Welcome to Our Family Site
Welcome to Our Family Site
Title | Lee Greeff. Email, 6 March 2008. | |
Short Title | Lee Greeff. Email, 6 March 2008. | |
Source ID | S4106 | |
Text | Photo 1223 Greef En Greef huwelik!!!! Wilhelmina Susanna Greef van Heidelberg was 45 toe sy dood is op 24/1/1919 Haar pa was Matthys Johannes Greef van Heidelberg, Transvaal Haar ma was Ella Johanna Jacoba Greef ook van Heidelberg Sy was gehuud i.g.g. op Heidelberg met Wessel Christian Greef n boer op die 434 Morgen plaas (photo 1226) Nooigedacht No. 274 van die dist. Heidelberg (Waarde 1302.00 pond). Sy het alles aan hom en die kinders nagelaat (photo 1224 +1225) Wessel Christiaan het die jong kinders gelys onder meerderjarig erfgename naamlik 3. Wessel Christian Greef 4. Pieter Johannes Greef 5. Willem Johannes Jacobus Greef en onder minderjarig erfgename 1. Katrina Maria Greef gehuud met P. W. Jordaan i.g.v.g. 2. Wilhelmina Susanna Greef i.g.g. met G. S. Viljoen P. soon, in gemeenschap van Goedderen Die distribusie Helft van langstelevende krachtena gemeenschap van goederen (photo 1228) Een kind gedeelte 1. Aan kinderen van overledene Ella Johanna Jacoba Viljoen, namelik Willem, en Wilhelmina Susanna (Estate 27291) 2. Katrina Maria Greef gehuwd met P.W, Jordaan in gemeenschap van geoderen 3. Wilhelmina Susanna Greef gehuwd met G. S Viljoen P/zoonin gemeenschap van goederen 4. Wessel Christian Greef 5. Pieter Johannes Greef 6. Willem Johannes Jacobus Greef The Farm was put on public auction (photo 1229) by VORSTER AND ROOD BROS. for sale to the highest bidder according to the laws of the colony. It was sold for Two thousand two hundred and seventy pound 10/ sh to M. C. Van Schalkwyk (photo 1230) Photo 1231 Rosa Hermina Maria Greef (of Greeff) gebore van Eck is dood op 50 jaar en 4 maande, Heidelberg Distrik Transvaal- Suid Afrika. (Sy was voorheen getroud en geskei (1920) van Andries Kok) Sy was die dogter van oorlede Henrik johannes van Eck en Rosa Hermina Maria van Eck. Sy was getroud die 27/12/1937 in Vereeniging, Transvaal ( i.g.v.g volgens sterftekennis maar buite gemeenskap v. goedere in die wil (photo 1232)Maar die tweede bladsy van testament (photo 1233 & 4)gee sy hom in elk geval die helfte en die kinders die ander helfte! ) Met die Landbouer Wessel Christian Greef (of Greeff) (Looks like the same husband as in Wilhelmina Susanna Photo 1223?) Hulle het gebly op Fochville distrik Potchefstroom Hulle het vier kinders gehad uit hierdie huwelik 1. Catharina Petronella 16 jaar 2. Frederik Cornelius12 jaar 3. Lodewikus Jakobus10 jaar 4. Jan Christian8 jaar Uit vorige huwelik van: 1. Wessel Christian Greef2. Rosa Hermina Maria Greeff a. Catharina Maria-41 jaara. Willem Kokmeerderjarig b. Wilhelmina Susanna- 39 jaarb. Andries Kok do c. Wessel Christian- 34 jaarc. Hendrik Kokdo d. Pieter Johannes- 32 jaard.Pieter Cornelius Kok do e. Willem Johannes Jakobus- 30 jaare. Rosa Hermina Maria Kok 19 jaar Die ontroerende eiendom in die huwelk was twee erwe van ongeveer een morg elk, no. 's 975 en 976, van die dorpsgebied Fochville (Photo 1235) ter waarde van 80 en 30 pond onderskeidelik. Die twee erwe is verbind aan Mnr G Fleischack prokureur van Potchefstroom - die balans van die verband is 10 pond 10 shilling. Die hertrou setifikaat no. 698/1938 is toegestaan (photo 1236) Die distribusie rekening ( Photo1237) wys weer dat hulle i.g.v.g getroud was. Aan een-halwe aandeel van balans vir disttribusie toekomende aan langlewende eggenoot Willem christian Greef, kragtens huwelik in gemeenskap van goedere. Aan een-halwe aandeel van oorledende se nalatenskap toekomende aan langslewende eggenoot Willem Christian Greef kragtens Testament gedateer 29/8/1928 aan een-agste aandeel van oorledende se nalatenskap toekomende aan Catharina Petronella Greef, minderjarige jongedogter kragtens Testament gedateer 29/8/1928 Aan een-agste aandeel van oorledende se nalatenskap toekomende aan Frederik Cornelis Greef (minderjarige) kragtens gemelde testament aan een-agtse aandeel van oorlendene se nalatenskap toekomende aan Lodewikus Jacobus Greef (minderjarige) kragtens gemelde testament Aan een-agste aandeel van oorledene se nalatenskap toekomede aan Jan Christiaan Greef (minderjarige) kragtens gemelde testament. Jacobus Gideon Louw van Fochville (Photo 1238)sertifiseer hiermee dat die minderjarige kinders uit die boedel van Rose Hermina Maria Greef naamlik 1. Catharina Petronella 2. Frederik Cornelis 3. Lodewikus Jacobus 4. Jan Christiaan Greeff onderhou word. Wessel Christian Het die twee erwe gekry no. 975 en 976 as sy erfporsie (sien photo 12390) Hy was gebore 7 feb 1879! | |
Linked to | Catharina Maria GREEFF Catharina Petronella GREEFF Frederik Cornelius GREEFF Jan Christiaan GREEFF Lodewicus Jacobus GREEFF Pieter Johannes GREEFF Wessel Christiaan GREEFF Wilhelmina Susanna GREEFF Wilhelmina Susanna GREEFF Willem Johannes Jacobus GREEFF Rosa Hermina Maria VAN ECK G S VILJOEN Family: Wessel Christiaan GREEFF / Rosa Hermina Maria VAN ECK |