Notes |
- Ronel,Aangaande Susanna Maria Greeff + 12.02.1823 [49j6m5d][Bron Ongedokumenteerde Grafte vanaf 1810 Lidmate van Strooidakkerk Paarl Deel 3 Saamgestel deur Koos van der Walt [2001]Weet jy of Greeff haar nooiensvan was? Baie vrouens word onder hulle getroude vanne begrawe. Ek sal haar dophou.Ek vermoed dat jy tog reg is, en dat sy 'n nooi Greeff (b8c5d5) is wat met Hendrik Greeff (b2c1d4e1) getroud is. Hulle twee verskyn in die tabel van Greeff Lategan troues omdat hy 'n broer van die drie Greeff broers was, en omdat hulle kleinkind met 'n Lategan getroud is. Haar graf kan op die regte plek wees - Paarl. Ek reken die 49j, 6m, 5d is met een jaar uit, en dat sy omtrent twee maande oud was toe sy gedoop is. Sy is oorlede op 50j, 6m, 5d.
Dankie vir die inligting oor haar.Francoiswww.Greeff.info <http://www.Greeff.info>www.Hiddencode.co.uk <http://www.Hiddencode.co.uk>www.good4you.org.uk <http://www.good4you.org.uk>36 Aston RoadLondonSw20 8BEUnited Kingdom of Great Britain0044 20 8543 6966 (Home)0044 79 6372 2345 (Mobile)or020 8543 6966079 6372 2345Skype: Greefffrancois
----- Original Message -----
From: Ronel Olivier
To: Francois Greeff
Sent: Monday, May 21, 2007 10:15 PMSubject: Greeff / OlivierFrancois ek gaan so mettertyd inligting deurgee wat nie op jou webwerf voorkom nie of waar ek verdere inligting het
Hopelik kan ons mekaar so help om die familie uit te sorteerSusanna Maria Greeff + 12.02.1823 [49j6m5d][Bron Ongedokumenteerde Grafte vanaf 1810 Lidmate van Strooidakkerk Paarl Deel 3 Saamgestel deur Koos van der Walt [2001]Jy sal opmerk dat die ouderdom haar berekende * datum aangee as 07. 08.1773 maar natuurlik kan die ouderdom foutief wees ek het dit al baie teegekom Dus toon ek albei datums todat ek die doopregister onder oog had. Die doop kom nie voor in Drakenstein se doopregister nie
Birth Baptised 25 October 1772
Christened 25 Oct 1772
Sex Female
Person ID I154
Last Modified 28 Apr 2007
|