Notes |
- Jan Smit was a soldier stationed in Delft in 1681
Arrived at the Cape about 1688 from Maastricht, Nethetlands with wife and two children, burger at Stellenbosch. Probably died between 1 and 5/6.10.1696 after a verbal duel and fight with one Jacob Cloete about the manner in which he handled his horse.
SMIT en SMITH Jan Smlt, v. Maastricht, in Nederland. Burger Stellenbosch. x Adriana Tol, Y. Delft; Sy xx Stellenbosch 11.1.1705 Andreas Kuyper, v. Stettin.
From: d.debeer
To: Genforum
Subject: [GenForum] Smit/Tol 3
Date: 30 September 2001 06:35
Lysvriende,
My derde poging om hierdie geskriffie volledig in die kuberruimte te kry!
Die Smit - Tol konneksie.
Dis hoe ek en Jaleen dit uitgewerk het.Beginnende by die De Beer stamvader, Matthys Andries en die stammoeder,
Hilletje Smit, en dan terugwerkend.
Matthys Andries de Beer *?, +1730x op 24.10.1705 te Stellenbosch met Hilletje Smit, =01.04.1691, +16.12.1760Land van Waveren. Na Matthys se oorlye in 1730, trou Hilletje baie jarelater (1757) met wew. Johan Georch Zorn. (Dis hoe ons dit het en dis hoe De
V/Pama dit het).
Haar ouers : Jan Smit, vam Maastricht x Adriana Tol, van Delft. De V/Pama het dit so, maar sonder troudatum.Maar Jaleen het sowat 'n jaar gelede op haar internet snuffeltog hierdie troudatum ontdek in die registers van Delft, Holland as 20.12.1681. Ek het ook daarna gekyk by Delft se Argief en ons dink dit is die korrekte troudatum Dit lyk korrek volgens die geb. datums van die Smit kinders en ook volgens die vernoemings van die De Beer kinders - een van die kleindogters is Johanna Adriana, vermoedelik vernoem na die Ouma, Adriana Tol. Daarna kom hierdie naam dikwels voor by die De Beers.
Ons het nie die Smit of Tol families verder terug nagevors nie, want ons het net 'n indirekte belang daarby, dus kan ek nie verder terug kommentaar lewer nie. Maar ons is oop vir nuwe gesigspunte.
Lucas se verwysing na Matthys Andries se konneksie met Maria 'van de Caab' is ook korrek. Hierdie 'konneksietjie' het moontlik reeds in 1704 of begin 1705 plaasgevind en uit hierdie 'konneksietjie' is 'n voorkind, 'n dogter, Geertruy gebore. Sy is gedoop te Stellenbosch 08.11.1705. (Net sowat 15 dae nadat Matthys Andries de Beer wettig met Hilletje Smit getroud en gekerk
is!) Dit is ook in die De Beer boek so aangedui.
Hoop dit werp bietjie lig op die saak. Vanaf ons kant gesien, en met die gegewens tot ons beskikking.
Groete,
Diwwie.
Email to Sa-Gen - Richard Ball - 9.9.2004
Beste Elmien,
Hier is 'n eksemplaar van 'n inskrywing in die Delft Ondertrouwboek vir Adriana Tol en Jan Smit, saam met die aantekenings van die
huwelikshof daaroor:
http://www.ballfamilyrecords.co.uk/notes/smit_sennen_note.htm
Groete,
Richard
Jan Smit van Maastrich (D & P p886) x Delft 20.12.1681 Adriaantje Tol (xx Andreas Kuyper van Stettin) d/v Jacob Tol en Elisabeth van der Piet.
Jan Smit soldier in the company of Captain Moor (1681) of the garrison at Delft and, from 1687, Jonkers Hoek in Stellenbosch born Maastricht died October 1696
Notes: At his marriage he was described as a soldier in the company of Captain Moor, at present garrisoned in the town (of Delft). A child of Johannes Smith was buried at the Oude Kerk, Delft on the 2nd March 1683, described as ' een baarkind' (ie. between one and 12 years old). Could this have been Christoffel, the son of Lucretia van Senne? Or might it have referred to his son, Johannes, baptised just two months previously? In a declarion signed before the Secretary of Stellenbosch on the 11th October 1705 and witnessed by Augustus Meijhuijsen and Jacobus Smit, Johannes Mulder and Dirk Coetsee, both Old Heemraden, stated that it was known to them that a certain farm in Jan de Jonkers Hoek, to the east above the farm of the late Jan de Jonker, had been in the possesion of Jan Smit from 1687 until his death and was still in the possesion of Andries Cuijper as the husband of Jan Smit's widow. A Jan Smit is listed in the Cape muster rolls from 1690 on, (there are no muster rolls between 1686 and 1690) but Jan Smit and Adriana Tol as a couple are first mentioned in the1692 rolls, resident at Stellenbosch with four children. In the 1692 Opgaafrol (tax return) they are listed as having three sons and one daughter, one pistol, one rifle (?- seijd geweer), one flintlock, two horses and six oxen. In 1693 and 1695 they are listed again, on both occasions with five children, Johannes Smit being described as 'from Maastricht' in the 1693 roll. In 1696 we have just 'the widow of Jan Smith' (this muster roll made no note of children) and in 1698 'the widow of Jan Smith with 6 children'. On 1st October 1696 Jan Smit was insulted by Jacob Cloete. Enraged, Smit drew his rapier, but Cloete evaded the blows and clouted Smit with a piece of wood, beat him with his fists and kicked his chest, shouting: 'Lie there, you dog!'. Within a very few days, during which he suffered continual pain in his chest, Jan Smit died. (source: Cape Archives, 1/STB 18/153, Notarial Declarations <../notes/note_JanSmitDeath.htm>)
Van Maastricht, Nederland, burger Stellenbosch.
Jan Smit ry te perd en raak op 1 Oktober 1696 in 'n woordewisseling oor die manier waarop hy sy perd behandel, met ene Jacob Cloete betrokke. Die argument ontaard in 'n fisiese bakleiery en die woedende Jan Smit ruk 'n dolk uit. Cloete trek sy swaard, maar dit word van hom weggeneem deur Jan Harmensz Smit, seun van Harmen Jansz Smit. Jan Harmensz beveel toe vir Cloete aan dat hy liewer 'n stuk hout moet gebruik om Jan Smit mee neer te vel.. Daarna maak Jan Harmensz 'n gewraakte stelling wat min of meer lui: "Dit kan nie geduld word dat 'n [gebore] Kaapse kind (Cloete) voor 'n kêrel (Jan Smit) van die vaderland (Holland) swig nie. Hierop slaan Jacob Cloete eers vir Smit met 'n stuk hout plat, slaan hom daarna behoorlik met die vuiste en trap hom ten slotte op sy bors teen die grond vas, terwyl hy skree: "Lê daar, jou hond!"
Gedurende die volgende paar dae ly Jan Smit aan 'n aanhoudende pyn in sy borskas en hy sterf uiteindelik aan sy beserings. Ons weet nie presies op watter dag hy oorlede is nie, maar op 6 Oktober lewer 'n Lid van die Stellenbosch Heemraad, Mattijs Greef, 'n verslag oor sy bevindings nadat hy die lyk van Jan Smit ondersoek het. (Ons kan dus aanvaar dat hy iewers tussen 1 en 6 Oktober 1696 oorlede is). Greef kon geen sigbare letsels vind nie, en verklaar dat daar geen bewyse is waaraan die dood van Smit toegeskryf kan word nie – nie weens Jan Smit se eie perd of andersins nie.
Afkomstig van Maastricht. Burger van Stellenbosch. [10]
Died:
- As the result of a fight over the way he treated his horse, with
Jabob Cloete
|