Notes |
- Jan was the progenitor (stamvader) of Visser family in South Africa. He arrived in the Cape in 1657 on the ship "Dort" as a soldier and preacher.
He became a free burgher on 30 Sep 1659, when he was described as a soldier at the Fort. His wife followed him to the Cape in 1662 with 5 children.
He settled as a burgher in Rondebosch. According to the report in Jan van Riebeeck's journal of Sep 1660, page 255 (Vol 111, 1659 - 1662), Visser's farm soon showed signs of not progressing and he became deeper in debt with the VOC - to such an extent that he had to be reprimanded. He was placed under the supervision of the VOC's farming super-intendent, Cruijthoff. Perhaps under Cruijthoff's supervision and the fact that his wife had arrived in the Cape, his farming started showing signs of improving, and in 1663 he began to produce 42 mud of grain. He was then also renowned as one of the most important grain farmers in the Cape at that time. He also farmed with cattle and had to appear in court several times for illegal bartering with the local Hottentots.
After the death of his wife in 1692 the slave Maria van de Kust Coromandel went to call Visser. In March 1696 he promised to set free the slave Maria van Bengale with three of her children, which included the 3 year old Susanna, once he (Visser) died.
His daughter Maria Jans Visser had an illegitimate daughter (Dina) by Ockert Olivier. Olivier was banished to Batavia and Dina was then raised by him as her grandfather.
>>>>>>>
Jan Coenraad VISSER gebore c 1633 trou c 1653 met Geertjen GERRITS. Hy land in 28 April 1658 met die skip Dordrecht aan die Kaap. Jan Coenraad word 'n vrykneg twee jaar nadat hy by die Kaap aangekom het. Hy versoek dat sy vrou na die Kaap kan kom en sy arriveer aan die Kaap met vyf kinders in 1662.
Lorna Newcombe wys na die volgende verwysing van Leibbrandt se
Precis of the Archives of the Cape of
Good Hope: Letters and documents Received 1649-1662' Deel 11:
Letter from Delft dated 30.11.1660 p.164: "From our ships' books we found that the two following persons have become free men at the Cape, who, when they left, had incurred considerable debt for their outfit, which, however, they had not communicated to their creditors, viz., Jan Coenraadt Visscher of Eemnes (?), [Nota- dit is Leibbrandt se vraagteken] soldier from the Dort, who left Patria in 1657, was on the 8th May, 1658 drafted on shore as hunter, and made freeman on the 30th September, 1659.
Lorna gee ook die volgende baie waardevolle inligting:
Uit Letters and Documents Received (from Amsterdam dated 19 September, 1661) p.183 (eerste verwysing): "
Ät your request we have granted a passage to one or two wives whose husbands are at the Cape, subject to the usual condition to remain there fifteen years. The wife of Jan Coenraetsz we have given f25 for her outfit which you may recover there.' P.S. These three vessels (Malacca &c.) take back to you three stowaways whom you are to treat according to the sentence passed on them by the court here." Die Malacca het Vlie 3 Oktober 1661 verlaat en het die Kaap 4 Februarie 1662 bereik. (Sien Van Riebeeck se Joernaal vir laaste datum). Die ander twee skepe was die Amersfoort en Wapen van Amsterdam.
Monsterrolle vir 1664 gee Jan en Grietje aan met 3 kinders. ?Gerrit, Geesje en Coenraad. Maria was waarskynlik reeds getroud.
Monsterrolle vir 1666/7 is daar 5 kinders (Gerrit, Geesje, Coenraad, Zacharia en Johannes?)
Lorna se afleiding is dat daar net 3 kinders met haar na die Kaap gevaar het.
Hy was ook bekend as Jan Groff, 'n mens wonder watter einskappe hy gehad het om hierdie bynaam te gekry het?
In die Resolusies van die Kaap is daar die volgende verwysing - http://tanap.amtex.nl/_xml/
Dingsdagh den 28e December 1717, voormiddagh.
Huijden 24e December 1717 compareerde voor mij, Willem van Taack, eerste geswoore clercq ter Polliticque Secretarije alhier aan Cabo de Goede Hoop, in presentje van de naer te noemene getuijgen, den vrijburger Hendrik Coster, [2] van competenten ouderdom, dewelke verklaarde ter requisitie van Maria van Brakel, wede. wijlen Jacob Louw, hoe waar ende waaragtigh is dat hij in den jaare 1668 bij den burger Jan Pietersz. Louw, [3] in de wandelingh Broertjen gent., als knegt sigh verhuurt hebbende, in de tijd dat aldaar heeft gewoont hem door sijn baas is aangewesen geworden seker stuk lands, groot sestigh morgen, door den selven van Jan Coenraadsz. Visscher gecogt, strekkende van zijn eijgen plaats langs de Liesbeeks Rivier opwaarts aan, het welke als doen ook geheel beploegt is geweest, dat voorne. Broertje hem compt. mede heeft gesegt de fontain die tegenwoordigh in ’t land van Hans Casper Geringer gemeten is, ook de zijne te wesen, met bijvoegingh dat wel wenste deselve nader aan zijn oude land mogte leggen, soo dat den compt. volgens bovengesegde aanwijsingh voor seker betuijgt dat alle ’t geene sedert na die kant van Jan Dirksz. de Beer [4] is toegevoegt, zijnen gewesen baas Jan Pietersz. Louw opgem. heeft toebehoort, verklarende den compt. wijders niet meer, gevende voor redenen van wetenschap als in den text, met belofte om zijne depositie, des noods zijnde, met solemneele ede nader te willen gestand doen.
KINDERS:
b1 MARIA VISSER - sy was gebore 1655 en oorlede 7 Junie 1718, X Willem Willemse (van Deventer). Maria het twee buite egtelike kinders by Ockert Cornelisz Olivier gehad. Daarna trou sy c 1691 met Lambert Simonsz Stam. Maria Visser en Ockert Olivier se kinders was Dina en Cornelis, hulle was gebore tussen 1672 en 1675. Hierdie twee kinders was opgevoed deur Maria se vader Jan Coenraad Visser. Maria is oorlede omtrent 7 Junie 1718.
b2 GEESJE VISSER*c 1654 X 12 Jul 1671 Hendrik Gysbertz Verschuur, XX 26 Des 1694 Dirk Gysbert Verwey
b3 GERRIT JANSZ VISSER *c 1657 X 4 Aug 1675 Jannetje Hendriks THIELEMANS en hulle het 12 kinders gehad.
c1 Thieleman ~7.2.1677 (heelwaarskynlik jonk oorlede, word nie genoem in vader se boedel van 1715 nie)
c2 Hendrik ~23.10.1678 (heelwaarskynlik jonk oorlede, word nie genoem in vader se boedel van 1715 nie)
c3 Alida / Aeltje ~2.6.1680 X Jacob Petrus Bodenstein is uit die Kaap verban as gevolg van haar onsedelike verhouding met Jasper Gommer. Die dogter van Maria van Guinea, Brijnette van de Caep word 50 gulders betaal om vir haar 6 kinders te sorg vir 2 maande
c4 Johannes ~20.9.1682
c5 Jacomina ~9.7.1684 X Jan Hendrik Munnik
c6 Gesina / Geesje ~1.9.1686 X Jan Steenkamp
c7 Gysbert ~27.8.1688 (heelwaarskynlik jonk oorlede, word nie genoem in vader se boedel van 1715 nie)
c8 Gertruida ~20.7.1692 (heelwaarskynlik jonk oorlede, word nie genoem in vader se boedel van 1715 nie)
c9 Femmetje / Femma ~21.11.1694 X Christiaan Rasp
c10 Maria ~30 1 1697, X Burgert van Dyk
c11 Johanna ~7.2.1699, X Hans Roos
c12 Gerrit *21.8.1701
(IETS IS VERKEERD MET DIE KINDERS HIERBO WANT VOLGENS MANSELL UPHAM WAS EEN VAN DIE 12 KINDERS Anna Visser getroud met Jan Arend Roodewald)
b4 COENRAAD VISSER- gebore c 1660, Nederland, kom saam met moeder by die Kaap in 1662. In die gepubliseerde Dagregister van Zacharia Wagenaar 8 April 1663 "Sondagh, 8den do. (dws. April): Des voormiddaghs zijn na gedane predicatie door den predicant De Meter verscheijde kinderen (die hier aan de Caep gebooren zijn gedoopt is. In die voetnota word beweer dat "Dit was die kind van Abraham Gabbema en sy vrou Petronella Does, asook Albert Dircx Diemer se dogtertjie Christina, Jan Coenraat Visser se seun Coenraet en Louwijs, die kind van 'n slavin."
Hy trou 5 Augustus 1685 met Catherina Everts van der Zee, gebore op die skip Europa in 1673.
Coenraad het 10 kinders gehad:
c1 Jacomyntje word ook genoem Jacomina = 23 Mei 1688 X Jan Beukes
c2 Aeltjie, ook Alida = 23 Apr 1690 X 24 Jul 1712 Nicolaas Swart
c3 Evert = 29 Jul 1691
c4 Geetie, ook Geertruy = 20 Jul 1694 x c1715 Augustus Meihuizen
c5 Catryn, ook Catharina = 21 Okt 1695 x 13 Feb 1717 Johannes Jurgen Beyers
c6 Johannes, = November 1697
c7 Susanna Visser, * 1698-1700 (die ekstra kind)
c8 Katrina, ook Catharina (soms Maria Visser)
c9 Jannetje, ook Johanna = 1 Feb 1711 X 28 Nov 1734 Dirk Maartens XX 17 Sep 1752 Johan Chrisiaan Volkman
c10 Martha = 11 Feb 1713 X c 1739 Lourens Maartens
c11 Geesje, ook Gesina = 24 Nov 1715 x 2 Aug 1743 Jurgen Hendriks
b5 ZACHARIA VISSER - het ook met haar moeder in 1662 by die Kaap aangekom, gedoop Aug 23/28, 1665 in Kaapstad. Sy sterwe 1721. Sy was drie keer getrou:X 29 Okt 1679 Dietrich PUTTER, sy het ook 'n kind met Johannes BASSON gehad en XX 5 Jul 1706 Andries KRUGEL.
Richard Ball meld dat sy heelmoontlik aan die Kaap gebore was, want toe sy en Andries Krugel hulle gemeentlike testament op 24 Junie 1713 opgestel het, word sy so beskrywe: "Zacharia Jansz Visser Siekelijk te bedde leggende oud ses en veertigh jaaren gebooren aan Cabo de Goede Hoop".
Verder volgens Richard Ball, toe Zacharia met Andries Krugel op Stellenbosch trou, is die inskrywing: "1706, Jul 05 Andries Kryger van Nurenberg jongm. met Zacharia Janse Visser wede. Diederik Putter". Die afleiding wat Richard maak is dat Zacharia dus nie met Johannes Basson getroud was nie, al het hulle 'n kind, Arnoldus Basson gedoop.
b6 JAN (Johannes) VISSER gedoop 16 Jan 1667, X 8 Mei 1689 Catharina (Jansz) van der Zee (weesmeisie) van Rotterdam.
Kinders:
c1 Johanna = 5 Maart 1690 X 19 Mei 1715 Johannes Roos XX 9 Des 1746 Lucas Visagie;
c2 Saertie = 1 Apr 1691;
c3 Johannes = 29 Nov 1693;
c4 Willem = 26 Aug 1696;
c5 Katrina = 20 Aug 1702;
c6 Willem 17 Jul 1705
Geertjen Gerrits word deur 'n slaaf in Maart 1692 vermoor, Jan Coenraad Visser was omtrent 60 jaar oud. Volgens Heese, p. 184 was Geertjen 82 jaar oud toe sy vermoor was. (Ek wonder of die korrek is? Was sy dan 22 jaar ouer as haar man?)
Geertjen Gerrits was vermoor {Hof verwysing: AR VOC 4030 (14 Maart 1692) fol 328.} Maria/Marie van Negapatnam was 'n slavin van Geertjen en Jan Coenraad Visser. 'n Vrydag aand in Maart 1692 het Geertjen en Maria in die kombuis gewerk, toe die slaaf Claas van Mallebar deur die kombuis geloop het om hout te gaan kap, Geertjen het met hom geraas omdat hy nie betyds gereed gekry het vir haar om te bak nie. Geertjen het ook nie Claas se verskoning aanvaar dat hy vir die koeie gaan soek het in die berge nie. Claas sê toe: "Jou oud hond, Jij moogste den selvs gaan haalen" - Geertjen probeer toe om Claas te slaan met 'n stuk hout, maar Claas vat die byl in slaan die byl reg in haar nek, dit was noodlotig en haar kop was amper afgekap. Hierdie het plaas gevind voor Maria van Negapatnam (Robert Shell Children of Bondag p 219). Maria hardloop toe na Jag Visser en skreeu: "Baas, Baas! Moeder is dood! Moeder is dood!". Shell verduidelik dat aan die Kaap was die huisvrou beskou as beide nonna en moeder en die baas as vader. In hierdie geval kon Geertjen wel Maria se de facto skoonmoeder gewees het want die seun Coenraad Visser het met haar gehad.
Coenraad het 'n paar kinders met die slavin Maria van Negapatnam ook bekend as Maria van Bengale gehad. Maria was gebore c1669, en sy word gedoop as 'n volwassene c 1722 te Stellenbosch toe sy 53 jaar oud was.
Jan Coenraad Visser doop die volgende kinders, die moeder was Maria van NEGAPATNAM / Maria van Bengale / van de Cust Coromandel:
b7 ANTHONIE gedoop 20 April 1692
b8 SUSANNA (Gedoop as Sara) 30 Okt 1695, sy sterwe Junie 1779, X 6 Nov 1716 Hans Hattingh, XX Wilhelm Rubeck
b9 JACOB gedoop 12 Jan 1696
b10 PIETER gedoop 24 April 1697
b11 MARIA gedoop 28 Junie 1699
Böeseken in Slaves and Free Blacks at the Cape 1658-1700, p. 172, Jan Coenraad het 24 Maart 'n kontrak opgeskrywe, hy het verseker dat Maria VAN BENGALE 27/28 jarige en haar drie kinders (Anthony vier jaar oud, Susanna, twee jaar oud, Jacobus een jaar oud) vrygestel moet word nadat hy gesterwe het:
Maria van Negapatnam doop 'n ander dogtertjie in Okt/Nov 1708 met die naam Geertruij, die vader word gegee as Gerrit Elders. Maria van Negapatnam word self gedoop as 'n bejaarde persoon op 8 Junie 1721
Volgens W H J Hattingh het Maria van Bengale en Hendrik Willemse 'n seun met die naam Willem in die Paarl gedoop op 7 November 1711
Verwysings:
Resolusies van die Politieke Raad van die Kaap http://tanap.amtex.nl/_xml/
W Hattingh, "Die Familie Hattingh in Suid-Afrika" Familia XV, 1978, no 1, 2
HF Heese, Reg en Ongereg: Kaapse regspraak in die agtiende eeu
Robert Shell, Children of Bondage
Karel Schoeman, Armosyn van die Kaap: Die Wêreld van 'n slavin 1652 - 1733
Ekstra inligting verskaf deur Charlie Els
Ekstra inligting verskaf deur Richard Ball
Mansell Upham, SAGenealogie, no 481, boodskap 481 [6]
- (Research):Jan Coenraad VISSER gebore c 1633 trou c 1653 met Geertjen GERRITS. Hy land in 28 April 1658 met die skip Dordrecht aan die Kaap. Jan Coenraad word 'n vrykneg twee jaar nadat hy by die Kaap aangekom het. Hy versoek dat sy vrou na die Kaap kan kom en sy arriveer aan die Kaap met vyf kinders in 1662.
Lorna Newcombe wys na die volgende verwysing van Leibbrandt se
Precis of the Archives of the Cape of
Good Hope: Letters and documents Received 1649-1662' Deel 11:
Letter from Delft dated 30.11.1660 p.164: "From our ships' books we found that the two following persons have become free men at the Cape, who, when they left, had incurred considerable debt for their outfit, which, however, they had not communicated to their creditors, viz., Jan Coenraadt Visscher of Eemnes (?), [Nota- dit is Leibbrandt se vraagteken] soldier from the Dort, who left Patria in 1657, was on the 8th May, 1658 drafted on shore as hunter, and made freeman on the 30th September, 1659.
Lorna gee ook die volgende baie waardevolle inligting:
Uit Letters and Documents Received (from Amsterdam dated 19 September, 1661) p.183 (eerste verwysing): "
Ät your request we have granted a passage to one or two wives whose husbands are at the Cape, subject to the usual condition to remain there fifteen years. The wife of Jan Coenraetsz we have given f25 for her outfit which you may recover there.' P.S. These three vessels (Malacca &c.) take back to you three stowaways whom you are to treat according to the sentence passed on them by the court here." Die Malacca het Vlie 3 Oktober 1661 verlaat en het die Kaap 4 Februarie 1662 bereik. (Sien Van Riebeeck se Joernaal vir laaste datum). Die ander twee skepe was die Amersfoort en Wapen van Amsterdam.
Monsterrolle vir 1664 gee Jan en Grietje aan met 3 kinders. ?Gerrit, Geesje en Coenraad. Maria was waarskynlik reeds getroud.
Monsterrolle vir 1666/7 is daar 5 kinders (Gerrit, Geesje, Coenraad, Zacharia en Johannes?)
Lorna se afleiding is dat daar net 3 kinders met haar na die Kaap gevaar het.
Hy was ook bekend as Jan Groff, 'n mens wonder watter einskappe hy gehad het om hierdie bynaam te gekry het?
In die Resolusies van die Kaap is daar die volgende verwysing - http://tanap.amtex.nl/_xml/
Dingsdagh den 28e December 1717, voormiddagh.
Huijden 24e December 1717 compareerde voor mij, Willem van Taack, eerste geswoore clercq ter Polliticque Secretarije alhier aan Cabo de Goede Hoop, in presentje van de naer te noemene getuijgen, den vrijburger Hendrik Coster, [2] van competenten ouderdom, dewelke verklaarde ter requisitie van Maria van Brakel, wede. wijlen Jacob Louw, hoe waar ende waaragtigh is dat hij in den jaare 1668 bij den burger Jan Pietersz. Louw, [3] in de wandelingh Broertjen gent., als knegt sigh verhuurt hebbende, in de tijd dat aldaar heeft gewoont hem door sijn baas is aangewesen geworden seker stuk lands, groot sestigh morgen, door den selven van Jan Coenraadsz. Visscher gecogt, strekkende van zijn eijgen plaats langs de Liesbeeks Rivier opwaarts aan, het welke als doen ook geheel beploegt is geweest, dat voorne. Broertje hem compt. mede heeft gesegt de fontain die tegenwoordigh in 't land van Hans Casper Geringer gemeten is, ook de zijne te wesen, met bijvoegingh dat wel wenste deselve nader aan zijn oude land mogte leggen, soo dat den compt. volgens bovengesegde aanwijsingh voor seker betuijgt dat alle 't geene sedert na die kant van Jan Dirksz. de Beer [4] is toegevoegt, zijnen gewesen baas Jan Pietersz. Louw opgem. heeft toebehoort, verklarende den compt. wijders niet meer, gevende voor redenen van wetenschap als in den text, met belofte om zijne depositie, des noods zijnde, met solemneele ede nader te willen gestand doen.
KINDERS:
b1 MARIA VISSER - sy was gebore 1655 en oorlede 7 Junie 1718, X Willem Willemse (van Deventer). Maria het twee buite egtelike kinders by Ockert Cornelisz Olivier gehad. Daarna trou sy c 1691 met Lambert Simonsz Stam. Maria Visser en Ockert Olivier se kinders was Dina en Cornelis, hulle was gebore tussen 1672 en 1675. Hierdie twee kinders was opgevoed deur Maria se vader Jan Coenraad Visser. Maria is oorlede omtrent 7 Junie 1718.
b2 GEESJE VISSER*c 1654 X 12 Jul 1671 Hendrik Gysbertz Verschuur, XX 26 Des 1694 Dirk Gysbert Verwey
b3 GERRIT JANSZ VISSER *c 1657 X 4 Aug 1675 Jannetje Hendriks THIELEMANS en hulle het 12 kinders gehad.
c1 Thieleman ~7.2.1677 (heelwaarskynlik jonk oorlede, word nie genoem in vader se boedel van 1715 nie)
c2 Hendrik ~23.10.1678 (heelwaarskynlik jonk oorlede, word nie genoem in vader se boedel van 1715 nie)
c3 Alida / Aeltje ~2.6.1680 X Jacob Petrus Bodenstein is uit die Kaap verban as gevolg van haar onsedelike verhouding met Jasper Gommer. Die dogter van Maria van Guinea, Brijnette van de Caep word 50 gulders betaal om vir haar 6 kinders te sorg vir 2 maande
c4 Johannes ~20.9.1682
c5 Jacomina ~9.7.1684 X Jan Hendrik Munnik
c6 Gesina / Geesje ~1.9.1686 X Jan Steenkamp
c7 Gysbert ~27.8.1688 (heelwaarskynlik jonk oorlede, word nie genoem in vader se boedel van 1715 nie)
c8 Gertruida ~20.7.1692 (heelwaarskynlik jonk oorlede, word nie genoem in vader se boedel van 1715 nie)
c9 Femmetje / Femma ~21.11.1694 X Christiaan Rasp
c10 Maria ~30 1 1697, X Burgert van Dyk
c11 Johanna ~7.2.1699, X Hans Roos
c12 Gerrit *21.8.1701
(IETS IS VERKEERD MET DIE KINDERS HIERBO WANT VOLGENS MANSELL UPHAM WAS EEN VAN DIE 12 KINDERS Anna Visser getroud met Jan Arend Roodewald)
b4 COENRAAD VISSER- gebore c 1660, Nederland, kom saam met moeder by die Kaap in 1662. In die gepubliseerde Dagregister van Zacharia Wagenaar 8 April 1663 "Sondagh, 8den do. (dws. April): Des voormiddaghs zijn na gedane predicatie door den predicant De Meter verscheijde kinderen (die hier aan de Caep gebooren zijn gedoopt is. In die voetnota word beweer dat "Dit was die kind van Abraham Gabbema en sy vrou Petronella Does, asook Albert Dircx Diemer se dogtertjie Christina, Jan Coenraat Visser se seun Coenraet en Louwijs, die kind van 'n slavin."
Hy trou 5 Augustus 1685 met Catherina Everts van der Zee, gebore op die skip Europa in 1673.
Coenraad het 10 kinders gehad:
c1 Jacomyntje word ook genoem Jacomina = 23 Mei 1688 X Jan Beukes
c2 Aeltjie, ook Alida = 23 Apr 1690 X 24 Jul 1712 Nicolaas Swart
c3 Evert = 29 Jul 1691
c4 Geetie, ook Geertruy = 20 Jul 1694 x c1715 Augustus Meihuizen
c5 Catryn, ook Catharina = 21 Okt 1695 x 13 Feb 1717 Johannes Jurgen Beyers
c6 Johannes, = November 1697
c7 Susanna Visser, * 1698-1700 (die ekstra kind)
c8 Katrina, ook Catharina (soms Maria Visser)
c9 Jannetje, ook Johanna = 1 Feb 1711 X 28 Nov 1734 Dirk Maartens XX 17 Sep 1752 Johan Chrisiaan Volkman
c10 Martha = 11 Feb 1713 X c 1739 Lourens Maartens
c11 Geesje, ook Gesina = 24 Nov 1715 x 2 Aug 1743 Jurgen Hendriks
b5 ZACHARIA VISSER - het ook met haar moeder in 1662 by die Kaap aangekom, gedoop Aug 23/28, 1665 in Kaapstad. Sy sterwe 1721. Sy was drie keer getrou:X 29 Okt 1679 Dietrich PUTTER, sy het ook 'n kind met Johannes BASSON gehad en XX 5 Jul 1706 Andries KRUGEL.
Richard Ball meld dat sy heelmoontlik aan die Kaap gebore was, want toe sy en Andries Krugel hulle gemeentlike testament op 24 Junie 1713 opgestel het, word sy so beskrywe: "Zacharia Jansz Visser Siekelijk te bedde leggende oud ses en veertigh jaaren gebooren aan Cabo de Goede Hoop".
Verder volgens Richard Ball, toe Zacharia met Andries Krugel op Stellenbosch trou, is die inskrywing: "1706, Jul 05 Andries Kryger van Nurenberg jongm. met Zacharia Janse Visser wede. Diederik Putter". Die afleiding wat Richard maak is dat Zacharia dus nie met Johannes Basson getroud was nie, al het hulle 'n kind, Arnoldus Basson gedoop.
b6 JAN (Johannes) VISSER gedoop 16 Jan 1667, X 8 Mei 1689 Catharina (Jansz) van der Zee (weesmeisie) van Rotterdam.
Kinders:
c1 Johanna = 5 Maart 1690 X 19 Mei 1715 Johannes Roos XX 9 Des 1746 Lucas Visagie;
c2 Saertie = 1 Apr 1691;
c3 Johannes = 29 Nov 1693;
c4 Willem = 26 Aug 1696;
c5 Katrina = 20 Aug 1702;
c6 Willem 17 Jul 1705
Geertjen Gerrits word deur 'n slaaf in Maart 1692 vermoor, Jan Coenraad Visser was omtrent 60 jaar oud. Volgens Heese, p. 184 was Geertjen 82 jaar oud toe sy vermoor was. (Ek wonder of die korrek is? Was sy dan 22 jaar ouer as haar man?)
Geertjen Gerrits was vermoor {Hof verwysing: AR VOC 4030 (14 Maart 1692) fol 328.} Maria/Marie van Negapatnam was 'n slavin van Geertjen en Jan Coenraad Visser. 'n Vrydag aand in Maart 1692 het Geertjen en Maria in die kombuis gewerk, toe die slaaf Claas van Mallebar deur die kombuis geloop het om hout te gaan kap, Geertjen het met hom geraas omdat hy nie betyds gereed gekry het vir haar om te bak nie. Geertjen het ook nie Claas se verskoning aanvaar dat hy vir die koeie gaan soek het in die berge nie. Claas sê toe: "Jou oud hond, Jij moogste den selvs gaan haalen" - Geertjen probeer toe om Claas te slaan met 'n stuk hout, maar Claas vat die byl in slaan die byl reg in haar nek, dit was noodlotig en haar kop was amper afgekap. Hierdie het plaas gevind voor Maria van Negapatnam (Robert Shell Children of Bondag p 219). Maria hardloop toe na Jag Visser en skreeu: "Baas, Baas! Moeder is dood! Moeder is dood!". Shell verduidelik dat aan die Kaap was die huisvrou beskou as beide nonna en moeder en die baas as vader. In hierdie geval kon Geertjen wel Maria se de facto skoonmoeder gewees het want die seun Coenraad Visser het met haar gehad.
Coenraad het 'n paar kinders met die slavin Maria van Negapatnam ook bekend as Maria van Bengale gehad. Maria was gebore c1669, en sy word gedoop as 'n volwassene c 1722 te Stellenbosch toe sy 53 jaar oud was.
Jan Coenraad Visser doop die volgende kinders, die moeder was Maria van NEGAPATNAM / Maria van Bengale / van de Cust Coromandel:
b7 ANTHONIE gedoop 20 April 1692
b8 SUSANNA (Gedoop as Sara) 30 Okt 1695, sy sterwe Junie 1779, X 6 Nov 1716 Hans Hattingh, XX Wilhelm Rubeck
b9 JACOB gedoop 12 Jan 1696
b10 PIETER gedoop 24 April 1697
b11 MARIA gedoop 28 Junie 1699
Böeseken in Slaves and Free Blacks at the Cape 1658-1700, p. 172, Jan Coenraad het 24 Maart 'n kontrak opgeskrywe, hy het verseker dat Maria VAN BENGALE 27/28 jarige en haar drie kinders (Anthony vier jaar oud, Susanna, twee jaar oud, Jacobus een jaar oud) vrygestel moet word nadat hy gesterwe het:
Maria van Negapatnam doop 'n ander dogtertjie in Okt/Nov 1708 met die naam Geertruij, die vader word gegee as Gerrit Elders. Maria van Negapatnam word self gedoop as 'n bejaarde persoon op 8 Junie 1721
Volgens W H J Hattingh het Maria van Bengale en Hendrik Willemse 'n seun met die naam Willem in die Paarl gedoop op 7 November 1711
Verwysings:
Resolusies van die Politieke Raad van die Kaap http://tanap.amtex.nl/_xml/
W Hattingh, "Die Familie Hattingh in Suid-Afrika" Familia XV, 1978, no 1, 2
HF Heese, Reg en Ongereg: Kaapse regspraak in die agtiende eeu
Robert Shell, Children of Bondage
Karel Schoeman, Armosyn van die Kaap: Die Wêreld van 'n slavin 1652 - 1733
Ekstra inligting verskaf deur Charlie Els
Ekstra inligting verskaf deur Richard Ball
Mansell Upham, SAGenealogie, no 481, boodskap 481
Saamgestel deur:
AM van Rensburg
|