Notes |
- Arrived at Cape from Rostock abour 1698. Soldier later burger at Drakenstein
From: Roy Lourens
To: GenForum
Subject: [GenForum] Lourens, Michiels en Tryn Ras
Date: 05 May 2002 06:55Dankie vir die bydrae Dennis. Dit is 'n moeilik vraag. Die Michielse het my
baie moeite veroorsaak!Ja, daar was dan twee MICHIELS in die Kaap - Matthys van Glueckstad
(Holstein, Denemarke), en Matthys de Sweed van Stockholm.SACS v5 gee Matthys MICHIELS van Stockholm x Isabelle Dina VALENTYSE vanDelft as die ouers van Anna Elizabeth MICHIELSE x Johann Lorentz (p239) Maardit is die verkeerde een. SAGS v5 gee ook self die regte Michiels op p616waar dit sĂȘ "Matthys MICHIELS van Gluckstad, Duitsland (Dit was Holstein), +voor 19.1.1700 (verkeerd - 1731) x 28.1.1680 Catharina USTINGS xx MariaVITOUT + 27.4.1711 wed v. Daniel Nortier.b1 Anna Elizabeth ~ 19.9.1681 x Kaapstad 23.6.1698 Johan LOURENS van
Rostock"Catharina Ustings (Ustingh,Hostings,Ostings, Ustincx, ens) het x met 'nUstings?, xx in die Kaap met Hans Ras van Angelen, xxx Francois Champelearvan Ghent, xxxx Laurens Cornelissen van Gothenberg, xxxx Matthys Michielsvan Gluckstad. Maar in die Kaap was Catharina gewoonlik as Tryn Ras bekend. Margaret Cairns verwys (Familia 16/2 1979, Tryn Ras 111 p45) dat Fransen enCook ( The Old Houses of the Cape) dieselfde voud as SAG gemaak het, en datdie eienaar van die plaas Joostenberg Matthys Michiels van Glueckstad was,
(saam met Tryn), nie die Matthys Michiels de Sweed nie.Matthys Michiels de Sweed x 24.9.1670 Isabelle van Delft (Bommel). Hulledogters Maria en Helena x Mooij Ansela's seuns Jacobus van As en WillemBasson (Capensis, 2/98, p 36); Margaretha x Christoffel Hasewinkel, en 'n
seun Johannes.Op p48 in Tryn Ras (111) in Familia 16/2 1979, skryf Cairns dat "her son inlaw Jan Lorensz...owed her estate (of Tryn Ras) 300 Guilders"Sien ook Capensis 4/99 p 42, waar Mansell Upham oor SAGS v5 skryf " Thenthere are some glaring mistakes,(in SACS v5) eg under LOURENS, yet againMatthijs de Sweed gets confused with Mattijs Michiels from Gluckstadt
despite numerous references to this now obvious mistake"
So ver as ek kan sien is die regte inskrywing:Johann LORENTZ, (Lorenz, Lorentz, Lohrentz, Laurensz, ens wat later Rostock,Lourens, Louwrens en Laurens wees) van Rostock, * c1679, omtrent 1698 by dieKaap aangekom ,(ons weet nog nie wanneer nie), soldaat, burgher Drakenstein,boer op Nabygelegen Bovlei, Paarl Diamant, Bonterivier, +? x 23.6.1698 AnnaElisabeth MICHIELSE ~ 19.9.1681 + 1715, dogter van Matthys MICHIELS vanGluckstad in Holstein x 25.1.1680 Catharina HOSTINGS * 1641 van Lubeck, watin 1662 aan die Kaap gekom het op Die Hof van Zeeland, + 18.8.1708. Tyn Ras,soos sy bekend is, het op Swaaneweide (later Steenberg) en Joostenberggeboer.Jan en Anna het 3 kinders: Anna Catherina, Maria en Matthys, van wie dieLourens,Louwrens en Laurens familie (van Rostock)in Suid Afrika stem.Jan Lorentz het xx 5.3.1724 Dina VALENTYN van Agra, wed. van DanielRodrigo. Ons weet nie van enige kinders uit hiedie huwelik nie.Hans Ras en Tryn se kinders was Hendrik (Ceylon), Nicolaas x Maria van
Staden en Maria x Joost Strydom.
Groete,
Roy Lourens
|