• First Name:   
  • Last Name:   
Franz KRUGER (CRUGER)

Franz KRUGER (CRUGER)

Male - 1710

Generations:      Standard    |    Compact    |    Vertical    |    Text    |    Register    |    PDF

Generation: 1

  1. 1.  Franz KRUGER (CRUGER)Franz KRUGER (CRUGER) died in 1710.

    Notes:

    FRANTZ KRÜGER (KRmGER) DIE STAMVADER VAN DIE KRUGER-FAMILIE IN S.A.
    Onderstaande is ‘n verkorte weergawe van ‘n brief wat mnr. Artur Conrad Förste, van Moisburg in West-Duitsland, aan die R.G.N. geskryf het.
    Sy brief was in Afrikaans.
    Ek was onlangs in die kommunistiese gedeelte van ons vaderland om daar in die kerkargiewe navorsing oor my eie familie te doen. By hierdie geleentheid het ek die idee gekry om in die kerkregisters van Sandenbeck in die Prignitz (Mark Brandenburg) te kyk of ek enige inligting oor Jacob Krq/4ger, die voorvader van pres. Paul Kruger, kon kry. Hy is in 1690 in Sandenbeck (die naam word Sandenbeek uitgespreek) gebore. Ek het egter gevind dat die register van Sandenbeck nie meer daar gehuisves word nie, maar wel in die Domstiftarchiv Brandenburg, Burghof 11. Die pastorie in Sandenbeck was vir etlike jare onbewoon en ter wille van veilige bewaring, is die registers na Brandenburg geneem.
    My reis na Sandenbeck was dus te vergeefs, maar dit was nogtans lekker om die dorp te leer ken waarvandaan die stamvader Jacob Krq/4ger gekom het. Tot my verbasing moes ek vind dat die dorp nie in ‘n vallei lê nie, maar op ‘n redelike hoogte. Die woord beek (beek) in Nederduits beteken ‘n klein riviertjie. Die mense het my vertel dat die rivier, Sandenbeek, suid van die dorp verbyvloei. Sandenbeck is dus die dorp aan die ‘Sandenbeekᾨtm).
    Die volgende dag is ek na Brandenburg en het al die kerkregisters van Sandenbeck tot 1750 deurgegaan. Die doopregister begin in 1676 en die huweliksregister en sterfteregister in 1698. Ek het gevind dat Jacob Krq/4ger wel op 28 Julie 1690 gebore en op 1 Augustus gedoop is, soos wat dit in boeke in Suid-Afrika aangegee word. Sy vader word as Frantz Kröger aangegee. In die registers van Sandenbeck word die van Krq/4ger op verskillende maniere gespel: in 1686, 1690 en 1693 is dit Kröger, 1688 Crq/4ger, 1695 Cröger, 1698 Kröger, 1700, 1705 en 1708 Cröger, 1736 Kröger, 1740, 1742 en 1745 Krq/4ger. Hierdie verskil in spelling is nie belangrik nie. Die ‘niederdeutscheᾨtm) vorm is Kröger en die hoogduitse vorm Krq/4ger. Die volk in die Prignitz (nie Priegnitz of Preignitz nie) het ‘niederdeutschᾨtm) of ‘plattdeutschᾨtm) gepraat en doen dit vandag nog. Die predikante het egter hoogduits geskryf.
    Die enigste fout wat ek in die Suid-Afrikaanse publikasies (D. F. du T. Malherbe, J. Hoge en C. C. de Villiers) gekry het, was by die van van Jacob Krq/4ger se moeder. Haar van was nie Hartwig nie, maar wel Pemöller. Die aantekening oor haar dood lui soos volg:
    1747 7. Den ZL! Dec. Elisabeth Pemöllers, Frantz Krugers Wittwe 82 Jahr alt gestorben u. den 31 begaben cum conc. funebr.
    In Afrikaans sal dit soos volg lui:
    Nr. 7. Die 24ste Desember Elisabeth Pemöllers (genitief van die van Pemöller), weduwee van Frantz Kriiger, 82 jaar oud, oorlede, en beFuwe 31 Des. met lyksrede. (cum conc. funebr. = cum concione funebre = met lyksrede)
    Die nooiensvan van die stamvader Jacob Krq/4ger, se moeder was dus Pemöller en nie Hartwig nie! Die fout met haar van kan maklik soos volg verklaar word: Met die doop van Frantz en Elisabeth se sesde kind, Lisebet, in 1698 was die eerste doopgetuie (peetoom) ‘n sekere Hartwig Pemöller, waarskynlik ‘n familielid van die moeder. ‘n Navorser kon makhk die voornaam ‘Hartwigᾨtm) vir die moeder se van gelees het.
    Frantz Krq/4ger se beroep word nêrens aangegee nie, maar dit is niks buitengewoon nie. ‘n Boer se beroep is gewoonlik nie aangegee nie. Ek twyfel dus nie daaraan dat Frantz Krq/4ger ‘n boer van beroep was nie. Frantz Krq/4ger en Elisabeth Pemöller het agt kinders gehad.
    1. Ann Maria ged. 9.8.1686
    2. Margareta ged. 26.2.1688
    3. Jacob * 28.7.1690 ged. 1.8.1690; Suid-Afrikaanse stamvader
    4. Hinrich * 18.2.1693 ged. 19.2.1693
    5. Jochim * 12.10.1695 ged. 16.10.1695
    6. Lisebet ged. 2.3.1698
    7. Peter * 22.7.1700 ged. 23.7.1700
    Hy was twee keer getroud, eers in 1736 en weer in 1741. Hy het dogters en een seun (Caspar Joachim) gehad. Nog ‘n dogter is dood gebore. Die verdere lot van sy nakomelinge kon nie opgespoor word nie.
    8. Anna Catrin * 17.11.1705 ged. 22.11.1705
    Daar was nog ander Krq/4gers in die omgewing van Sandenbeck wat by die doop van Frantz en Elisabeth Krq/4ger se kinders as doopgetuies opgetree het.
    R. T. J. Lombard

    Family/Spouse: Elizabeth PEMOLLER. Elizabeth was born about 1665; died on 24 Dec 1747; was buried on 31 Dec 1747. [Group Sheet] [Family Chart]

    Children:
    1. 2. Anna Maria KRUGER  Descendancy chart to this point was christened on 9 Aug 1686 in Sadenbeck; and died.
    2. 3. Margareta KRUGER  Descendancy chart to this point was christened on 26 Feb 1688 in Sadenbeck; and died.
    3. 4. Jacob KRUGER, a2  Descendancy chart to this point was born on 28 Jul 1690 in Sandenbeck In The Priegnitz, Near Berlin, Germany; was christened on 1 Aug 1690 in Sandenbeck In The Priegnitz, Near Berlin, Germany; died on 29 Oct 1747 in Stellenbosch, Cape, South Africa.
    4. 5. Hinrich KRUGER  Descendancy chart to this point was born on 18 Feb 1693; was christened on 19 Feb 1693 in Sadenbeck; and died.
    5. 6. Jochim KRUGER  Descendancy chart to this point was born on 12 Oct 1695; was christened on 16 Oct 1695 in Sadenbeck; and died.
    6. 7. Lisebet KRUGER  Descendancy chart to this point was christened on 2 Mar 1698 in Sadenbeck; and died.
    7. 8. Peter KRUGER  Descendancy chart to this point was born on 22 Jul 1700; was christened on 23 Jul 1700 in Sadenbeck; and died.
    8. 9. Anna Catrin KRUGER  Descendancy chart to this point was born on 17 Nov 1705; was christened on 22 Nov 1705 in Sadenbeck; and died.


Generation: 2

  1. 2.  Anna Maria KRUGERAnna Maria KRUGER Descendancy chart to this point (1.Franz1) was christened on 9 Aug 1686 in Sadenbeck; and died.

  2. 3.  Margareta KRUGERMargareta KRUGER Descendancy chart to this point (1.Franz1) was christened on 26 Feb 1688 in Sadenbeck; and died.

  3. 4.  Jacob KRUGER, a2Jacob KRUGER, a2 Descendancy chart to this point (1.Franz1) was born on 28 Jul 1690 in Sandenbeck In The Priegnitz, Near Berlin, Germany; was christened on 1 Aug 1690 in Sandenbeck In The Priegnitz, Near Berlin, Germany; died on 29 Oct 1747 in Stellenbosch, Cape, South Africa.

    Notes:

    Arrived 1713 as a soldier on board "Middelwout". 1714-1717 builders assistant for W. ten Damme, 1717 for Ernst Mostert, lost his hand in an accident. Burger 11.1.1718, became member of the N.G. Church, Cape Town 13.2.1716, later farmer in the Sandveld.

    Du Plooy.paf:
    Van Sandenbeck by Prignitz naby Berlyn, s.v. Franz Kruger oorl. 1710 en Elisabeth Pemoller of Hartwig oorl. 24.12.1747; arriveer 1713 aan boord van die skip Middelwout, 1714 - 17 boukneg vir W. ten Damme, 1717 vir Ernst Mostert, verloor sy hand in 'n ongeluk, burger 11. 01.1718 ; word lidmaat NG Kerk, Kaapstad 13.02.1716; boer in die Sandveld.

    "De oude Duitser van Duitsland"

    Kruger - volgens Pama Vol !
    Jacob Kriiger of Cruger, v.Sadenbeck i.d. Priegnitz, naby Berlyn. *28.7.1690. S.V. Franz Kriiger, + 1710 en Eilsabeth Hartwig. + 1747. Aank. 1713 n.b. skip eg. Burger 11.1.1718, later boer i.d. Sandveld. + 29.10.1719. x 1.5.1718 Johanna of Jannetjc Kemp, c Aug. 1696. + 27.10.1778. bl Jacob doop 17.7.1718, + 10.11.1778. x 25.10.1739 Christina Strang, 14.9.1721. d.v. Care1 Strang, v. Gotenburg en Anna~ Maria Swart, v. Stockholm
    b2 Frans, =20.X.1719, + 27.8.1181. x 1.3.1144 Judith Coetsee. + voor 26.9.1752. d.v. [Cornelius Coetsee en Geertruy Gerrlts: xx Maria Putter. = 15.10.1130, +voor [Mei, 1773, d.v. Johannes Lodewyk Putter en Anna van der Swaan; xxx Magdalena [Catharina Erasmus
    volgens Janet Melville: Kruger(Cruger),Jacob *28.07.1690 =01.08.1690 beck by Prignitz naby Berlyn, s.v. Franz Kruger oorl. 1710 en Elisabeth Pemoller of Hartwig oorl. 24.12.1747; ar. 1713 aan boord van die Middelwout, 1714 -- 17 boukneg vir W. ten Damme, 1717 vir Ernst Mostert, verloor sy hand in 'n ongeluk, burger 11. 01.1718; word lidmaat NG Kerk, Kaapstad 13.02.1716; boer in die Sandveld ±DU1713 [1710] Date:9 Dec 2001
    Volgens Pama I en SAG 4 was hy afkomstig van Sandenbeck, distrik Prignitz naby Berlyn. Volgens mnr. Artur Conrad Förste in Familia 1984 no 4 word ie van Kruger in die doopregisters as Kröger, Crüger, Cröger en Krüger gespel. Hierdie verskil in spelling is nie belangrik nie - die "niederdeutsche" vorm is Kröger en die "hochdeutsche" vorm is Krüger. Die mense van Prignitz het "niederdeustch" of "plattdeutsch" gepraat en doen dit vandag nog. Die predikante het egter "hochdeutsch" geskryf.
    Die dorp Sandenbeck lê op 'n hoogte met 'n riviertjie (beek of beck in Nederduits) wat suid van die dorp verbyvloei.
    Sy moeder word foutiewelik in Pama I as Elisabeth Hartwig aangee, maar was wel Elisabeth PemöIler. Die een doopgetuie (waarskynlik 'n peetoom was Hartwig PemöIler, wat 'n navorser dalk per abuis as die van aangesien het).
    As die Suid-Afrikaanse stamvader was hy die voorvader van president Paul Kruger.
    Jacob kom in 1713 aan die Kaap aan op die skip "Middelwout" as soldaat. Hy werk as boukneg van 1714 tot 1719 by Willem ten Damme en Ernst Mostert. Hy word lidmaat van die NG Kerk, Kaapstad op 13 Feb 1716. Hy verkry burgerskap in 1718. Hy boer later van tyd in die Sandveld.

    Died:
    Alternative date: 29.10.1749

    Jacob married Johanna (Jannetje) KEMP, b1 on 1 May 1718 in Cape Town, Cape, South Africa. Johanna (daughter of Nicolaas (Johannes) KEMP and Cecilia SWERISSE) was born in Aug 1696 in Cape Town, Cape, South Africa; died on 27 Oct 1778 in Roggeveld, Cape, South Africa. [Group Sheet] [Family Chart]

    Children:
    1. 10. Jacob KRUGER  Descendancy chart to this point was christened on 13 Oct 1716 in Cape Town, Cape, South Africa; and died.
    2. 11. Jacob KRUGER, a2b1  Descendancy chart to this point was born in 1718 in Cape Town, Cape, South Africa; was christened on 17 Jul 1718 in Cape Town, Cape, South Africa; died on 10 Nov 1778 in Cape, South Africa.
    3. 12. Frans KRUGER, b3  Descendancy chart to this point was born in in Cape, South Africa; was christened on 20 Aug 1719 in Cape Town, Cape, South Africa; died on 27 Aug 1781 in Cape, South Africa.
    4. 13. Cecilia KRUGER  Descendancy chart to this point was christened on 26 Jan 1721; and died.
    5. 14. Johannes KRUGER, b4  Descendancy chart to this point was born in in Cape, South Africa; was christened on 13 Dec 1722; died before Apr 1779 in Cape, South Africa.
    6. 15. Elisabeth KR, b5  Descendancy chart to this point was christened on 19 Feb 1723; died before 1779.
    7. 16. Elizabeth KRUGER  Descendancy chart to this point was christened on 19 Feb 1723; died about 1779.
    8. 17. Hendrik KRUGER, b6  Descendancy chart to this point was born on 19 Dec 1723 in Cape Town, Cape, South Africa; was christened on 8 Apr 1725 in NG Church Cape Town, Cape, South Africa; died about 1793 in Graaff-Reinet, Cape, South Africa.
    9. 18. Pieter Ernst KRUGER, b7  Descendancy chart to this point was born in in Cape, South Africa; was christened on 18 Aug 1726 in Cape Town, Cape, South Africa; died in Feb 1783 in Cape, South Africa.
    10. 19. Catharina KR, b8  Descendancy chart to this point was christened on 1 Aug 1728; and died.

  4. 5.  Hinrich KRUGERHinrich KRUGER Descendancy chart to this point (1.Franz1) was born on 18 Feb 1693; was christened on 19 Feb 1693 in Sadenbeck; and died.

  5. 6.  Jochim KRUGERJochim KRUGER Descendancy chart to this point (1.Franz1) was born on 12 Oct 1695; was christened on 16 Oct 1695 in Sadenbeck; and died.

  6. 7.  Lisebet KRUGERLisebet KRUGER Descendancy chart to this point (1.Franz1) was christened on 2 Mar 1698 in Sadenbeck; and died.

  7. 8.  Peter KRUGERPeter KRUGER Descendancy chart to this point (1.Franz1) was born on 22 Jul 1700; was christened on 23 Jul 1700 in Sadenbeck; and died.

  8. 9.  Anna Catrin KRUGERAnna Catrin KRUGER Descendancy chart to this point (1.Franz1) was born on 17 Nov 1705; was christened on 22 Nov 1705 in Sadenbeck; and died.


Generation: 3

  1. 10.  Jacob KRUGERJacob KRUGER Descendancy chart to this point (4.Jacob2, 1.Franz1) was christened on 13 Oct 1716 in Cape Town, Cape, South Africa; and died.

    Notes:

    Sien slawedoopboek van Kaapstad.


  2. 11.  Jacob KRUGER, a2b1Jacob KRUGER, a2b1 Descendancy chart to this point (4.Jacob2, 1.Franz1) was born in 1718 in Cape Town, Cape, South Africa; was christened on 17 Jul 1718 in Cape Town, Cape, South Africa; died on 10 Nov 1778 in Cape, South Africa.

    Jacob married Christina STRANG, b2 on 25 Oct 1739 in Cape Town, Cape, South Africa. Christina (daughter of Carel STRANG, a1 and Anna Maria SWART) was born in 1721 in Cape Town, Cape, South Africa; was christened on 14 Sep 1721; died in 1748 in Cape Town, Cape, South Africa. [Group Sheet] [Family Chart]

    Children:
    1. 20. Johanna Catharina KRUGER, a2b1c1  Descendancy chart to this point was born in 1742 in Cape Town, Cape, South Africa; was christened on 25 Mar 1742 in Cape Town, Cape, South Africa; died on 26 Nov 1824 in Worcester, Cape, South Africa.
    2. 21. Hendrina Cecilia KRUGER, a2b1c2  Descendancy chart to this point was born in in Cape Town, Cape, South Africa; was christened on 3 Jul 1744 in Cape Town, Cape, South Africa; died in in Cape, South Africa.
    3. 22. Jacob Carel KRUGER, a2b1c3  Descendancy chart to this point was born about 1746 in Cape Town, Cape, South Africa; was christened on 31 Jul 1746 in Cape Town, Cape, South Africa; and died.
    4. 23. Anna Maria KRUGER, a2b1c4  Descendancy chart to this point was born about 1748 in Paarl, Cape, South Africa; was christened on 29 Dec 1748 in Cape Town, Cape, South Africa; died in in Cape, South Africa.
    5. 24. Carel KRUGER, a2b1c5  Descendancy chart to this point was born on 21 May 1750 in Cape, South Africa; was christened on 8 Nov 1750 in Cape Town, Cape, South Africa; died before 10 Nov 1793 in Carnarvon, Cape, South Africa.
    6. 25. Frans KRUGER  Descendancy chart to this point was born in in Cape Town, Cape, South Africa; was christened on 10 Sep 1752 in Cape Town, Cape, South Africa; died before 24 Sep 1813 in Cape Town, Cape, South Africa.
    7. 26. Catharina Elizabeth KRUGER, b1c7  Descendancy chart to this point was born in in Cape Town, Cape, South Africa; was christened on 26 Oct 1755 in Cape Town, Cape, South Africa; and died.
    8. 27. Catharina Elisabeth KRUGER  Descendancy chart to this point was born in bapt. 26 Oct 1755 in Cape Town, Cape, South Africa; and died.
    9. 28. Jacob KRUGER  Descendancy chart to this point was born in in Cape Town, Cape, South Africa; was christened on 11 Feb 1759; and died.
    10. 29. Christina Joachimina Hermanisina KRUGER, b2c10  Descendancy chart to this point was born in in Beaufort West, Cape, South Africa; was christened on 3 Mar 1763 in Cape Town, Cape, South Africa; died on 13 Dec 1825 in Beaufort West, Cape, South Africa.
    11. 30. Hendrik KRUGER  Descendancy chart to this point was born in in Cape Town, Cape, South Africa; was christened on 15 Mar 1763; and died.

  3. 12.  Frans KRUGER, b3Frans KRUGER, b3 Descendancy chart to this point (4.Jacob2, 1.Franz1) was born in in Cape, South Africa; was christened on 20 Aug 1719 in Cape Town, Cape, South Africa; died on 27 Aug 1781 in Cape, South Africa.

    Frans married Judith -COET(S Z)EE, b7c6 on 1 Mar 1744. Judith was born about 1741 in Stellenbosch, Cape, South Africa; was christened on 17 Dec 1741 in Stellenbosch, Cape, South Africa; died before 26 Sep 1752 in Cape, South Africa. [Group Sheet] [Family Chart]

    Frans married Maria PUTTER, b9c3 on 29 Oct 1752 in Cape, South Africa. Maria (daughter of Jan (Johannes) Lodewyk PUTTER, b9 and Anna VAN DER SWAAN, b1) was christened on 15 Oct 1730; died before May 1773 in Cape, South Africa. [Group Sheet] [Family Chart]

    Frans married Magdalena Catharina ERASMUS about 1773. Magdalena (daughter of Jacob ERASMUS, b6) was born about 1750; and died. [Group Sheet] [Family Chart]

    Frans married Elizabeth Johanna WAGENAAR, Widow Diederick Koekemoer on 10 Apr 1774. Elizabeth and died. [Group Sheet] [Family Chart]


  4. 13.  Cecilia KRUGERCecilia KRUGER Descendancy chart to this point (4.Jacob2, 1.Franz1) was christened on 26 Jan 1721; and died.

    Cecilia married Hendrik Pieter HESSE, a3 on 21 Dec 1738 in Cape Town, Cape, South Africa. Hendrik was born in in M; and died. [Group Sheet] [Family Chart]


  5. 14.  Johannes KRUGER, b4Johannes KRUGER, b4 Descendancy chart to this point (4.Jacob2, 1.Franz1) was born in in Cape, South Africa; was christened on 13 Dec 1722; died before Apr 1779 in Cape, South Africa.

    Johannes married Petronella SMIT, a1b4c4 on 9 Nov 1746 in Cape, South Africa. Petronella (daughter of Alewijn (Alewyn) SMIT, a1b4 and Hester BEKKER, b2) was christened on 23 Nov 1727 in Drakenstein, Cape, South Africa(Paarl); died in in Cape, South Africa. [Group Sheet] [Family Chart]


  6. 15.  Elisabeth KR, b5Elisabeth KR, b5 Descendancy chart to this point (4.Jacob2, 1.Franz1) was christened on 19 Feb 1723; died before 1779.

    Elisabeth married Michiel BESTER, a2 on 13 May 1742. Michiel was born in 1717 in Maagdenburg, Germany; and died. [Group Sheet] [Family Chart]


  7. 16.  Elizabeth KRUGERElizabeth KRUGER Descendancy chart to this point (4.Jacob2, 1.Franz1) was christened on 19 Feb 1723; died about 1779.

    Elizabeth married Michiel BESTER, a2 on 13 May 1742. Michiel was born in 1717 in Maagdenburg, Germany; and died. [Group Sheet] [Family Chart]


  8. 17.  Hendrik KRUGER, b6Hendrik KRUGER, b6 Descendancy chart to this point (4.Jacob2, 1.Franz1) was born on 19 Dec 1723 in Cape Town, Cape, South Africa; was christened on 8 Apr 1725 in NG Church Cape Town, Cape, South Africa; died about 1793 in Graaff-Reinet, Cape, South Africa.

    Notes:

    Lived from 1748 to 1762 at Olifantsberg now Olifantskop on the Cape Town Malmesbury Road. Took part in the Hop expedition of 1761 to "Groot Namakwaland". From 1763 to 1778 lived on "De Plaat" in "Laer Roggeveld" and about 1778 moved to Graaff-Reinet.

    Birth:
    Alternative date: 4.4.1725

    Christened:
    Alternative date: 18.4.1725

    Died:
    Location also given as Brandkraal, Renosterberg.

    Hendrik married Francina CLOETE, b2c1d4e1 on 5 May 1748 in Cape Town, Cape, South Africa. Francina was born on 29 Jul 1732; was christened on 7 Sep 1732 in Cape Town, Cape, South Africa; died in 1811 in Vischgat, Rhenosterberg, Graaff-Reinet, Cape, South Africa. [Group Sheet] [Family Chart]


  9. 18.  Pieter Ernst KRUGER, b7Pieter Ernst KRUGER, b7 Descendancy chart to this point (4.Jacob2, 1.Franz1) was born in in Cape, South Africa; was christened on 18 Aug 1726 in Cape Town, Cape, South Africa; died in Feb 1783 in Cape, South Africa.

    Pieter married Zacharia PUTTER, b9c1 on 27 Dec 1747 in Tulbagh, Cape, South Africa. Zacharia (daughter of Jan (Johannes) Lodewyk PUTTER, b9 and Anna VAN DER SWAAN, b1) was christened on 23 Sep 1725; died on 26 Oct 1794 in Roggeveld, Cape, South Africa. [Group Sheet] [Family Chart]


  10. 19.  Catharina KR, b8Catharina KR, b8 Descendancy chart to this point (4.Jacob2, 1.Franz1) was christened on 1 Aug 1728; and died.


Generation: 4

  1. 20.  Johanna Catharina KRUGER, a2b1c1Johanna Catharina KRUGER, a2b1c1 Descendancy chart to this point (11.Jacob3, 4.Jacob2, 1.Franz1) was born in 1742 in Cape Town, Cape, South Africa; was christened on 25 Mar 1742 in Cape Town, Cape, South Africa; died on 26 Nov 1824 in Worcester, Cape, South Africa.

    Johanna married Jacob CLOETE, b2c1d4e4 on 15 Apr 1759 in Cape Town, Cape, South Africa. Jacob was born in 1738; was christened on 5 Oct 1738; died in in Cape, South Africa. [Group Sheet] [Family Chart]


  2. 21.  Hendrina Cecilia KRUGER, a2b1c2Hendrina Cecilia KRUGER, a2b1c2 Descendancy chart to this point (11.Jacob3, 4.Jacob2, 1.Franz1) was born in in Cape Town, Cape, South Africa; was christened on 3 Jul 1744 in Cape Town, Cape, South Africa; died in in Cape, South Africa.

    Hendrina married Gerrit STEENKAMP, b13 on 10 Apr 1763 in Cape Town, Cape, South Africa. Gerrit (son of Jan (Harmensz) STEENKAMP, progenitor and Jannetje VAN ECK, a1b2) was born about 1736 in Cape Town, Cape, South Africa; was christened on 7 Oct 1736 in Drakenstein, Cape, South Africa(Paarl); died in in Cape, South Africa. [Group Sheet] [Family Chart]


  3. 22.  Jacob Carel KRUGER, a2b1c3Jacob Carel KRUGER, a2b1c3 Descendancy chart to this point (11.Jacob3, 4.Jacob2, 1.Franz1) was born about 1746 in Cape Town, Cape, South Africa; was christened on 31 Jul 1746 in Cape Town, Cape, South Africa; and died.

  4. 23.  Anna Maria KRUGER, a2b1c4Anna Maria KRUGER, a2b1c4 Descendancy chart to this point (11.Jacob3, 4.Jacob2, 1.Franz1) was born about 1748 in Paarl, Cape, South Africa; was christened on 29 Dec 1748 in Cape Town, Cape, South Africa; died in in Cape, South Africa.

    Anna married Barend OLIVIER, a2b4c7 on 20 Sep 1764 in Tulbagh, Cape, South Africa. Barend (son of Jan (Johannes) OLIVIER, a2b4 and Helena BURGER, b4) was born on 19 Oct 1729; was christened on 20 Nov 1729 in Paarl, Cape, South Africa; died in in Cape, South Africa. [Group Sheet] [Family Chart]

    Children:
    1. 31. Johannes Jacobus OLIVIER  Descendancy chart to this point was christened on 9 Mar 1766; and died.
    2. 32. Barend Hendrik OLIVIER  Descendancy chart to this point was christened on 11 Mar 1767; and died.
    3. 33. Christina Helena OLIVIER, a2b4c7d3  Descendancy chart to this point was christened on 30 Oct 1768; died in 1824 in Cape, South Africa.
    4. 34. Anna Maria OLIVIER, b4c7d4  Descendancy chart to this point was christened on 15 Oct 1769; and died.
    5. 35. Beatrix Catharina OLIVIER  Descendancy chart to this point was born in Apr 1770 in In the Roggeveld, Cape, South Africa; was christened on 5 Jul 1772; died on 7 Dec 1857 in Cape Town, Cape, South Africa.
    6. 36. Catharina Beatrix OLIVIER  Descendancy chart to this point was born in Apr 1772 in In Die Roggeveld, Cape, South Africa; was christened on 5 Jul 1772; died on 7 Dec 1857.
    7. 37. Johanna Engela Hendrina OLIVIER, a2b4c7d6  Descendancy chart to this point was christened on 16 Oct 1774 in Stellenbosch, Cape, South Africa; died in in Cape, South Africa.
    8. 38. Zacharia Petronella OLIVIER  Descendancy chart to this point was christened on 16 Oct 1774; and died.
    9. 39. Jacobus Andries OLIVIER, a2b4c7d8  Descendancy chart to this point was christened on 12 Oct 1776 in Swellendam, Cape, South Africa; and died.
    10. 40. Gerrit Cornelis OLIVIER  Descendancy chart to this point was christened on 22 Mar 1778 in Stellenbosch, Cape, South Africa; and died.
    11. 41. Gerrit Cornelius OLIVIER  Descendancy chart to this point was christened on 22 Mar 1778; and died.
    12. 42. Francina Barendina OLIVIER  Descendancy chart to this point was born in 1783; was christened on 5 May 1784; died on 20 Oct 1861 in Cape, South Africa.
    13. 43. Martha Maria OLIVIER  Descendancy chart to this point was christened on 12 Jan 1783; and died.

  5. 24.  Carel KRUGER, a2b1c5Carel KRUGER, a2b1c5 Descendancy chart to this point (11.Jacob3, 4.Jacob2, 1.Franz1) was born on 21 May 1750 in Cape, South Africa; was christened on 8 Nov 1750 in Cape Town, Cape, South Africa; died before 10 Nov 1793 in Carnarvon, Cape, South Africa.

    Carel married Geertruida Margaretha -COET(S Z)EE, b7c3d2 on 17 Dec 1780 in Tulbagh, Cape, South Africa. Geertruida was born in in Cape Town, Cape, South Africa; was christened on 21 Aug 1763 in Cape, South Africa; died in 1873 in Cape, South Africa. [Group Sheet] [Family Chart]


  6. 25.  Frans KRUGERFrans KRUGER Descendancy chart to this point (11.Jacob3, 4.Jacob2, 1.Franz1) was born in in Cape Town, Cape, South Africa; was christened on 10 Sep 1752 in Cape Town, Cape, South Africa; died before 24 Sep 1813 in Cape Town, Cape, South Africa.

  7. 26.  Catharina Elizabeth KRUGER, b1c7Catharina Elizabeth KRUGER, b1c7 Descendancy chart to this point (11.Jacob3, 4.Jacob2, 1.Franz1) was born in in Cape Town, Cape, South Africa; was christened on 26 Oct 1755 in Cape Town, Cape, South Africa; and died.

    Catharina married Thomas Jacobus FERREYN, b1c1 on 17 Jan 1773 in Cape Town, Cape, South Africa. Thomas was christened on 19 Apr 1745; and died. [Group Sheet] [Family Chart]


  8. 27.  Catharina Elisabeth KRUGERCatharina Elisabeth KRUGER Descendancy chart to this point (11.Jacob3, 4.Jacob2, 1.Franz1) was born in bapt. 26 Oct 1755 in Cape Town, Cape, South Africa; and died.

  9. 28.  Jacob KRUGERJacob KRUGER Descendancy chart to this point (11.Jacob3, 4.Jacob2, 1.Franz1) was born in in Cape Town, Cape, South Africa; was christened on 11 Feb 1759; and died.

  10. 29.  Christina Joachimina Hermanisina KRUGER, b2c10Christina Joachimina Hermanisina KRUGER, b2c10 Descendancy chart to this point (11.Jacob3, 4.Jacob2, 1.Franz1) was born in in Beaufort West, Cape, South Africa; was christened on 3 Mar 1763 in Cape Town, Cape, South Africa; died on 13 Dec 1825 in Beaufort West, Cape, South Africa.

    Christina married Nicolaas VAN DER WESTHU(I)(Y)(S)(Z)EN, b3c8d1 on 13 Oct 1782 in Graaff-Reinet, Cape, South Africa. Nicolaas (son of Johannes VAN DER WESTHU(I)(Y)(S)(Z)EN, b3c8 and Hilletje BOTES, b1) was born in in Swartland, Cape, South Africa; was christened on 21 Dec 1755; died on 12 Jan 1835 in Stellenbosch, Cape, South Africa. [Group Sheet] [Family Chart]


  11. 30.  Hendrik KRUGERHendrik KRUGER Descendancy chart to this point (11.Jacob3, 4.Jacob2, 1.Franz1) was born in in Cape Town, Cape, South Africa; was christened on 15 Mar 1763; and died.


Webmaster Message

  • We strive to document all of our sources in this family tree. It will be very greatly appreciated if you volunteer to help with family history research, typing, data input, or by uploading your own family tree and photos. To do so you MUST email your phone number, and a time that I can phone you to Greeff@Greeff.info