Notes |
- (Research):Buurman van Philippe Foucher op 'Wildepaardenjagt', Paarl
Verkoop aan Louis le Riche.
Alternative location: La Fontaine-sous-Prémont, Ile-de-France
Erasmus Register gives 12.1713 (gebaseer op sy weduwee se tweede troudatum in Pama II p968)
Came from Dreux, French fugitive. Arrived 1688 on board "Voorschoten". He was really a carpenter but started the farm "Lustig Aan" near Paarl.
From de Villiers/Pama: From La Beauce or Pays Chatrain in France.
Carpenter, arrived 1688 on the "Voorschoten", place of residence given as La Beauce, Chartres, France. On 27.8.1694 the farm "Lustig-aan" on the Wildepaards River, a tributory of the Berg river was transferred to him.
From: Johan C Erasmus <2000@yebo.co.za>
In sy boek "Hugenotebloed in ons are" skryf J. G. le Roux op p. 25 die volgende oor stamvader Jacques PINARD:
"Nog twee passasiers aan boord van die 'Voorschoten' was die pasgetroude paartjie Jacques Pinard en Ester Foucher. Hy was afkomstig van die buurt Dreux en waarskynlik lidmaat van die gemeente La Fontaine-sous-Prémont. Drie weke voor sy vertrek uit Nederland uit Nederland, trou hy op 10 Desember 1687 in die Waalse kerk in Delft, Nerderland met Esther Foucher, toe 21 jaar oud. Sy was waarskynlik verwant aan die vorige stamvader Philippe Foucher, moontlik nog sy suster. Jacques Pinard was eintlik 'n timmerman, maar aan die Kaap het hy die plaas Lustig Aan, langs Philippe Foucher se Woldenpaardenjacht, naby die Paarl, aangelê. Dié plaas word op 27 Augustus 1694 aan hom oorgedra. Ester Foucher is in 1697 oorlede en Jacques trou die volgende jaar met die veertienjarige Marthe le Febre, dogter van Pierre le Fèbreen Marie de Gravé. Sy was die eerste kind van Hugenote-ouers wat aan die Kaap gebore is. Die plaas Lustig Aan is in 1725 aan Louis le Riche verkoop.
Die kinders van Jacques Pinard was: 1. Pierre (1690) x Jeanne TERRIER, wed. Cordier 2. Jacques (1692) x Louise CORDIER wed. Jacob 3. Marthe (1699) jonk + 4. Marie-Madeleine (1701) x Antoine NORTJé 5. Abel (1703) x Anna SCHEEPERS 6. Esther (1706) x Jacobus VAN DER MERWE 7. Jean (1708) x Catharina BOTHA 8. Salomon (1710) x Sara OOSTHUIZEN
Jacques Pinard is in 1712 oorelde en sy weduwee trou op 3 Desember 1713 met Estienne Terreblanque, 'n vlugteling wat etlike jare na die hoofgroep na die Kaap gekom het.
Ek hoop dit bring vir jou duidelikheid
Groete
Johan Erasmus
----- Original Message ----- From: sam koen To: Sent: 28 October 2000 08:18 Subject: Re: [GenForum] PINARD
Hello Lucas, Jammer dat ek nou eers inspring maar het twee dae laas pos afgelaai.
Ek is nou heelemaal deurmekaar met hierdie Pinard storie. Wat ek het is dat Jacques Pinard en sy eerste vrou Esther FOUCHE geb.1666 oorlede 1697 twee kinders gehad het naamlik Pieter = Stellenbosch ens. en Jacques geb. c1691 oorlede c.1750 X Stellenbosch 21.1.1714 Louis CORDIER geb c.1682 oorl. Drakenstein 22.11.1774. Jacques Pinard en sy tweede vrou Marthe Le Febre het 6 kinders gehad nl. Marthe - Marie Madelein - Abel -Ester - Jean en Salomon. Salomon(b8) is dan nou die lyn wat ek nagaan. Hoe nou. Sam Koen.
Original Message From: Lucas Rinken com> > To: GenForum@egroups.com Sent: Friday, October 27, 2000 9:27 PM Subject: Re: [GenForum] PINARD
Naand Johan, Jammer ek is weer 'n bietjie laat! Ek sien Johan E se antwoord het gehelp. Kom ons begin by die maklike deel eerste. Ek het twee kinders vir die Terreblanche/Le Febre huwelik. Martha ~ 5.12.1717 + 24.5.1772 x Stellenbosch 6.11.1735 Ignatius (Ignatio Leopold) Ferreira Pieter ~ 16.11.1721 + 27.1.1795 x Drakenstein-Nk 25.8.1748 Petronella Stevens Bothma of Petronella Stephens. Ek het hulle as twee aparte mense maar dit moet een van die baie duplikate wees wat ek nog mee sukkel. Ek weet ook nie waarvoor die Nk staan nie. Nuwe kerk?; Nou my kinders vir die Pinard/Le Febre huwelik verskil so van joune dat ek wonder of ons van dieselfde mense praat ! Ek het wel Jean + Swellendam 1763 x Stellenbosch 27.3.1740 Catharina > Botha, maar het geen Suzanne, Maria, Jeanne of Jacques nie. Ek het: Abel + 1736 x 11.7.1734 Anna Scheepers Salomon *1710 + 1786 x Drakenstein 1.9.1743 Sara Oosthuyzen Martha - geen verdere inligting Maria Magdalena x 1716 Anthonie Nortje As jy of iemand anders miskien meer data het, ontvang ek dit graag sodat ons dit kan regstel. Ek beaam wat Johan E geskryf het oor die Cordier/Martinet huwelik. Ek het 7 kinders. Hoop dit help, Groete, Lucas.
Afkomstig van La Beauce of Parys Chartrain, in Frankryk. Timmerman. As Franse vlugteling in 1688 op die "Voorschoten" uitgekom.
Erasmus Register
Hy was 'n Franse Hugenoot van Dreux en heelmoontlik 'n lidmaat van La Fontiane-sous-Prémont. Ander bronne gee hom as vanaf Beauce of Chartres in Frankryk afkomstig.
Arriveer 1688 uit Frankryk op die Voorschoten saam met sy 21-jarige vroue, Ester Fouche met wie hy voor sy vertrek in die Waalse Kerk te Delft, Holland getroud is. Hy was 'n skrynwerker. In 1692 bly hy op "Lustig Aan" in Klein Drakenstein, langs Philippe Foucher se Wildenpaardenjacht, naby die Paarl, aangelê.
Jacques PINARD, gebore 1665 was 'n Franse Hugenoot van Dreux en heel moontlik 'n lidmaat van La Fontiane-sous-Prémont. In 1688 het Pienaar as timmerman na SA gekom, op die skip Voorschooten, saam met sy vrou Esther FOUCHE met wie hy op 10 Desember 1687 in die Waalsekerk in Delft getrou het. Sy was toe 21 jaar oud. Hy was gevestig op Lustigaan (1692), Klein Drakenstein. Hulle het twee kinders gehad voordat sy oorlede is in 1697. Hy is oorlede omstreeks 1713. Hy trou met sy tweede vrou Martha le FEBRE, dogter van Pierre le Fèbre, en Marie de Gravé. Sy was die eerste kind van Hugenote-ouers wat aan die Kaap gebore is. Martha was maar 14 jaar oud, toe hulle getrou het in 1698 en hulle het nog 6 kinders gehad:
1. Pierre (Pieter) ~ 14 Mei 1690 x Johanna Terrier, weduwee van Cordier
2. Jacques * 1692 x 21 Januarie 1714 Louise Cordier weduwee van Daniel Jacobs
3. Martha ~ 23 Augustus 1699, jonk oorlede
4. Marie-Madeleine 1701 x Antoine NORTJé
5. Abel 1703 x 11 Julie 1734 Anna SCHEEPERS
6. Esther gedoop 30 Oktober 1706 x Jacobus VAN DER MERWE
7. Jean (Jan) 1708 x 27 Maart 1740 Catharina BOTHA
8. Salomon 1710 x 1 September 1743 Sara OOSTHUIZEN
Aan die Kaap het hy die plaas Lustig Aan, langs Philippe Foucher se Wildenpaardenjacht, naby die Paarl, aangelê. Dié plaas word op 27 Augustus 1694 aan hom oorgedra. Die plaas Lustig Aan is in 1725 aan Louis le Riche verkoop. Hy het ook die plaas Hartebeeskraal in Klein Drakenstein gekry op 21 April 1711, die plaas het voorheen aan Matthys Michiel behoort.
Jacques Pinard is in 1712 oorlede en sy weduwee trou op 3 Desember 1713 met Estienne Terreblanque, 'n vlugteling wat etlike jare na die hoofgroep na die Kaap gekom het.
Verwysings:
De Villiers/Pama
Heese/Lombard
JG le Roux en WG le Roux Klein Drakenstein: Ons Drakensteinse Erfgrond
Verwysingsmateriaal, Boksburg biblioteek
Verwysingsmateriaal, Springs LDS FHC biblioteek
J. G. le Roux, Hugenotebloed in ons Are
CJ Pienaar "Die Franse Herkoms van Jacques Pinard" Familia XXVIII 1991 no 4
GC de Wet Vryliede en Vryswartes in die Kaapse Nedersetting
Saamgestel deur:
Martina Louw (nee van Breda)
Kennethl@xtra.co.nz
AM van Rensburg
Sien D&P p.691. Jacques Pienaar, 'n Franse Hugenoot, het op Lustigaan in Klein Drakenstein geboer; x Delft op 10.12.1687 Esther Fouche; xx c1697/8 Martha le Febre d/v Pierre le Febre en Maria de Grave.
DIE STAMVADER VAN DIE PIENAARS IN SUID-AFRIKA
Die stamvader en stammoeders van die Pienaars in Suid-Afrika is Jacques Pinard en sy eerste vrou Esther FOUCHÉ * 1666 + 1697 en sy tweede vrou Martha LE FEBRE * Kaap, ca 1684 30.07.1684 dv Pierre LE FEBRE en Maria DE GRAVE, wat in 1683 in die Kaap aangekom het met hul seun Guillaume * 1680.
Die Le Febre gesin was van die dorpie Fleurbaix in die destydse Franse provinsie Artois afkomstig. Martha was die tweede kind en was die eerste kind van Hugenote ouers wat aan die Kaap gebore is. Na Jacques se dood is Martha op 03.12.1713 met Estienne Terreblanche getroud. Uit hierdie huwelik is twee seuns en twee dogters gebore. Uit Jacques en Martha se huwelik is ses kinders gebore.
Jacques PINARD * 1664 + voor Des 1713 is afkomstig van La Beauce of Pays
Chartrain in Frankryk. Esther is afkomstig van dieselfde omgewing. Dit word vermoed dat sy die suster van Philippe Foucher was. As gevolg van die vervolging van die Protestante het hy en Esther na Nederland gevlug. Daar is hulle in die Franse Kerk, St. Aechen in Delft op 10 Desember 1687 getroud.
Hy was 23 jaar oud en sy 21. Op 31.12.1687 vertrek Jacques en sy vrou saam met twintig ander Franse vlugtelinge op die skip Voorschooten vanaf Delfshaven na Cabo de goede Hoop. Die Voorschooten was die eerste skip wat met Franse vlugtelinge na die Kaap vertrek het, met Tafelbaai as bestemming.
Op 'n vergadering van die Here Sewentien is besluit dat die vlugtelinge as vyburgers aan die Kaap gevestig moet word, as landbouers of om die ambag waarin hulle opgelei is te beoefen.
Die plaas Lustig Aan geleë aan die Wilde Paarde Rivier, in die omgewing van Klein Drakensteinberge naby Paarl, is in Augustus 1694 aan Jacques en sy vrou toegeken. Op 27.08.1694 het hy oordrag van die plaas verkry in opdrag van Simon van der Stel, Goewerneur van Cabo de goede Hoop. Die plaas se grootte was 58 Morgen en 150 Quadraat Roeden. Dit was geleë langs die plaas Wildenpaardenjacht van Philippe Foucher. Die Wilde Paarde Rivier is 'n tak van die Bergrivier wat deur die Drakensteinvallei loop. Die area waar die Franse en Hollandse Immigrante gevestig is, was bekend as die Drakenstein Kolonie, maar het onder die jurisdiksie van die Landdros van Stellenbosch geval. Uit Esther en Jacques se huwelik is twee kinders gebore.
Was 'n Timmerman in Frankryk. Arriveer in 1688 met die Voorschoten aan die Kaap. Woonplek aangegee as La Beauce, Chartres in Frankryk. Op 27 Augustus is die plaas "Lustig-aan" aan die Wildepaardsrivier , sytak van die Bergrivier aan hom as eiendom oorgedra.
Momberg/Becker Databasis
Arrived 1655 in the Cap de Goede Hoop
Jacques was the progenitor (stamvader) of the Pienaar family in South Africa. He was a French Huguenot from La Beauce or Pays Chartrain. He was possibly a member of La Fontiane-sous-Prémont. As a result of the persecution he and his wife, Esther, fled to the Netherlands where they were married in the French church St. Aechen in Delft, three weeks before leaving the Netherlands.
When he was 23 years old they arrived in the Cape in 1688 (he as carpenter) on the ship "Voorschooten", with 20 other French refugees.
Jacques was actually a carpenter, but he settled on the farm "Lustig Aan", Klein Drakenstein, in 1692. On 27 Aug 1694 he farm was transferred into his name. This farm was near Paarl next to the farm "Woldenpaardenjacht", which belonged to Philippe Foucher (poosibly his wife's brother). He sold this farm in 1725 to Louis le Riche.
He also received the farm "Hartebeeskraal" in Klein Drakenstein on 21 April 1711, which first belonged to Matthys Michiel.
DIE STAMVADER VAN DIE PIENAARS IN SUID-AFRIKA
Die stamvader en stammoeders van die Pienaars in Suid-Afrika is Jacques Pinard en sy eerste vrou Esther FOUCHÉ * 1666 + 1697 en sy tweede vrou Martha LE FEBRE * Kaap, ca 1684 30.07.1684 dv Pierre LE FEBRE en Maria DE GRAVE, wat in 1683 in die Kaap aangekom het met hul seun Guillaume * 1680.Die Le Febre gesin was van die dorpie Fleurbaix in die destydse Franse provinsie Artois afkomstig. Martha was die tweede kind en was die eerste kind van Hugenote ouers wat aan die Kaap gebore is. Na Jacques se dood is Martha op 03.12.1713 met Estienne Terreblanche getroud. Uit hierdie huwelik is twee seuns en twee dogters gebore. Uit Jacques en Martha se huwelik is ses kinders gebore.Jacques PINARD * 1664 + voor Des 1713 is afkomstig van La Beauce of PaysChartrain in Frankryk. Esther is afkomstig van dieselfde omgewing. Dit word vermoed dat sy die suster van Philippe Foucher was. As gevolg van die vervolging van die Protestante het hy en Esther na Nederland gevlug. Daar is hulle in die Franse Kerk, St. Aechen in Delft op 10 Desember 1687 getroud.Hy was 23 jaar oud en sy 21. Op 31.12.1687 vertrek Jacques en sy vrou saam met twintig ander Franse vlugtelinge op die skip Voorschooten vanaf Delfshaven na Cabo de goede Hoop. Die Voorschooten was die eerste skip wat met Franse vlugtelinge na die Kaap vertrek het, met Tafelbaai as bestemming.Op 'n vergadering van die Here Sewentien is besluit dat die vlugtelinge as vyburgers aan die Kaap gevestig moet word, as landbouers of om die ambag waarin hulle opgelei is te beoefen.Die plaas Lustig Aan geleë aan die Wilde Paarde Rivier, in die omgewing van Klein Drakensteinberge naby Paarl, is in Augustus 1694 aan Jacques en sy vrou toegeken. Op 27.08.1694 het hy oordrag van die plaas verkry in opdrag van Simon van der Stel, Goewerneur van Cabo de goede Hoop. Die plaas se grootte was 58 Morgen en 150 Quadraat Roeden. Dit was geleë langs die plaas Wildenpaardenjacht van Philippe Foucher. Die Wilde Paarde Rivier is 'n tak van die Bergrivier wat deur die Drakensteinvallei loop. Die area waar die Franse en Hollandse Immigrante gevestig is, was bekend as die Drakenstein Kolonie, maar het onder die jurisdiksie van die Landdros van Stellenbosch geval. Uit Esther en Jacques se huwelik is twee kinders gebore.
Hy was 'n Franse Hugenoot van Dreux en heelmoontlik 'n lidmaat van La Fontiane-sous-Prémont. Ander bronne gee hom as vanaf Beauce of Chartres in Frankryk afkomstig.
Arriveer 1688 uit Frankryk op die Voorschoten saam met sy 21-jarige vroue, Ester Fouche met wie hy voor sy vertrek in die Waalse Kerk te Delft, Holland getroud is. Hy was 'n skrynwerker. In 1692 bly hy op "Lustig Aan" in Klein Drakenstein, langs Philippe Foucher se Wildenpaardenjacht, naby die Paarl, aangelê. [13, 45, 52]
Born:
- Alternative location: La Fontaine-sous-Prémont, Ile-de-France
Died:
- Erasmus Register gives 12.1713 (gebaseer op sy weduwee se tweede troudatum in Pama II p968)
|