskap verkry, en op 15 September 1717 is hy in die eg verbind met Cornelia Helms, die wedewee van Ary Van wyk.
Sy tweede huwelik met Susanna Snyman het in 1722 plaasgevind. Van sy tien kinders, is drie waarskynlik ongertroud oorlede:
1) Maria Magdalena (1724)
2) Phillipus Jacobus (1730)
3) Jacobus Johannes (1734)
Die ander kinders was:
4) Johannes Jacobus (1716) burger te Drakenstein en getroud 15.2.1739 met Maria Botha; hertroud 27.11.1746 met Johanna Nel; 15 kinders.
5) Dorothea (1717), getroud met J. Van Deventer.
6) Susanna Margaretha (1723), getroud 19.4.1744 met J.A. Kuil, van Lubeck.
7) Maria Elisabeth (1727), getroud 8.8.1754 met S. van Echten.
8) Wensel Christoffel (1728), getroud 13.2.1752 met Elisabeth Du Toit; 8 kinders.
9) Jeremias (1732), getroud 17.4.1763 met Susanna Du Toit; hertroud 12.4.1772 met Elonora Loret; 6 kinders.
10) Johanna Jacoba (1740), getroud met F.W. Alleman; hertroud met D.C. Haan, van Vryburg.
Van Sentry by Weenen, aankoms 1709 as soldaat per "Noordhoek" van Wielengen, boerkneg 1713, burger 1714.
Jacob COETZER (KUTZER). Hy kom as soldaat op 7 Junie 1709 op die skip Noordbeek by die Kaap aan. Hy werk eers as boerskneg en kry in 1714 burgerskap. Hy trou op 15 September 1717 met Cornelia HELMS, die weduwee van Ary van Wyk. Uit hierdie huwelik is twee kinders gebore. Hy trou toe weer met Susanna SNYMAN in 1722.
KINDERS:
Johannes Jacobus 1716, X 15 Februarie 1739 Maria Botha, XX 27 November 1746 Johanna Nel
Dorothea 1717, X J van Deventer
Susanna Margaretha 1723, X 19 April 1744 JA Kuil
Maria Magdalena 1724, ongetroud oorlede
Maria ELizabeth 1727, X 8 Augustus 1754 S van Echten
Wensel Christoffel 1728, X 13 Februarie 1752 Elizabeth du Toit
Philippus Jacobus 1730, ongetroud oorlede
Jeremias 1732, X 17 April 1763 Susanna du Toit, XX Eleonora Loret
Jacobus Johannes 1734, ongetroud oorlede
Johanna Jacoba 1740, X FW Alleman, XX DC Haan van Vryburg
Hy was 'n lid van die Burgerraad in Stellenbosch en Drakenstein. Van 5 Mei 1733 was hy kaptein van die Burgerdragonders by Stellenbosch en Drakenstein
Bronne:
NA Coetzee "Jacob Kutzer" Familia XIII, 1976 no 1
Alt Birth: Abt 1695 Rijnstadt, Germany

Thanks to research by:
Thanks to submission by:
AM van Rensburg
Arriveer in 1709 as soldaat vanaf Oostenryk aan boord Noordhoek van Wielingen. In 1713 is hy boerkneg en word burger in 1714. [2]
Born:
- Alternative location: Rijnstadt, Germany
|