Notes |
- Arrived at the Cape as sailor on the Princesse Royale. Already during the tenure of Jan van Riebeeck, he became a free burger at the Cape on 23.9.1661. Between 1662 and 1665 he served as farm labourer with various burgers amongst others with Jacob Cloete. Thereafter he went back to Germany. By 1672, now married to Margaretha Hoefnagels, he returned to the Cape with his family. In 1689 he was a deacon of the Cape congregation.
According to de Villiers/Pama he became a burger on 23.9.1661. Further that he was probably repatriated but returned with his wife.
Albert Barends Gildenhuisz gebore Burgsteinfurt, Westfale, Duitsland, verw: a, beroep: Matroos, boerkneg, trou Margaretha Hoefnagels, gebore 28 Mrt 1649, Legden, Burgsteinfurt, Westfale . Albert sterf ongeveer 1693. Kom met die "Princesse Royale" na die Kaap toe. Hy was 'n burger op 23 Sep 1661. Keer waarskynlik terug na Duitsland, maar kom in 1672 weer terug met sy vrou Margaretha Hoefnagels. Hy was in 1689 'n diaken van die Kaapse Kerk.
Janet's notes, '..van Burgsteinfurt in Wesfale, aankoms met skip 'Princess Royale', burger (teen?) 23/9/1661..'
Janet's notes, '..tussen 1662 en 1665 dien hy as boerkneg by verskeie burgers onder andere by Jacob Cloete, daarna is hy terug na Duitsland, keer in 1672 met sy gesin terug na die Kaap, in 1689 word hy diaken van die Kaapse Kerk..'
Volgens Pama I eers Gildenhausen gespel. Was van Burgsteinfurt in Wesfale afkomstig. Kom met die skip "Princess Royale" in die Kaap aan. Word vryburger op 23 Sep 1661. Hy is vermoedelik gerepatriƫer voordat hy weer na die Kaap terugkeer met sy vrou Margaretha Hoefnagels. In 1689 word hy diaken van die Kaapse Kerk.
Albert Barends GELDENHUYS / GILDENHUISZ gebore Burgsteinfurt, Westfale, Duitsland. Sy nageslag het die familienaam Geldenhuys. Hy was 'n matroos, boerkneg. Hy trou met Margaretha HOEFNAGELS, gebore 28 Maart 1649, Legden, Burgsteinfurt, Westfale. Sy was die dogter van Arend Hoefnagels en Grietjie Cornelis. Margaretha Hoefnagels gebore 28 Maart 1649, Legden, Burgsteinfurt, Westfale, sy was eers getroud met Hendrik Schakelmann, voordat sy met Albert Barends Gildenhuisz getrou het.
Geldenhuys kom met die skip Princesse Royale na die Kaap toe. Hy word 'n burger op 23 September 1661. Tussen 1662 en 1665 dien hy as 'n kneg by verskeie burghers, ook vir Jacob Cloete. Keer waarskynlik terug na Duitsland, vir omtrent sewe jare, hy trou daar en kom in 1672 weer terug met sy vrou Margaretha Hoefnagels. Hy het van 1673 op Roodenberg gewoon.
Hy was 'n graan boer het het 32 mud graan geoes in 1663. In 1692 het hy 20,00 wingerdstokke gehad. Hy was aangekla 21 Desember 1681 weens brandstigting, maar die saak teen hom het misluk. Hy was in 1690-1691 'n diaken van die Kaapse Kerk. Sy het 9 kinders gehad.
KINDERS:
b1 Arend X Kaapstad 28 Des 1698 Judith Smit
b2 Elsje gedoop Kaapstad 11 Mei 1674, X Jacobus van der Heyden
b3 Barend gedoop 23 Des 1675
b4 Barend gedoop 27 Okt 1678
b5 Margaretha gedoop Kaapstad 9 Jun 1680
b6 Barend gedoop Kaapstad 6 Sep 1682, X 31 Aug 1710 Anna Margaretha Siek
b7 Margaretha gedoop 6 Okt 1684, X 5 Jul 1704 Heinrich du Plooy, XX 10 Jun 1725 Philippus Richter
b8 Hendrik gedoop Kaapstad 2 Feb 1687, X 11 Okt 1711 Elsabe Meyer
b9 Anna gedoop 6 Okt 1689, X 22 Mei 1712 Jean Costeux
Margaretha het as vroedvrou gedien, wat ander vrouens tydens bevallings bygestaan het. Albert sterf ongeveer 1693.
Bronne:
Heese en Lombard
AE Read, A Research into the History of the Family: Bruijns/ Bruyns/ Bruins/ Broens
GC de Wet, Vryliede en Vryswartes in die Kaapse Nedersetting.
Bydrae te danke aan :
AM van Rensburg
Arrived at the Cape as sailor on the Princesse Royale. Already during the tenure of Jan van Riebeeck, he became a free burger at the Cape on 23.9.1661. Between 1662 and 1665 he served as farm labourer with various burgers amongst others with Jacob Cloete. Thereafter he went back to Germany. By 1672, now married to Margaretha Hoefnagels, he returned to the Cape with his family. In 1689 he was a deacon of the Cape congregation.
According to de Villiers/Pama he became a burger on 23.9.1661. Further that he was probably repatriated but returned with his wife.
GILDEHAUSEN, ALBERT BARENDS (S Gildehuisz) -Burgsteinfurt in Westphalia . Arr . as sailor on the Princesse Royale, b. 23 .9 .1661 .
(Leihbrandt, Letters desp . 1652-62, III, p . 271 .) Free farmlabourer 1662-65 (MR . Vrye Lieden) : (1) of Hermann ter Schelhoven (1662), (2) of Cornelis Claas of Utrecht (1663), (3 ) of Jacob Cloete (1664-65) . He seems to have gone to Holland in 1666 and returned (from Leyden ?) to the Cape with his wife, Margaretha Hoefnagels . They appear as burghers in MR. Vrye Lieden of 1673-93 . Deacon of the church in Cape Town 1689 . (Spoelstra, II, p . 267 .) Children : Arent, born at Leyden ,--, 28.12 .1698 Judith Smit, d. of Heinrich Evert Schmidt of Ibbenbiiren (q .v .) ; Elsie (11 .5.1674) Jacobus v.d. Heyden (Ledematen Reg. of the Church at Cape Town under 26.1 .1692) ; Barend (23 .12 .1676) ; Barend (27 .10 .1678) ; Margaretha (9 .6.1680);
Barend (9 .9 .1682) -31 .8.1710 Anna Margaretha Sick, d . of Johann Siek (q .v.), in 1712 he was resident on " Vergelegen " in Hottentots Holland (cf . Theal , History, II, 419) ; Margaretha (8 .10 .1684) - (1) 5 .7 .1704 Heinrich du Plooy of Soest (q .v .), (2) 10.6.1725 Philippus Rigter of Amsterdam ; Hendrik (2.2 .1687) ,- 11 .10 .1711 Elsabe Meyer, d . of Gerrit Meyer and Susanna Costeux ; Anna (2 .10 .1689) . (Test. CJ 1067, pp . 91-94 ; Stellenbosch Arch . , vol . 648 : 3 ; G.R. nr. 136, where two Albertus Gildenhuysen are mentioned who are identical . Albert Barends Gildehausen was evidently related to Maria Hendriks Winkelhausen, of Burgsteinfurt, wid . Hendrik Barends (i .e . H. B . Gildehausen ?) , remarried to Pieter Jansz v . d. Westhuysen, for A . B. G. and (or) his wife and M.H.W. reciprocally were sponsors at the baptism of some of their children, e .g. Maria H. W. at the baptism of Barend G. (23 .12.1676) and of Margaretha G. , A. B. G. and his wife were sponsors at the baptism of Jan v . d .
Westhuysen (9.5.1677) and of Pieter v. d. W. (24.9 .1690) , Margaretha Hoefnagels was sponsor at the baptism of Barend v . d. W. (16.3 .1680) .
Arrived as sailor aboard Princesse Royale

|