• First Name:   
  • Last Name:   
Veldkornet Johannes Jacobus (Hans) ERASMUS, b3c2d4e3

Veldkornet Johannes Jacobus (Hans) ERASMUS, b3c2d4e3

Male 1790 -

Generations:      Standard    |    Compact    |    Vertical    |    Text    |    Register    |    PDF

Generation: 1

  1. 1.  Veldkornet Johannes Jacobus (Hans) ERASMUS, b3c2d4e3Veldkornet Johannes Jacobus (Hans) ERASMUS, b3c2d4e3 was christened on 3 Jan 1790; died in in Cape, South Africa.

    Notes:

    Volgens Jan Visagie in Voortrekker Stamouers woon hy te Keispoort (Keyspoort), Swart-Keirivier, Tarka, Somerset. Die bekende militêre pos Tarkapos was op sy plaas gevestig.
    Hy vertrek uit die Kaap teen Oktober 1837, blykbaar as leier van ’n geselskap. Dis egter nie heeltemal seker of Hans Erasmus wel dadelik ’n Voortrekker geword het nie. Hy en sy provisionele veldkornet, Jan du Plessis, het hulle bedanking (volgens Historia) gelyktydig of ongeveer dieselfde tyd ingedien. Siviele kommissaris Gilfillan bet die twee se bedanking in een sin gerapporteer en bygevoeg dat bulle die grens oorgesteek het.
    Dis bv moontlik dat hy eers oorkant die noordoosgrens gaan woon het, dit wil sê suid van die Oranje gebly het en heelwat later na die noorde is.

    Johannes married Hester Carolina BOTHA, b1c7d10e4 on 28 Apr 1811 in Graaff-Reinet, Cape, South Africa. Hester (daughter of Rudolph Philippus BOTHA, b1c7d10 and Johanna Sophia OBERHOL(S)(T)(Z)ER, b2c3d4) was christened on 7 May 1797; died in in Cape, South Africa. [Group Sheet] [Family Chart]



Webmaster Message

  • We strive to document all of our sources in this family tree. It will be very greatly appreciated if you volunteer to help with family history research, typing, data input, or by uploading your own family tree and photos. To do so you MUST email your phone number, and a time that I can phone you to Greeff@Greeff.info