Welcome to Our Family Site
Welcome to Our Family Site
Title | Louis Echbert Greeff | |
Short Title | Louis Echbert Greeff | |
Source ID | S203 | |
Text | Tabel van Voorouers - Louis Echbert Greeff Maak elke keer familie groepe - Man, vrou en kinders, Man, vrou en kinders, weer en weer. Maak jou eie nommers Familie verwantskappe (Sien tabel twee) Volle Name en VAN Geboorte datum en plek Huweliks datum en plek Sterfte datum en plek Foto Omtrent hierdie persoon, werk, woonplek, grade, suksesse, pryse, oorlog, vaardighede, belangstellings, ens 1. My Pa 2de huwelik Louis Echbert GREEFF 23 Oktober 1894 27 April 1944 in die NG kerk te Pofadder in die Kenhardt distrik 16 Julie 1969 Upington nee 2. My ma 2de huwelik Jaynie Meyer LEVIN 10 Januarie 1914 27 April 1944 in die NG kerk te Pofadder in die Kenhardt distrik nee 3 Hulle 1ste kind (dogter) Jaynie Meyer GREEFF 9 Junie 1943nee 4 2de kind (seun) Louis Echbert GREEFF 29 Junie 1954 Smitseiland benede Oranjerivier 18 Januarie 1975 in die NG kerk Douglas SA nee 1. My Pa 1ste huwelik Louis Echbert GREEFF 23 Oktober 1894????? 16 Julie 1969 Upington nee 2 1ste vrou Du Toit ???? ????? ????? 3 1ste kind seun GREEFF ????? ????? Oorlede op ouderdom 15 jaar (nog op soek na sy name 4 2de kind seun Andries Gerhardus GREEFF 29 Maart 1927 5 3de kind dogter Cecilia Jacomina GREEFF 19 November 1931 6 4de kind dogter Anna Catharina GREEFF 29 desember 1935 23 Junie 1996 Upington 7 5de kind dogter Johanna Maria GREEFF 30 Januarie 1941Johanna se ma is oorlede met Johanna se geboorte. Johanna was een van n tweelig maar die een is ook oorlede by die geboorte 4 My half broer 2de kind seun Andries Gerhardus GREEFF 29 Maart 1927 1 Eggenoot Marta Hester Petronella JACOBS 9 Augustus 1934 2 1ste kind seun Louis Egbert GREEFF 22 Mei 1960 3 2de kind dogter Petronella GREEFF 13 Mei 1966 4 3de kind dogter Anet GREEFF 01 Maart 1971 4 2de kind (seun) Louis Echbert GREEFF 29 Junie 1954 Smitseiland benede Oranjerivier 18 Januarie 1975 in die NG kerk Douglas SA (Copy and paste om nog reels te maak) Nog Greeff families Ek, my eggenoot en ons kinders. My broers en susters, hulle eggenote en kinders. My ooms en tantes en hulle families. ens. Maak jou eie nommers vir hierdie tabel Familie verwantskappe (Sien tabel twee) Volle Name en VAN (VAN in HOOFLETTERS)Geboorte datum en plek Huweliks datum en plek Sterfte datum en plekFoto ingesuit? Ja / Nee. Omtrent hierdie persoon, werk, woonplek, grade, suksesse, pryse, oorlog, vaardighede, belangstellings, ens 1. Ek Louis Echbert GREEFF 29 Junie 1954 Smitseiland benede Oranjerivier 18 Januarie 1975 in die NG kerk Douglas SAnee 2. My eggenoot Margrieta Johanna van WYK 10 Maart 1957 Alheit SA 18 Januarie 1975 in die NG kerk Douglas SA nee 3 Ons 1ste kind (dogter) Louise GREEFF 9 September 1975 Kempton Park 10 April 1999 NG kerk Bonaero Park Gedoop NG kerk Rhodesfield Kempton Park 4 2de kind (seun) Louis Echbert GREEFF 26 Oktober 1978 Kempton Park 5 3de kind (seun) Juan GREEFF 22 Desember 1982 Kempton Park18 Januarie 1993 Kempton Park (Copy and paste om nog reels te maak) My Voorouers Hierdie tabel kan ook namens een van jou Greeff kinders of Greeff eggenoot ingevul word. Begin met die jongste Greeff (bv. jou ma). Onthou, gebruik altyd net nooiensvanne! Stamboom plek Volle Name en VAN Geboorte datum en plek Huweliks datum en plek Sterfte datum en plek Foto Omtrent hierdie persoon, werk, woonplek, grade, suksesse, pryse, oorlog, vaardighede, belangstellings, ens Ek self Louis Echbert GREEFF 29 Junie 1954 Smitseiland benede Oranjerivier 18 Januarie 1975 in die NG kerk Douglas SAGebore op Smitseiland, verhuis na Karos langs die Oranjerivier 40km van Upington. Op Karos Laerskool Sub A en B, verhuis na Strassburg 10km van Upington Op Laerskool Fanie Malan en Voorpos. Hoerskool HT & HS Upington .Na skool begin Vakleerling skap 8 Januarie 1973 by Atlas Vliegtuig Korporasie Kempton Park nou Denel Aviation 34 jaar diens My pa Louis Echbert GREEFF 23 Oktober 1894 27 April 1944 in die NG kerk te Pofadder in die Kenhardt distrik 16 Julie 1969 Upington nee Gebore op die plaas Greef se Put naby Kleinbegin in die Prieska distrik Gedoop in die NG kerk Prieska op 20 Januarie 1895 Getuies J.J.S.D Greeff en A.C.J Greeff. Getroud met n nooi duToit ver huis na S.W.A (Namibia) koop plaas Volstruisvogelkloof in die Betanie distrik Vrou oorlede trou met Jaynie Meyer Radford (geb Levin) Verhuis na Onseepkans langs die Oranjerivier en later na Smitseiland. Uit die 1ste huwelik is 5 kinders gebore en die 2de huwelik 2 kinders. My ma Jaynie Meyer LEVIN 10 Januarie 1914 27 April 1944 in die NG kerk te Pofadder in die Kenhardt distrik nee My pa se pa Jacob Jacobus GREEFF ID l168 12 April 1869 Victoria Wes SA My pa se ma Anna Catharina Jacomina HYMAN ID l176 12 April 1869 Victoria Wes SA My ma se pa Meyer Levin From: To: Sent: Thursday, June 07, 2007 11:45 AM Subject: Familie stamboom Francois, Ek stuur vir jou die volgende inligting dit is nog ver vanvolledig, maar soos ek aangaan sal ek vir jou aan stuur. Ek hoop dit isverstaanbaar.Ons stamboom loop as volg om die taak vir jou te vergemaklik.N/B Let op die spelling van die naam Egbert en Echbert. 1 Oupa: Jacob Jacobus GREEFF ID l168 familie ID F592 Ouma: Anna Catharina Jacomina HYMAN ID l176 ID F593 Pa: Louis Echbert GREEFF gebore 23/10/1894 (2 x getroud)4 Eerste huwelik: du TOIT (HET NOG NIE HAAR NAAM EN GEBOORTE DATUM NIE)5 1ste kind seun: GREEFF (noem naam Japie is op die ouderdom van 15jaar oorlede)6 2de kind seun: Andries Gerhardus GREEFF gebore 29/03/19277 3de kind dogter: Cecilia Jacomina GREEFF gebore 19/11/19318 4de kind dogter: Anna Catharina GREEFF gebore 29/12/19359 5de kind dogter: Johanna Maria GREEFF gebore 30/01/194110 2de Huwelik: Jaynie Meyer LEVIN gebore 10/01/1914 (Gewese eggenootRADFORD)11 1ste kind dogter: Jaynie Meyer GREEFF gebore 9/06/194312 2de kind seun: Louis Echbert GREEFF gebore 29/06/1954Familie van No 6: Andries Gerhardus GREEFF gebore 29/03/19271 Eggenoot: Marta Hester Petronella JACOBS gebore 9/08/19342 1ste kind seun: Louis Egbert GREEFF gebore 22/05/19603 2de kind dogter: Petronella GREEFF gebore 13/05/19664 3de kind dogter: Anet GREEFF gebore 01/03/1971Familie van No 12: Louis Echbert GREEFF gebore 29/06/19541 Eggenoot: Margrietha Johanna van WYK gebore 10/03/19572 1ste kind dogter: Louise GREEFF gebore 6/09/19753 2de kind seun: Louis Echbert GREEFF gebore 26/10/19784 3de kind seun: Juan GREEFF gebore 22/12/1982Die res van die kinders se inligting sal ek nog stuur Dankie, Louis. | |
Linked to | Andries Gerhardus GREEFF Anet GREEFF Anna Catharina GREEFF Cecilia Jacomina GREEFF Jacob Jacobus GREEFF Jacob Jacobus (Japie) GREEFF Jaynie Meyer GREEFF Johanna Maria GREEFF Juan GREEFF Louis Echbert GREEFF Louis Echbert GREEFF Louis Echbert GREEFF Louis Egbert GREEFF Louise GREEFF Petronella GREEFF Marta Hester Petronella JACOBS Jaynie Meyer LEVIN Margrietha Johanna VAN WYK |