Welcome to Our Family Site
Welcome to Our Family Site
Title | Louis Francois GREEFF | |
Short Title | Louis Francois GREEFF | |
Publisher | by email | |
Source ID | S16 | |
Text | Tabel van Voorouers Die vetgedrukte persone dra dieselfde van as jy self. Hulle is belangrik. Gebruik altyd net die nooiensvan van enige vrou. Dit is baie belangrik. Vul wat jy kan in en los die res oop. Stamboom NommerStamboom plekVolle Name en VAN (VAN in HOOFLETTERS)Geboorte datum en plekHuweliks datum en plekSterfte datum en plekBroers en susters met geboorte datums 1. Ek selfLouis Francois GREEFF22-5-1964 KirkwoodOngetroud1. George Smith GREEFF 14-7-1957 2. Michael GREEFF 2-9-1959 3. Johan Cornelius GREEFF 3-7-1961 4. Mariette GREEFF 22-6-1968 2. My paCornelius Wilhelmus GREEFF19-1-1923 Jansenville20-10-1956 Jansenville5-1-1984 Port Elizabeth1. Wilhelmina GREEFF 2. Francois Petrus GREEFF 3. Ernst Frederik GREEFF 4. Izak Jacob GREEFF 5. Maria Gesina GREEFF 6. Nathanael GREEFF 7. Johan Albertus GREEFF 8. My pa 9. Michael GREEFF 3. My maMary Elizabeth SMITH23-10-1931 Jansenville20-10-1956 Jansenville1. Hazel SMITH 23-6-1922 2. John Bosch SMITH 11-8-1923 3. My ma 4. George SMITH 17-9-1935 4. My pa se pa2. Izak Jacob GREEFF11-4-1869 JansenvilleGeen kinders by 1e vrou. Ouma was 2e vrou.19651. Casparus Johannes GREEFF 3. Francois Petrus GREEFF (Tant Cil se man) 5. My pa se maCornelia Maria Aletta WEPENER1935 6. My ma se paGeorge SMITH2-3-1899 Jansenville24-6-1961 Jansenville 7. My ma se maMaria Elizabeth BOSCH16-10-1900 Jansenville7-7-1975 Jansenville 8. Pa van 4Francois Petrus GREEFF 9. Ma van 4Maria Gesina LÖTTER 10. Pa van 5 11. Ma van 5 12. Pa van 6George SMITH1916 13. Ma van 6Marthina (Tienie) GREEFF1947Nie dieselfde Greeff's as my oupa nie. 14. Pa van 7Johannes Carolus BOSCH11-9-1866 Jansenville2-1-1944 Jansenville 15. Ma van 7Andricina Jacomina H. FERREIRA1876 Jansenville2-10-1910 Jansenville 16. Pa van 8 17. Ma van 8 18. Pa van 9 19. Ma van 9 20. Pa van 10 21. Ma van10 22. Pa van11 23. Ma van11 24. Pa van12 Vertel my van die res van die familie asseblief. Begin met: My kinders en kleinkinders is Stamboom plekVolle Name en VAN (VAN in HOOFLETTERS)Geboorte datum en plekHuweliks datum en plekSterfte datum en plekBroers en susters met geboorte datums My oudste broerGeorge Smith GREEFF14-7-1957 Jansenville20-2-1988 Orkney5-5-1995 Vanderbijlpark Sy vrouLeona KRUGER24-12-1961 Orkney20-2-1988 Orkney Sy seunWerner Kruger GREEFF19-1-1989 Vanderbijlpark Sy dogterEsmarie GREEFF26-9-1991 Vanderbijlpark My 2e broerMichael GREEFF2-9-1959 Jansenville27-11-1987 Skukuza Sy vrouMaria Magdalena HANSEN6-7-196527-11-1987 Sy seunNelius GREEFF19-12-1989 Trichardt Sy dogterLezahn GREEFF6-7-1991 Trichardt Sy 2e dogterLize GREEFF6-3-1996 My 3e broerJohan Cornelius GREEFF3-7-1961 Jansenville26-3-1988 Stellenbosch Sy vrouAdele STEMMET27-8-196726-3-1988 Sy 1e seunCorne GREEFF20-11-1992 Kaapstad Sy 2e seunHanno GREEFF21-5-1997 Kaapstad Sy 3e seunZacko GREEFF23-4-2001 Sy dogterElizbe GREEFF13-12-2002 My SusterMariette GREEFF22-6-1968 Kirkwood27-3-1994 Pretoria Haar ex-manJacques STRYDOM27-5-1969Geskei Okt. 2005 Haar dogterKarla STRYDOM3-11-2003 Roodepoort Wat nog kan jy vertel? (Bv, Wie het meer as een vrou gehad? Wat was hulle beroepe, plase se name, woonplekke, beroemdhede, berugthede en talente?) Ek is getroud met: Let daarop dat Maria Gesina LOTTER se pa Casparus Johannes LOTTER was, en van daar kom die naam Casparus Johannes in die Greeff familie. Casparus Johannes verskyn volop in die Greeff familie en een van hulle sit in die tronk. Nog een was professor op Stellenbosch. 'n Ander skryf vir die Sunday Times. My oupa (Izak Jacob, gebore 11-4-1869) se broer, Casparus Johannes, se seun Casparus Johannes is met Elizabeth Jacobs getroud op Volksrust. Haar suster Cecilia (tant Cil), is weer met my oupa se jongste broer, Francois Petrus, getroud. My oupa se broer en broerskind is dus met twee susters getroud. Tant Cil-hulle het twee seuns gehad. Die oudste seun, Stoffel, se seun, Francois (Petrus?) Greeff, is 'n bekende chirurg in Pretoria, en hy het ook 'n dogter, Linda (getroude van Kotze). Die ander seun, Framan (ek neem aan Francois Petrus) het nie kinders gehad nie. Caspar Greeff wat in die tronk is (vir die moord van sy 2e vrou, Estelle), is my kleinneef. Hy was 'n bekende tandarts in Kempton Park. Hy is die seun van Willen Gabriël, seun van my oupa se broer Casparus Johannes! Hy het net 'n suster, Marie. My pa se broer, Izak Jacob, was in die laat 1960's tot vroeë 1970's hoofbestuurder van Volkskas Bank en hy was ook 'n direkteur van die Landbank. Dit lyk my ek het dit verkeerd dat my oupa die middelste van die 3 seuns was. Hy was eintlik die oudste. From: Louis F. Greeff To: Francois Greeff Sent: Thursday, March 29, 2007 8:38 PM Subject: Re: The Greeff family Hi Francois, Die tabel het heel maklik gewerk en dit help om nie deurmekaar te raak nie. Ek het so veel as moontlik inligting ingevul, maar wil nog 'n paar neefs ook kontak. Niemand van my pa se geslag leef meer nie, maar van die ouer neefs behoort inligting te he. Ek het 'n paar interessanthede onderaan bygevoeg, o.a. oor die familie in die tronk! Die familie is so groot dat daar baie van my eie neefs en niggies is wat ek glad nie ken nie. My pa was die 2e jongste kind, gevolglik is sommige neefs en niggies se kinders ouer as ek. Interessant ook is dat my ma se ouma Smith, se nooiensvan GREEFF was. Sy was die tweede vrou van my ma se oupa. Volgens my ma was sy van Driekop (plaas se naam, Jansenville) se Greeff's en nie direk verwant aan my oupa Greeff nie. My ma se oupa, George Smith, is in Engeland gebore en het blykbaar as jong seun na Suid-Afrika gekom. My ma het Engels grootgeword en Izak Jacob was nie vir haar baie mooi name nie, hoewel ons huistaal Afrikaans was. My pa het maar later 'n kat gehad wat hy Izak genoem het. Ek self was blykbaar veronderstel om Francois Petrus te wees, maar sy het vasgeskop teen Petrus en ek is toe Louis Francois gedoop. (Louis kom van Dr. Louis Rex, 'n predikant wat mooi op die radio gepreek het - volgens my ma!) My broer Johan, wat in Kaapstad bly, het die familiewapen waarop melding gemaak word van Matthys Greeff wat getroud was met 'n nooi Claassen, wat ongeveer 1680 na Suid-Afrika gekom het. Waar pas jy in die familie in? Kom jou voorgeslagte ook uit Jansenville-omgewing of is jy uit 'n heel ander vertakking van die stamboom? Groete uit Pretoria Louis F. Greeff | |
Linked to | Maria Elizabeth BOSCH Jacomina Andriesina Hendrika FERREIRA Corne GREEFF Cornelius Wilhelmus GREEFF Esmarie GREEFF Francois GREEFF Hanno GREEFF Izak Jacob GREEFF Johan Cornelius GREEFF Lezahn GREEFF Linda GREEFF Louis Francois GREEFF Mariette GREEFF Michael GREEFF Maria Magdalena HANSEN KOTZE George SMITH Mary Elizabeth SMITH Adele STEMMET Jacques STRYDOM Karla STRYDOM Family: Cornelius Wilhelmus GREEFF / Mary Elizabeth SMITH Family: Michael GREEFF / Maria Magdalena HANSEN Family: Jacques STRYDOM / Mariette GREEFF |