Notes |
- After the death of Catharina he became "Landdrost" of Stellenbosch. One of their descendants was J.P. Hoffman the first State President of the Orange Free State.
Arrived 1744 per "Vryheyt", corporal, later acting landdros at Stellenbosch, burger 1752, Lived at Libertas.
Van Stralsund, aankoms 1744 met die skip "Vryheyt", korporaal, plaasvervanger landdros Stell enbosch 1747-52, heemraad, kaptein van die burgerdragonders, woon op die plaas "Libertas".
Johann Bernard [Jan] Hoffman was saam met Martin Melck verantwoordelik vir die verlegging van die Eersterivierbedding, volgens die planne opgestel deur Martin Melck. Martin was ook deur die Politieke Raad versoek om 'n nuwe pad van die Kasteel na Rondebosch te bou.Libertas het in Adam Tas se hande gekom deur met Elizabeth van Brakel, suster van Maria van Brakel, die vrou van a1; b5;- Jacobus Louw en die wed. van Hans Jurgen Grimpe, op 3.6.1703 te trou. Hans se 1ste x was met die ryk wed. Jannetje Ferdinandus, hy het Libertas, 44 morg groot, in 1690 van Jan Cornelisz[Jan Bombam], die eerste eienaar gekoop en in 1692 is 'n verdere 43 morg aan hom toegeken. Elizabeth van Brakel sterf in 1713 gedurende die pokke epidemie.
Fn. bl. 44, Dagboek van Adam Tas en Hart v.d. Boland. bl. 77/79 & 97
2de vrou CF Odendaal
Hy is die Oupagrootjie van die eerste president van die OVS, JP Hoffman (b1c2d7) [2, 13]
|