• First Name:   
  • Last Name:   
Gerrit BEZUIDENHOUT, b4c6

Gerrit BEZUIDENHOUT, b4c6

Male 1720 -

Generations:      Standard    |    Compact    |    Vertical    |    Text    |    Register    |    PDF

Generation: 1

  1. 1.  Gerrit BEZUIDENHOUT, b4c6Gerrit BEZUIDENHOUT, b4c6 was christened on 14 Apr 1720; died in in Cape, South Africa.

    Notes:

    Gerrit, DIE SESDE KIND, is na sy pa en ma se huweliksbevestiging op 14 April 1720 gedoop. Hy, die Vader van Slagtersnek se Bezuidenhouts, was maar vier jaar oud toe sy weduwee-moeder met Jan van Locherenberg hertrou het. Gerrit is in 1741 met Sophia Maria Scheepers getroud en uit hulle huwelik is drie dogters en vyf seuns gebore. Die
    seuns is te Tulbagh gedoop, maar die ouers was destyds (1747-1764) woonagtig te Plettenbergbaai. Vervolgens tref ons die gesin in die Suurveld aan; na die grensoorlog van 1802 het hull e na die Baviaansgebied verhuis.

    Al die broers was op een of ander manier betrokke by die opstand. Freek en Hans Bezuidenhout is deur pandoers doodgeskiet. Gerrit Pieter en sy gesin is na die distrik Tulbagh verban . Coenraad Frederik se seun het 'n ligte boete gekry weens sy aandeel. Hans het twee seuns van Wynand Jacobus gedwing om saam te ry, maar hulle het onder voorwendsel dat hulle kos gaan haal, weer gedros.

    Gerrit married Sophia Maria SCHEEPERS, b7 on 15 Oct 1741 in Cape, South Africa. Sophia (daughter of Coenraad Jacob SCHEEPERS, progenitor and Maria BOTHA, b6) was christened on 29 Mar 1722 in Paarl, Cape, South Africa; died in in Cape, South Africa. [Group Sheet] [Family Chart]



Webmaster Message

  • We strive to document all of our sources in this family tree. It will be very greatly appreciated if you volunteer to help with family history research, typing, data input, or by uploading your own family tree and photos. To do so you MUST email your phone number, and a time that I can phone you to Greeff@Greeff.info