Notes |
- Arrived before 1688. In 1689 he owned the farm 'Bellinchamp' in Drakenstein (now Bellingham)
Probably from the small town Vuuren in Gelderland. Arrived 1687 together with his wife and in the same year received a farm in Drakenstein which he named "Bellinchamp" (today Bellingham).
Van Nederland, aankoms voor 1691 met sy vrou.
SAG4: First owner of the present farm Bellingham, Groot Drakenstein(The Jacobs family lived near Balinghen, Calais, France.
Gerrit van VUUREN was die stamvader van die van Vuuren/ Vuren familie. Hierdie familie het die dubbele van Janse of Jansen van Vuuren. Hy was Gerrit Janszoon, met ander woord die seun van Jan en hy was afkomstig van die dorp Vuren in Nederland. Hierdie familie het dus die verskynsel van beide die pleknaam en die vader se naam in hulle van. Die van Rensburg famlie het dieselfe verskynsel in hulle familie.
Gerrit het om en by 1687 na die Kaap gekom, en hy was omtrent 20 jaar oud op daardie stadium. Sy vrou was Suzanne JACOB, die dogter van Pierre Jacob en Suzanne de Vos.
KINDERS
Susanna, X 7 Feb 1706 Ignace Maree
Gerrit (Janszoon) van Vuren * Vuren, Gelderland, Nederland ± 1667 † Bellinchamp, Drakenstein Junie 1700 x ± 1689 (vader: Johannes x NN) en Suzanne Jacob * Vieille Eglise naby Calais, Frankryk 9.9.1671 » Guisnes, naby Calais, Frankryk 27.9.1671 † Bellinchamp, Drakenstein .10.1696 (dv Pierre Jacob(s) en Suzanne de Vos)
Hulle het twee kinders
b1 Suzanne * ± 1691 Bellinchamp, Drakenstein x Igancé Maré Franse vlugteling (Hulle is die stamouers van die Maré-geslag in Suid-Afrika insluitende dié wat die familienaam ‘Maree’ skryf.)
b2 Johannes * ongev. April 1694 Bellinchamp, Drakenstein x Catharina Maré Vermoedelik ‘n suster van Igancé Maré
!MAR:Hendrik Jooste Registers;vVuuren
TROU:De Villiers Pama;Bls 1085
!Birth: De Villiers Pama, p1085
Aangekom in die Kaap voor 1691
Gerrit van VUUREN was die stamvader van die van Vuuren/ Vuren familie. Gerrit het om en by 1687 na die Kaap gekom, en hy was omtrent 20 jaar oud op daardie staduim.Die dorpie Vuren het tussen 850 en 950 ontstaan. "End 1673 verlieten de Franse troepen Zaltbommel, begin 1674 Tiel. Tienduizend guldens werden er gevorderd om vernielingen en plunderen af te kopen. Desondanks werden vele akkers vertrapt, boerderije leeg geroofd, dijken doorgestoken en kastelen verwoerst. Waarskynlik is toen ook het kasteel te Vuren, de Turnelenborch, verwoest.In 1682. Een stormwind gepaard gaande met hoogwater, veroorzaakte in 1682 een nieuwe watersnood in de Tielerwaard.Enkele bewoners hebben Vuren daarna verlaten om elders een nieuw bestaan op te bouwen. Zo zagen we reeds predikant Hamsche naar Overlangbroek vertrekken. We komen zelfs een emigrant uit Vuren tegen in de Kaapkolonie nl Gerrit Janszen (van Vuuren) een landbouer. Hij trad daar in het huwelijk met een gevluchte Hugenote en werd de stamvader van een grote, vooraanstaande Zuid Afrikaanse familie - de Janse van Vuuren's", Geneem uit die volgende boek Vuren, "een Arrem Land"? Elf eeuwen geschiedenis van een dorp aan de Waal. geskryf deur A Bijl.In die boek, De Afkomst der Boeren van Dr HT Colenbrander uitgegeven door het Alg NL Verbond no 9 word die volgende aangedui: Na 1691 Gerrit Janz van Vuuren van die dorpie Vuren getroud in Nederland met Susanne Jacob van Frankrijk. Hulle het 2 kinderen. Sy nasionaliteit is Nederlands en haar nasionaliteit is.Sy vrou was Suzanne JACOB, die dogter van Pierre Jacob en Suzanne de Vos. Hierdie familie het die dubbele van Janse of Jansen van Vuuren. Hy was Gerrit Janszoon, met ander woord die seun van Jan en hy was afkomstig van die dorp Vuren in Nederland. Hierdie familie het dus die verkynsel van beide die pleknaam en die vader se naam in hulle van. Die van Rensburg famlie het die selfe verskynsel in hulle familie.Gerrit het om en by 1687 na die Kaap gekom, en hy was omtrent 20 jaar oud op daardie staduim. Sy vrou was Suzanne JACOB, die dogter van Pierre Jacob en Suzanne de Vos.
KINDERS
Susanna, X 7 Feb 1706 Ignace Maree
Verwysings:
Navorsing deur:
Didi du Plessis
Vuren kerk se doopboek ontbreek
Beroep : Vrylandsbouer [4, 22]
|