Notes |
- Volgens die Vorster webwerf verskyn vir die eerste keer op Graaff Reinet se opgaafrolle vir 1805 - hy besit 4 beeste,642 skape en 64 bokke.
In 1810 - 9 beeste,1700 skape en 200 bokke.
In 1812 - 14 beeste en 1700 skape.
In 1813 - 15 beeste en 800 skape.
In 1814 - 17 beeste,1600 skape en 150 bokke.Op 28 Jun 1822 te Graaff Reinet vra Schalk Willem Vorster, Schalkzoon, vir die plaas "de Knoffelkloof " veldkornetskap van Uitvlucht. Op 13 Julie 1823 herhaal hy die proses vir dieselfde grond. Verkry op 31 Des 1835 die plaas Bokfontein,1035 morg in Murraysburg distrik. Verdeel die plaas in 1863 tussen Andries Petrus Vorster en Alwyn Petrus Burger.
|