Welcome to Our Family Site
Welcome to Our Family Site
Title | Letter from Koos Greeff | |
Short Title | Letter from Koos Greeff | |
Author | Jacobus Willem Greeff *23-12-1955 This letter was emailed to www.Greeff.info on 14 March 2007 | |
Source ID | S2547 | |
Text | Jacobus Willem Greeff. Gebore die 23ste Desember 1955. Getroud met Estelle Irma Stegen op die 8ste April 1978. 5 kinders nl: Monika Rita - 23/01/1979; Markus Servaas - 5/02/1980; Annemarie Cato -4/10/1982; Ronelle Hilda - 10/01/1984; Steffni Estelle - 21/05/1988 Seun van Servaas Willem Johannes Greeff. Gebore die 16de November 1931. Getroud met Catharina Elizabeth Cornelia Laubscher. 3 kinders nl; Koos, Nico en Hilda-Marie Seun van Jacobus Willem Greeff Gebore die 16de Februarie 1904. Getroud met Johanna Magdalena van Tonder. 5 kinders nl; Servaas, Ina, Sienie, Thys en Alta Seun van Servaas Willem Johannes Greeff Gebore die 5de Januarie 1872. Getroud met Gezina Maria du Plessis. 9 kinders nl; Gezina, Hester, Engela, Jacobus, Wynand, Johanna, Servaas, Matthys en Ryno Seun van Jacobus Willem Adolf Greeff Gebore die 1ste Julie 1827. Getroud met Hester Susanna Verster. 8 kinders nl: Matthys wat vroeg dood is, Ryno, Elizabeth, Jacobus, Servaas, Hester, Johanna wat vroeg dood is, nog ‘n Johanna, nog ‘n Matthys. Seun van Matthys Johannes Greeff Gebore 27 Oktober 1782, Getroud met Elizabeth Rossow. 8 kinders nl; Franscois, Johanna, Elizabeth, Maria, Jacobus, Matthys, Magdalena en Susanna. Seun van Francois Petrus Greeff Gebore die 2de Oktober 1746. Getroud met Johanna Elizabeth de Villiers. 7 kinders nl; Matthys, Maria, David, Johanna, Francois, Susanna en nog ‘n Dawid want die vorige ene is vroeg dood. Seun van Matthys Greeff Gebore die 22ste Novemer 1711. Getroud met Susanna van die Heever. 10 kinders nl: Matthys, Jurgen, Maria, Hendrik, Adriaan, Francois, Sara, Elizabeth, Gerrit, Susanna Seun van Matthys Greeff Gebore die 25ste Mei 1687. Getroud met Sara Coetzee. Hulle het net 1 kind gehad nl Matthys Seun van Mattias Greeff Ek is dus die 10de geslag Greeff is Suid Afrika. Net so terloops. By die Heerenlogement berge hier naby Graafwater staan daar die naam van ‘n Greeff uitgegrafeer met die datum 1834 - sover ek kan onthou. Dus is die Grewe redelik doenig hier in die Olifantsrivier al vir baie jare. Groete Koos | |
Linked to | Alta GREEFF Annemarie Cato GREEFF Elizabeth GREEFF Engela Elizabeth Johanna GREEFF Gezina GREEFF Hester GREEFF Hester GREEFF Hilda-Marie GREEFF Ina GREEFF Jacobus GREEFF Jacobus Willem GREEFF Jacobus Willem (Koos) GREEFF Johanna GREEFF Johanna GREEFF Johanna GREEFF Magdalena GREEFF Markus Servaas GREEFF Matthijs GREEFF Matthys GREEFF Matthys GREEFF Monika Rita GREEFF Nico GREEFF Ronelle Hilda GREEFF Ryno GREEFF Ryno GREEFF Servaas GREEFF Servaas Willem Johannes GREEFF Servaas Willem Johannes GREEFF Sienie GREEFF Steffni Estelle GREEFF Susanna GREEFF Thys GREEFF Wynand GREEFF Catharina Elizabeth Cornelia LAUBSCHER Estelle Irma STEGEN Johanna Magdalena VAN TONDER |