Welcome to Our Family Site
Welcome to Our Family Site
Pieter Francois Steyn Greeff, *2 Okt 1900
Notas deur P F S Greeff in eie handskrif gemaak ten opsigte van sake wat in die boek "Weerlig in die Weste - 'n Geskiedenis van Lichtenburg" deur Johannes de Beer (oom Fiskaal), Perskor-Uitgewery, 1973 opgeteken is.
Hy het die volgende bykomende notas in 'n weergawe van die boek wat in die besit van sy seun, G J (Jan) Greeff is, ingepen:
Aanhef (ongenommerde bladsy):
Para. 3, die tweede laaste sin: "Foutief. Hulle is nie terug huistoe nie".
Para. 4: "Kapt. Nolte se jonger broer. Die drie geweers waarmee Nolte (nie Kapt. Nolte nie) mee geskiet was het wit vlae aan hulle vas gehad".
Para. 6: "Protes teen wie?"
Fotos van predikante n
Owner of original | G J (Jan) Greeff |
Date | 13 September 2008 |
Place | Barberton |
File name | Notas van P F S Greeff tov Weerlig in die Weste.jpg |
File Size | 923.89k |
Dimensions | 723 x 1801 |
Linked to | Kay |