Notes |
- Already at the Cape in 1688, trained as blacksmith, the farm Sion (now Nieuwe Hoop) near Simondium A was allocated to him in 1691. In 1708 he bought Bethel, now Nantes.
From Chris de Wet : Daniel was a French Huguenot who arrived in the Cape in 1686. He was only 4'4" tall.
SAG 3:* Champagne, France. Arrived 1688 from Amsterdam. In 1691 the farm Zion (Niewe Hoop) near Simondium was allocated to him.
Aankoms 1688 van Amsterdam. In 1691 word die plaas Zion (Nieuwe Hoop) by Simondium aan hom to egeken.
Alt Birth: Abt 1687 Champagne, France
Janet's notes read, '...s.v. die winkelier Jacques Hugot en Jeanne Barbier uit die omgewing van Chalons-sur-Marné, Champagne, Frankryk; reeds in 1688 aan die Kaap, opgelei as smid, die plaas Sion (tans Nieuwe Hoop) by Simondium aan hom toegeken 1691, in 1708 koop hy Bethel, tans Nantes..'
Daniel was 'n Franse Hugenote vlugteling. Volgens Familia (1971 p105) was hy "zeer kort van persoon", "zo lang als een Juk".
Hy was teenwoordig as getuie met die doop van Anna Rossouw as 'n baba, en het ten tyde van die doopmaal haar in sy arms geneem en gesĂȘ "Deze kind zal nog mijn Vrouw worden". Hy is dan ook as 45-jarige met haar getroud, toe sy maar pas vyftien jaar oud was.
From: Colin P Pretorius
To: Dennis Pretorius
Subject: hugo
Date: 26 October 2001 08:13
Notas vir stamvader 18974 uit bl 334
Daniel Hugo. * omstr. 1665. + 1725. waarskynlik afkomstig uit Champagne in Frankryk. was reeds m 1688 aan die Kaap. In 1691 is die plaas Sion (tans Nieuwe Hoop) by Simondium, aan hum toegeken. x omstr. Januarie 1705 Anna Rousseau. * 8.7.1691, + voor 1752. d.v. Pierre Rousseau. v.d. plaas J'Arc d'Orleans en Anne Retief. Sy xx 4.11.1725 Jean Blignault.
N.B. In hierdie stamlys is geen verskil gemaak tussen geboorte- en doopdatums en veral in die latere generasies is baie doopdatums in werkllkheid dus geboortedatums.
Arrived in 1688 on the ship "Borssenburg".
Appears on the Stellenbosch Citizens' Register from 1689.
He was a blacksmith and a farmer.
In 1691 the farm Zion (Nieuwe Hoop) at Simondium, was allocated to him. The surname dropped the final "t" of the French spelling and became Hugo in the next generation. [1, 4, 22]
Died:
|