1. | Helena VAN MALABAR was born about 1659 in Malabar, West coast (Kerala) of India; died in in Cape, South Africa. Notes:
Description: Set free from slavery at Cape of Good Hope with her little boy
Dit wil voorkom uit getuienis dat Helena, 'n slavin uit Malabar, Indie, en Johannes Vosloo drie buite-egtelike kinders, Johannes, Helena en Casper tussen 1694 en 1698 voortgebring het. Die datum van die dood van Helena Vosloo word afgelei van die datum van die sensus laat April 1723 en die indien van haar testament op 26 Mei 1723. Margaret Cairns beweer dat Helena nie 'n kind was van Jan Vosloo nie aangesien hy haar erflating teruggetrek het en ook dat hy spesifiek aangedui het dat hy geen lewende afstammeling het nie.
Anna Maria /Been/ op 'n onbevestigde bron as die moeder van Helena Vosloo aangedui.
A slave from Malabar, India, who was freed on 20 Nov 1696
Helena married Johannes VOSLOO, a1 in Not Married in Cape, South Africa. Johannes was born about 1649 in Plettenberg, Westphalen, Germany; died in 1732 in Cape, South Africa. [Group Sheet] [Family Chart]
|