Notes |
- Cornelis was the progenitor (stamvader) of Van Rooyen family in South Africa. He came from Gorcum (known today as Gorinchem) in the province of Zuid Holland, next to the Merwede River. He arrived in the Cape in 1713 as adelborst on board the ship "Middelwout" belonging to the chamber of Zeeland.
He was released form his contract with the VOC on 31 Aug 1722 and became a free burgher.
He bought the farm "Nabygelegen" (Bovlei) from Jan Lorenz on 2 Dec 1721, which he later sold to Pierre du Plessis in 1741.
He was a member of the first Heemraad in Roodezand in 1743. He was also mentioned as a butcher during that same year in a refrence to the farm "Groene Cloof", a VOC farm where contracted butchers were permitted to let their livestock graze.
Apparently 5 of Cornelis and Jacomijntjie's 11 children had porphyria.
Volgens Pama II was hy van Gorinchem of Gorkum (naby die Nieuwe Merwede in Nederland) afkomstig. Arriveer in 1713 aan die Kaap. Daar is nog meer kinders en datums in Pama II.
Volgens Marthie Bredenkamp op GenForum:
Persoonsgegevens van Cornelis van Roijien
Herkomst: Gorcum.
Rang: Adelborst
Datum einde verbintenis: 31/08/1722
Einde verbintenis: Laatste vermelding
Plaats einde verbintenis: Azie
Gegevens van de vaart
Schip: Middelwoud Inventarisnr.: 12754
Kamer: Zeeland Folio: 110
Uitreis: 14-10-1713 Bestemming: Batavia
DAS- en reisnr 2200.1 Aankomst: 001-005-1714
Cornelis van Rooyen se laaste verbintenis met die VOC was tot met 31.8.1722.
Hy het in 1713 in Caap de Goede Hoop geland en na 1722 'n Vryburger geword.
Volgens Helena Garner:
Hy was lid van die eerste Heemraad op Roodezaand wat in 1743 as geregshof vir die bewoners van daardie gebied benoem is. Gedurende 1743 word hy as 'n slagter genoem, (Resolusies van die Politieke Raad, 1740-1743, Do. 27/9/1742) p. 200, "na Groene Cloof word verwys as die Kompanje se plaas waar gekontrakteerde slagters hul vee mag laat wei."
Cornelis se plaas was “Nabygelegen” Bovlei, 20 morg 320 vk rd². Hy neem 2-12-1721 oordrag van Johann Lorenz en behou dit tot 1741 wanneer hy dit aan Pierre du Plessis verkoop.[1]
[1] Le Roux J.G. & Le Roux W.G.: Ons Drakensteinse Erfgrond: Bovlei. Paarl : Drakenstein Heemkring, 2000? P. 14-15
- (Research):Volgens Pama II was hy van Gorinchem of Gorkum (naby die Nieuwe Merwede in Nederland) afkomstig. Arriveer in 1713 aan die Kaap. Daar is nog meer kinders en datums in Pama II.
Volgens Marthie Bredenkamp op GenForum:
Persoonsgegevens van Cornelis van Roijien
Herkomst: Gorcum.
Rang: Adelborst
Datum einde verbintenis: 31/08/1722
Einde verbintenis: Laatste vermelding
Plaats einde verbintenis: Azie
Gegevens van de vaart
Schip: Middelwoud Inventarisnr.: 12754
Kamer: Zeeland Folio: 110
Uitreis: 14-10-1713 Bestemming: Batavia
DAS- en reisnr 2200.1 Aankomst: 001-005-1714
Cornelis van Rooyen se laaste verbintenis met die VOC was tot met 31.8.1722.
Hy het in 1713 in Caap de Goede Hoop geland en na 1722 'n Vryburger geword.
Volgens Helena Garner:
Hy was lid van die eerste Heemraad op Roodezaand wat in 1743 as geregshof vir die bewoners van daardie gebied benoem is. Gedurende 1743 word hy as 'n slagter genoem, (Resolusies van die Politieke Raad, 1740-1743, Do. 27/9/1742) p. 200, "na Groene Cloof word verwys as die Kompanje se plaas waar gekontrakteerde slagters hul vee mag laat wei."
Cornelis se plaas was "Nabygelegen" Bovlei, 20 morg 320 vk rd². Hy neem 2-12-1721 oordrag van Johann Lorenz en behou dit tot 1741 wanneer hy dit aan Pierre du Plessis verkoop.[1]
[1] Le Roux J.G. & Le Roux W.G.: Ons Drakensteinse Erfgrond: Bovlei. Paarl : Drakenstein Heemkring, 2000? P. 14-15
|