Notes |
- Arrived 1678 aboard the Tidore as midshipman
Arrived from the Netherlands before 1686, cobler
Die Strydom stamvader in Suid-AfrikaOpgestel deur Daniel J. Strydom, 16 Augustus 1998, Lincoln, Nebraska
Joost Strijdom is sedert 1686 in die monsterrolle van die VOC aan die Kaap de Goede Hoop te vind. Hy was 'n skoenmaker, getroud met Maryna Ras , =23.6.1669 (Kaapstad), dogter van Hans Ras, van Angeln, en Catharina Ustinx, die histories bekende Trijn Ras, uit Denemarke. Op 11 November 1714 tree hy weer in die huwelik met Susanna Groen, weduwee van Jacobus Steen. Joost se afkoms is onbekend, en deur sy assosiasie met die Nederlandse bevolking aan die Kaap (deur byvoorbeeld getuie te wees by die doop van 'n kind van die Steyn stamvader) word hy beskou as van Nederlandse afkoms. Die van (en variante) word egter nie in 17e en 18e eeuse Nederland, Vlaandere, Duitsland, of Frankryk aangetref nie. Verwante name uit Poland dui op 'n moontlike Poolse oorsprong, soos byvoorbeeld as vlugteling uit die 17e eeuse anti-Joodse pogromme in Poland.
Joost en Maryna het vyf kinders aan die Kaap gedoop wie dan die eerste geslag Strydoms aan die Kaap vorm, en nageslagte uit twee, Matthys, b3, en Johannes, b4, is bekend. Hulle is die vaders van die Matthys en Johannes-takke van die Strydom stamboom.
Arrives as ensign on the Tidore in 1678 from Liefkenshoek, Netherlands, relieved 11 May 1683.
Shoemakeer (I.A. from list of civilians employed at the Cape by the VOC in 1717/1718 (Archive No 12605) recorded by Lesley Robertson [11]
Born:
- Alternative location: Gelderland, Netherlands
|