Notes |
- Die familie Du Buis was welbekend in die omgewing van Mark en die naam kom dikwels in die kerkregisters van die gereformeerde gemeente Guines voor. So word die huwelik van Jean du Buis en Isabeau de le Becque op 26 Desember 1669 vermeld, asook die dood van die eggenoot op 15 Augustus 1760 en die geboorte van 'n baba, ook genoem Jean op 6 September 1670, 22 dae na sy vader se dood. Hierdie gesin het in Mark gewoon en dit kan aanvaar word dat hierdie baba die Jean du Buis was wat in 1688 as landbouer op die skip "Oosterlandt" na die Kaap gekom het. In 1712 kry 'n plaas wat vandag genoem word "Knolle Vallei", langs die Palmietrivier naby Paarl. In 1700 trou hy met Sara Jacob, weduwee van Daniel Terrier.
Du Buis(De Buys),Jean *06.09.1670 =Guines, Frankryk 14.09.1670 † na 1725 :Jean de Bus en Elizabeth de la Becque; van Mark, Calais in Frankryk, aankoms 1688 op die "Oosterlandt", Franse vlugteling, landbouer, kry plaas (vandag "Knolle Vallei") by die Palmietrivier 1712 «FR [5545] × 1700 ??
!SAG vol 1 page 523 A1
!BIRTH-MAR:Hendrik Jooste Registers;duBuis
TROU:De Villiers Pama;Bls 116
Jean de BUYS gebore 6 September 1670 (sv Jean de Bus en Elizabeth de le Becque), van Calais, Parys, Franse Hugenoot wat aangekom het in 1688 met die Oosterlandt, was 'n landbouer op Palmiet Vallei (1694) en Knolle Vallei (1712) in Klein Drakenstein, getroud met Sara JACOB van Calais, dogter van Hugenoot Pierre Jacob en Susanna de Vos. Hy het 2 dogters en 2 seuns gehad.
1. Sara ~ 11 Nov 1701 x P Swart
2. Marie ~ 4 Okt 1704 x C van Leeuwen
3. Jean ~ 22 Sep 1709 x 8 Okt 1730 Elsie Hoffman d/v Johannes Hoffman en Maria Louisa van de Kaap
4. Jacob ~ 13 Maart 1712 x 26 Feb 1736 Maria Weksteen d/v Eerw. Weksteen en Susanna de Bock
Verwysings:
De Villiers/Pama
Heese/Lombard
Verwysingsmateriaal, Boksburg biblioteek
Verwysingsmateriaal, Springs LDS FHC biblioteek
Saamgestel deur:
Martina Louw (nee van Breda)
Kennethl@xtra.co.nz
INLIGTING: Volledige artikel in Hugenote-Bulletin pdf p.2022 en verder.
|