1. | Jan LE ROUX, a1b3 was born in 1709 in Drakenstein, Cape, South Africa(Paarl); was christened on 19 May 1709 in Drakenstein, Cape, South Africa(Paarl); died in in Cape, South Africa. Notes:
Dr Willem G. le Roux , OM AAN TE PROUX
a1b3 Jan =19.4.1709 te Drakenstein. Ouers aangegee as Jan Roux(sic) en Jannetjie Moij (sic) ; X 1745 met 33 jarige weduwee Geertruy du Plessis(gebore van Deventer). Hy word stiefvader van 4 du Plessis-kinders wat wissel van 4 tot 13 jaar. Voor sy huwelik is hy blykbaar 'n veeboer op leenplase. In 1735 geregistreerde huurder van weiregte geleƫ te Modderfontein aan die grote Visrivierberg en later by Wemmershoek. Hy onderneem verskeie veldtogte na die binneland. Hy en Geertruy het 'n dogter gedoop in 1748 en ook 'n seun gedoop 26.7.1750. Teen 1750 is hulle gevestig iewers in Stellenbosch distrik en in 1752 toon die opgaafrol 20 beeste en 100 skape aan.. Sy eie dogter sowel as sy stiefdogter is later met Bredasdorpers getroud wat die vermoede laat dat Jan in sy latere lewe in daardie geweste as veeboer gevestig was.
From: "Jean_leroux"
To: Subject: Re: [GenForum] Pieter du PLESSIS x Geertruy VAN DEVENTER
Date: 29 March 2003 07:29
Louw,Jan le Roux was 'n verstokte oujongkerel van amper 40 toe hy op 14 Julie 1748 met Geertruida van Deventer getroud en hul oudste dogter Johanna is sewe dae later op Sondag 21 Julie 1748 gedoop. Dit bewys nog iets behalwe dat Sondag ook troudag was.!
Vriendelike Groete,
Jean le Roux Paarl
Woon op die plaas Kaalruggens. Hy het verskeie veldtogte na die binneland onderneem, varal in 1744 saam met sy neef Abraham le Roux en Jan Roi. Hy het op 11.10.1736 alleen vertrek en eers op 5.8.1738 teruggekeer.
Burger Drakenstein.
Christened:
Alternative date: 17.5.1709
Jan married Geertruij VAN DEVENTER, b1c3 on 14 Jul 1745 in Cape, South Africa. Geertruij (daughter of Jan Gerritsz VAN DEVENTER, b1 and Magdalena BRIT(S)(Z), a1b1) was born on 30 Jun 1714 in Cape, South Africa; was christened on 20 Jul 1714; died about 1752 in Cape, South Africa. [Group Sheet] [Family Chart]
Children:
- 2. Johanna LE ROUX, a1b3c1
was born in 1748 in Cape, South Africa; was christened on 21 Jul 1748; died in in Cape, South Africa.
|
|