Notes |
- He was Christened by Ds. Kalden and wittnesses were Chief Surgeon Willem ten Damme and his wife Helena Gulix who farmed on the farm "Goed-en-Quaed (Boshof)".
At the time of his wedding, Nicolaas worked on the farm of his eldest brother. He bought the farm Cloetenburg, a portion of Vergelegen, Hottentots-Holland on 17.11.1725
Gedoop deur ds. Kalden, 22.1.1702, sy doopgetuie was hoof chirurgyn Willem ten Damme en sy vrou Helena Gulix, wat op die plaas Goed-en-Quaed[Boshof] boer. Nicolaas het ten tye van sy huwelik op sy oudste broer Johannes se plase gewerk, x Stellenbosch, 17.12.1724, met [b3;- ] Anna Maria Conterman, = 24.2.1704, d.v. Hans Jacob Contermann[Gundermann], * Hadamar, Duitsland, c. 1656, a. c. 1696 as soldaat, burger 1698, smid en boer van die plaas Vryburg, Bottelary, asook 'n plaas in Jonkershoek, Stellenbosch, hy het 'n wynkontrak in Stellenbosch en Drakenstein, is heemraad van Stellenbosch, ? 11.8.1734, x 26.9.1700, met Anna Catharina Cleef en Hans xx 19.5.1720, met Maria Beyers, d.v. Andries Beyers, x met Catharina v.d. K. wed. van Jacob Vrey. Nicolaas koop die plaas Cloetenburg, 'n deel van Vergelegen, Hottntots-Holland, op 17.11.1725[T.1710]. L.v.L. bl. 69. D.P.de V. bl. 65 [2]
|