Notes |
- From Chateaux Thierry, Brie, France. First milliner in Chateaux Thierry, thereafter viniculturist in Monneaux. Arrived 1688 on the Oosterlandt. The adjoining farms La Brie and Picardie were allocated to him and his son Jean in 1691.
Place of Origin: Chateau-Thierry in the Brie region (Champagne) and /or Monneaux
Date of Arrival: 1688, with wife and six children
Ship: Oosterland
Settled at: Picardie, Paarl
Children: three sons and five daughters. Four children died young, probably in Europe.
The Huguenots of South Africa 1688-1988
Pieter Coertzen
Isaac Taillefert gebore Chateau Thierry, Brie, beroep: Hoedemaker, boer, trou 1671, Suzanne Briet, gebore Monneaux, Brie, Champagne, sterf bef 1715. Isaac sterf 1699. Arriveer met die "Oosterlandt" in 1688 saam met sy vrou en 6 kinders. Hy het eers in Monneaux gewoon, waar sy vrou wingerde besit het, en het na 1685 by haar familie gaan woon. Sy tuin is beskryf as foutloos, en hy was baie gasvry. Sy wyn was die beste in die land. Sy plaas se naam was Picardie, in Drakenstein.
Sien artikel in Hugenote-Bulletin pdf vanaf p.1997.
Hy was getroud met met Suzanne Briet. Hulle en hul kinders het in 1688 met die
Oosterland' na die Kaap gekom. Hy was 'n hoedemaker van beroep en boer op Picardie en La Bri (Sien Juna Malherbe se artikel in Hugenote Bulletin No. 40 van 2003)
Nou bekend as "Laborie"
Picardie, France
From Chateaux Thierry, Brie, France. First milliner in Chateaux Thierry, thereafter viniculturist in Monneaux. Arrived 1688 on the Oosterlandt. The adjoining farms La Brie and Picardie were allocated to him and his son Jean in 1691.
Place of Origin: Chateau-Thierry in the Brie region (Champagne) and /or Monneaux
Date of Arrival: 1688, with wife and six children
Ship: Oosterland
Settled at: Picardie, Paarl
Children: three sons and five daughters. Four children died young, probably in Europe.
The Huguenots of South Africa 1688-1988
Isaac Taillefert gebore Chateau Thierry, Brie, beroep: Hoedemaker, boer, trou 1671, Suzanne Briet, gebore Monneaux, Brie, Champagne, sterf bef 1715. Isaac sterf 1699. Arriveer met die "Oosterlandt" in 1688 saam met sy vrou en 6 kinders. Hy het eers in Monneaux gewoon, waar sy vrou wingerde besit het, en het na 1685 by haar familie gaan woon. Sy tuin is beskryf as foutloos, en hy was baie gasvry. Sy wyn was die beste in die land. Sy plaas se naam was Picardie, in Drakenstein.
Sien artikel in Hugenote-Bulletin pdf vanaf p.1997.
Hugenoot [9]
Born:
|