Notes |
- Arrived as 17 year old with her parents, brother and sister as Hugenote fugitives from Aeth, "Vlaandere" on board the "Skippie" "Oosterlandt" Her first husband Christoffel Snyman bought the farm Sandvliet in Groot Drakenstein in 1692. After hisdeath it stayed in her possession with her second husband Henning Viljoen until it was sold from her estate in 1735. From her first marriage 9 children were born of which Catharina b2 married Johannes Viljoen b4.
Came from Gent in Flanders. Arrived on 25 April 1688 onboard the 'Oosterland' and settled at Vrede-en-Lust, Drakenstein
Huguenots who came to the Cape - Huguenot Memorial Museum, Franchhoek
Du Plooy.paf: Margaretha Theresia de Savoije gebore 1671, Gent, Vlaandere, trou (1) bef 1 Jul 1690, Christoffel Snijman, verw: a, trou (2) 1706/7, (106) Henning Viljon, 8 Mrt 1682, Kaapstad, verw: b3 , beroep: Boer,74 sterf bef 28 Okt 1732. Margaretha arriveer as 17-jarige in 1688 saam met haar ouers, broer en suster as Hugenote-vlugtelinge uit Aeth, Vlaandere, met die skippie "Oosterland" aan die Kaap van Goeie Hoop. Sy het 9 kinders by Christoffel Snyman gehad.
Juna Malherbe: Marguerite-Therese de Savoye se boedelinventaris is op 20 Maart 1742 opgestel. Ek weet nie of sy bankrot was nie, maar het sy baie geld geskuld onder andere aan Pieter du Plessis (Charles-seun); Johannes Marais en Hercules du Preez (Hercules-seun) [KAB: MOOC 8/6 no.95]
Drie van haar kinders, Catharina Snyman, Christina Snyman en Philip Snyman is voor haar oorlede en hulle kinders het in hulle plek ge-erf.
Richard Ball: Toe sy veranderings aan haar testament in 1732 en 1736 gemaak het, word sy as Margareta Theresia de Savoije deur die Notaris genoem, maar sy het haar naam by albei die kodisille as margarita de savoij geskryf.
BIOGRAPHY: 7.96 De Savoye,Marguerite-Therese *1671 :-arriveer as 17-jarige in 1688 met haar ouers, broer en suster as Hugenote-vlugtellinge uit Aeth, Vlaandere, met die Skippie "Oosterlandt' aan die Kaap van Goeie Hoop [2123) UPEGIS
Marguerite-Therese = 4.9.1672 Ghent, was die d/v Jacques de Savoye en Christina du Pont. D&P gee verkeerdelik haar moeder as Marie Madelein le Clercq. Sien Juna Malherbe se
Die De Savoye-Familie' in die Hugenote-Vereniging van SA Bulletin 29 1991/2 p.32-35
Margaretha Theresia de Savoije gebore 1671, Gent, Vlaandere, trou (1) bef 1 Jul 1690, Christo ffel Snijman, verw: a, trou (2) 1706/7, (106) Henning Viljon, 8 Mrt 1682, Kaapstad, verw: b3 , beroep: Boer,74 sterf bef 28 Okt 1732. Margaretha arriveer as 17-jarige in 1688 saam met ha ar ouers, broer en suster as Hugenote-vlugtelinge uit Aeth, Vlaandere, met die skippie "Ooste rland" aan die Kaap van Goeie Hoop. Sy het 9 kinders by Christoffel Snyman gehad. [43]
|