Notes |
- Arriveer voor 1692 vanaf Hoorn, Waterland, Wes-Friesland, Nederland., sieketrooster, Oorlede blykbaar Stellenbosch voor 1710
paar jaar voor dit
Het ook testamente, kontrakte en prokurasies vir die vryburgers opgestel.
The son of Jan. Arrived at the Cape before 1692 and worked as "Sieketrooster" in Stellenbosch. Lived on the corner of Andringa- and Dorp Streets, Stellenbosch.
Uit De Villiers en Pama Vo; ll bls 951
* S\VAR'l
Johannes Swart, Jan-seun, * Hoorn, Nederland. Aankoms 'n paar jaar voor 1692; Sieketrooster op Stellenbosch; sterf voor 1710 , blykbaar op Stellenbosch. x (Nederland) Margaretha Caes-dogter Coen, Coerie of Coenie wat in 1720 nog geleef het.. Sy en haar drie seuntjies het in 1692 in Suld-Afrlkn aangekom. en aan die hoek van Andringa en Dorpstraat in Stellenbosch gewoon
a1 Johannes Jan-seun * Hoorn, Nederland ca 1646 + < 1710, blykbaar op Stellenbosch x Nederland, Margaretha COENIE/COERIE, Klaasdogter, wie in 1720 nog geleef het. Johannes aangekom aan die Kaap tussen 1685 en 1692, woonagtig op Stellenbosch aan die hoek van Dorp- en Andringastraat (vandag gerestoureer). Margaretha het in 1692 of 1696 van Nederland aangekom met haar drie seuns en by haar man in Stellenbosch aangesluit.
Tobi Swart
navorser by tsearch Pretoria
t & f: +27 +(0)12 333 7392
Posbus 11551, QUEENSWOOD, 0121
Jan Jansz: SWART was gebore omtrent 1646 in Hoorn, Nederland. Hy werk as 'n siektrooster in Stellenbosch. Hy kry toesteming in 1692 om sy vrou en kinders (seuns) uit Amsterdam na die Kaap te laat bring. Op hierdie staduim was hy die krankbesoeker by die Stellenbosch se kerk. Sy vrou was Margaretha COENIE/COERIE. Hulle het eers in die huis laaste huis links waar Andringsstraat en Dorpstraat doodloop, dit was een van die "koloniehuise".
Van 1692 tot 1701 is Jan Swart onderwyser. In Maart 1697 koop hy die plasie Vallei Luctry van Jean Margra.
Verwysings:
CGS de Villiers "Johannes Swart Jan-Seun: Stamvader van die Staatspresident" Familia 1964 no 1
Saamgestel deur:
AM van Rensburg
Swart,Johannes *Hoorn, Nederland †voor 1710 :Jan-seun, aankoms voor 1692, sieketrooster Stellenbosch, woon h/v Andringa- en Dorpstraat, Stellenbosch «HO [4622] ×
Heelwat meer inligting in Pama II p951 met verwysing na 'n artikel in Familia !!
Jan was van Hoorn in die Nederlande en is as sieketrooster van Stellenbosch aangestel in 1692 (Sien J P Claasen se Sieketroosters van SA p.161). Hy was getroud met Margaretha Claasz Coen. Briewe Ontvang van Here XV11 (10.11.1695) noem dat Grietje Jans Swart en haar kinders 'n pasaat na die Kaap toegestaan is. Die familie het op die h/v Andringa- en Dorpstraat gewoon. Jan was sekretaris van die Landdros en het ook testamente, kontrakte en prokurasies opgestel vir die vryburgers.
|