Notes |
- CORDIER of CORTJE
Cordier(Cortje),Louis aankoms 1688 op "Zuid Bevelandt'' met sy vrou en vier kinders, landbouer en een van die eerste ouderlinge van die Franse Gemeente vanDrakenstein, in 1692 het hy die plaas Bethel'' (tans Nantes''), by die Paarl-berg, gekry en sy van word nou Cortje gespel FR1688 [1725] Martinet,Francoise :Franse vlugteling, aankoms c. 1688 saam met haar man en vier kinders FR [1749]
Van slegs twee van die stamouers se kinders het ons die werklike doopdatums, te wete die seuns Jacques en Philippe. In die geval van die ander kinders, veral die dogters is die geboortedatums afgelei deur in ag te neem wanneer hulle oudste en jongste kinders gebore is.
Die familie Cortjé is baie klein, maar die bloed van die stamouers vloei in die are van vele nakomelinge, onder andere alle Tessenaars, Koens, Boshoffs en Lootse, asook baie Fouries, Pienaars, Erasmusse, Oelofses en VanVuurens".
!Emmerentia van Rensburg Registers
TROU: Upegis, Vader van Louis Cordier [1725]
|