Notes |
- Arrived at the Cape in 1745 in the service of the H.O.I.K. from Waldeck (Edersee) in Gernmany on board the "Weltevreden". Became burger of Swellendam 1747.
From: Johan Kok
To:
Subject: RE: [GenForum] Re: Afkoms van Adam Kok
Date: 16 February 2001 01:45
Andre,
Adam Kok (1710-1795)
Kok/Koch Voorvader (Daar is ook egter hollandse Kok/de Kok wat die landingekom het. Ek het egter geen inligting aangaande hulle vroere geslagte
nie.
JOHAN HENDRIK CHRISTOFFEL KOK
(JOHANN HEINRICH CHRISTOPH KOCH)* 1720 in Waldeck, kom in 1745 as soldaat in diens van die HollandseOos-Indiese Kompanjie van Waldeck in Duitsland met die skip Weltevreden inSuid-Afrika aan, word in 1747 burger te Swellendam en trou op 27 Mei 1751met Petronella van Eeden (* 22 Jul 1725), die weduwee van Matthias Calitz.
Ses kinders is uit die huwelik gebore:
Griekwas:'n groep meestal van Hollandse en Khoikhoi (Hottentot) and tot 'n mate vanslavin oorsrpong, wie se naam geneem was van die Chairi-griekwaskaapwagters. van die weskaap en was die eerste om na die Oraje rivier toe
te verhuis in die 1770's.
Daar het later meer Khoikhoi groepe by hulle aangesluit onder die leierskapvan Barend Barends en Adam Kok, wie se plan dit was om weg van die Hollandse
regering in die kaap weg te kom.
William Anderson's London Missionary Society sendingstasie was by Klaarwatergebaseer, wat later as Griekwastad bekend geword het. Hulle was op 'nstadium in die vroee 19de eeu bekend as 'n republike onder 'n patriargale
regering van sendelinge.
Bogenoemde is aangehaal uit: The South African Family Encylopedia, Peter
Joyce.
Die Kok voorvader het lank na die geboorte van Adam Kok (*1710) in die land
aangekom en was 10 jaar jonger as Adam Kok I
Waar sy van sy oorsprong vandaan gekry het weet ek egter nie.
Ook bekend as Johann Heinrich Christoph Koch of Kok
Aankoms 1745 vanaf Waldeck
Soldaat en Burger Swellendam 1747 [3, 4]
|