Notes |
- Brother of Hendrik Corneliszoon. From Ouwerkerk, Netherlands. Burger
du Plooy.paf: Brother of Hendrik Corneliszoon.Van Ouwerkerk, Netherlands. Burger. Gedurende die tyd wat Willem Willemse in ballingskap was het hy en Maria Jansz Visser 'n verhouding gehad en twee kinders is gebore. Die kinders het by hulle oupa Jan Coenraad Visser gewoon.SAG7: Arrived in Table Bay 1671, as a young man he had two illegitimate children by Maria Janze Visser the wife of Willem Willemse van Deventer.Volgens Pama II was hy afkomstig van Ouwerkerk in Nederland. Burger. Sy broer Hendrik is die eerste Olivier stamvader.Werk die Olivier artikel in Familia 1986 No 3 p47. An anomaly in the Olivier Family by !!!!!!!!
!SAG vol 7 page 69As young man he had two illigitimate children with Maria Janse Visser (wife of Willem Willemse of Deventer)
: De Villiers Pama pg 667In 1692 he was fined 1000 Gulden for illegal sales of alcohol.II. Ocker Comelisz vryburger, jongman x 5.2.1679 Alitie Vermoly van Woerden.(Sien D&P p.667 en SAG 7 O-Ph p.69) Cornelis Olivier het twee voorkinders by Maria Jans Visser (alias Liermans) gehad: Cornelis =27.8.1673 en Dina =25.7.1675. Hy trou 5.2.1679 met Aeltje Gysberts Verwey van WoerdenBrother of Hendrik Corneliszoon. From Ouwerkerk, Netherlands. Burger
Ockert is a brother of the first Olivier ancestor who arrived in South-Africa, Hendrik Corneliszoon Oliver. He arrived in the Cape in 1671. He started working for Willem Willemsz of Deventer. Ockert fathered two children with Willem's wife when the latter was banned for murdering a Khoisan. Ockert was braught to court, like some of the other Free Burghers, for contravening the liquor control proclamationsof the Cape authorities. Ockert was not literate and signed documents with a cross.
Ockert arrived at the Cape in 1671 and worked as a 'knegt' for Willem Willemse of Deventer. Willem was a keen farmer. He and his neighbour, Jan Coenraad Visser, were experienced hunters and often went on hunting trips, with the result that Willem seriously neglected his wife, Maria. In his absence a fiery relationship developed between Ockert and Maria.
In 1672 Willem shot a hottentot and escaped to Holland in a Danish ship. He returned in 1673 but was not allowed to land and was sent to Robben Island pending a decision by the Heere XVII. In September 1675 an ailing Willem was allowed to seek a cure on the mainland and found two extra children in his family, fathered by Ockert Cornelisz. He took his wife to court accusing her of 'licht-vaardige gedrag' and worse, and so fighting mad were the contestants in the case that the Court of Justice decided to send them to Batavia in separate ships. However, by 1676 they were somewhat reconciled and sailed off in the same ship, leaving behind Dina and Cornelis who, by order of Court, were left in the care of their maternal grandfather, Jan Coenraad Visser. Their father, Ockert Cornelisz, to be responsible for their support. (Resoluten Vol. 1. p. 346, Vol. 2. pp. 147, 148, 194. Leibbrandts Journal 1671 to 1674 pp. 140, 141, 227, 250, 308 and Familia No. 1 1981 p. 8). "An Anomaly in the OLIVIER Family", Esmé Bull, "Familia", 1986 [8, 42, 43, 47]
- (Research):Ockert Cornelisz OLIVIER gebore Ouwerkerk, Nederland. Hy het by die Kaap aangekom in 1671. Olivier was 'n knegt gewees by Willem Willemsz: van Deventer.Willem Willemsz het ''n Hottentot in 1672 dood gemaak. Willem Willemsz het eers weg gehardloop op 'n Deense skip na Nederland, maar hy het weer terug gekom na die Kaap. Willem Willemsz was toe na Robben eiland gestuur. Terwyl Willem Willemsz: van Deventer weg was het Olivier twee kinders met Willem Willemsz se vrou, Maria Jansz Visser gehad.Maria Jansz VISSER, sy was gebore ongeveer 1650. Sy was die dogter van Jan Coenraad Visser. Toe Willem Willemsz in September 1675 weer in Kaapstad land vind hy dat sy vrou het twee kinders van Olivier. Hy kla haar aan teen "lichtvaardige gedrag". Hierdie hofsaaak en gevoelens was so erg tussen die twee dat hulle na Batavia toe in 1676 verban was, op twee aparte skepe. Maar voor die skepe geseil het, het Maria en Willem weer opgemaak, en toe het hulle weg gevaar op die selfde skip.Olivier trou op 5 Feb 1679 met Aletta VERWEY, sy was gebore Woerden, Nederland. Aletta Verwey se ouers was Gysbert Verwey en Catharina Ganzevanger.Ockert was aangekla op 14 Feb 1692 as gevolg van drankverkoop. Hy was beboet vir 1,000 gulden omdat hy ontwettig met drank gehandel het.Ockert en Maria Visser se kinders was Dina en Cornelis, hulle was gebore tussen 1672 en 1675. Hierdie twee kinders was opgevoed deur Maria se vader Jan Coenraad Visser. Hierdie twee kinders was nie genoem in Alleta se testament of in Aletta se moeder Tryntje Gansevanger se testament nie, al het Gansevanger voorsiening gemaak vir haar kleinkinders in haar testament.
KINDERS TUSSEN OCKERT OLIVIER EN MARIA VISSER
1. Dina * 1672/73, X Hans Jacobus Brits
2. Cornelis * 1674/75, X 22 Nov 1699 Anna van Weij
Ockert en Aletta Verwey het 13 kinders gehad.
1 Gysbert =03.12.16792 Marthie (Maria) =12.10.1681, x Dirk van Schalkwyk3 Catharina =11.07.1683, x 7 Nov 1706 Nicolaas van der Westhuyzen4 Neeltje (Cornelia) =15.04.1685 sterwe voor 17215 Hilletje *c1687, x 19 Sep 1707 Eduard Loubser, xx 12 Feb 1719 Johannes Mostert
6 Cornelis =27.02.1689
7 Anna (Johanna)=18.02.1691, x Paulus Artois
8 Jan (Johannes) =08.11.1692, sterwe voor 17219 Dirk = 05.09.1694, +173410 Aeltie (Aletta) =26 Aug 1695, x 22 Sep 1720 Michiel Africanus Heyns, xx 29 Jul 1736 Matthys Sondag11 Geertruy = 9 Nov 1698, x 2 Apr 1724 Thobias Mostert12 Hendrik =21 Nov 1700, x 21 Mei 1724 Maria Vivie, xx Willem van der ViijverDie dogter Neeltjie moes kwaai veg weens 'n onsuksevolle aanrading deur Robert van Batavia in Oktober 1712. Sy het so kwaai geveg dat dit eintlik Robert van Batavia was met moeilikheid uit haar kloue ontsnap het. Ongeag dat die aanranding misluk het word Robert van Batavia tot dood gestraf.Hy was 'n broer van die ander Olivier stamvader Hendrik Cornelis Olivier wat ook met 'n Verwey getroud was.
Ockert sterf 1705.Aletta se inventaris in 1720 sluit in die plaas Hoogebergsvalleij aan die Kleine Stinkrivier, en die opstal Vrolijkheid in RoodesandBronne:Esme BULL "An Anomaly in the OLIVIER Family" Familia, Vol 23, No.3, 1986.
de Villiers - Pama
Heese en LombardGC de Wet Vryliede en Vryswartes in die Kaapse NedersettingJL Hattingh "Beleid en Praktyk: Die Doop van Slawekinders en die sluit van Gemengde Verhoudings aan die Kaap voor 1720" Kronos vol 5, 1982
Inligting ook verkry van Mariana Olivier
Saamgestel deur:
AM van Rensburg
|