Welcome to Our Family Site
Welcome to Our Family Site
Title | Benita Malherbe, email, 8 Jan 2008. | |
Short Title | Benita Malherbe, email, 8 Jan 2008. | |
Source ID | S258 | |
Text | From: Benita Greeff Sent: Tuesday, January 08, 2008 1:31 PM To: Greeff@Greeff.info Subject: IVM GREEFF STAMBOOM. Hallo Francois, Ivm die Greeff stamboom, my man is Jacobus Martin Greeff gebore 26-09-1958 in Lichtenburg, Suid Afrika. Ek is Benita Greeff, nee Malherbe gebore 05-04-1960 in Johannesburg Suid Afrika. Nou woonagtig in Australia. My skoonpa was Louis Matthys Greeff gebore 04-02-1930, oorlede 29-09-2007 in Boksburg, Suid Afrika. My skoonpa is gebore in Tulbach in die Kaap, Suid Afrika. My skoonma is Magrietha Petronella Greeff, nee Barnard gebore 09-09-1935 in Roberston in die Kaap, Suid Afrika. Sy bly in Boksburg in Suid Afrika. Ons het een seun Martin Greeff gebore 16-08-1982 in Lichtenburg, Suid Afrika. Hy bly in Rustenburg in Suid Afrika. Een dogter Elisca Greeff gebore 01-04-1980 in Pretoria, Suid Afrika. Sy bly in Mosselbaai in Suid Afrika. My man se oupa was Jacobus Martin Greeff gebore 06-07-1887 in Vredenburg in die Kaap, Suid Afrika. Oorlede 20-09-1980. My man se ouma was Elizabeth Maria Greeff, nee van Zyl. Sy is oorlede op 28 jarige ouderdom, ons weet nie verder iets van haar af nie. Dan is daar neef's van skoonpa se kant af wat Hendrik Greeff was, toevallig is die stigter van Lichtenburg in Suid Afrika ook 'n Hendrik Matthys Greeff. As jy kan stuur vir ons asseblief waar die tak v d stamboom vandaan kom, baie dankie. As daar nog iets is laat weet maar jy is baie welkom. Groete, Kobus & Benita Greeff uit Australia. | |
Linked to | Magrietha Petronella BARNARD Elisca GREEFF Jacobus Martin GREEFF Jacobus Martin GREEFF Louis Matthys GREEFF Martin GREEFF Benita MALHERBE Elizabeth Maria VAN ZYL |