Welcome to Our Family Site
Welcome to Our Family Site
Title | Janet Melville, email, 11 November 2008 | |
Short Title | Janet Melville, email, 11 November 2008 | |
Source ID | S492 | |
Text | From: Janet Melville [mailto:jmelville@xsinet.co.za] Sent: 09 November 2008 16:16 To: Francois Greeff Subject: Greeff Het jy die epos gekry waar ek vir jou die besonder van die Martha Maria Randall gee met die aanmerking dat sy nie anderskleurig was soos ida se nie maar wel Engelssprekend is en dit dalk die rede is hoekom die klomp Greefs hom verstoot het. Ek het Francois Petrus Greef gesoek en die gekry. Ek weet nie wie dit is nie. Francois Petrus Greeff *Willowmore d.v. Pieter Greeff en Anna Aletta Joubert 36jr 5mde Farm Overseer Kraansvogelspruit, Beaufort West x Willowmore Francins Cornelia Greeff oorlede 18.10.1918 Kransvogelspruit, Beaufort Wes Kinders. 1. Petrus Jacobus Greeff 5jr 2. Francois Petrus 3jr 3. Daniel Johannes 2jr 4. Aletta Elizabeth 10mde geteken deur W.F. Quintin eienaar van die plaas MOOG 5962 =---------------nog een Francois Petrus Greeff gebore Bloemfointein dist Cradock ouers :?? 67jr 6mde boer wife died 2.3.1888 died at son in law Somerset East Barend Oosthuizen. 1. Jurie Hendrik 2. Stephanus Jacobus 3. Johanna Catharina x Oosthuizen 4. Anna Maria x Erasmus geteken Somerset Oos B N Oosthuzen - son in law MOOC 3268 ----- Janet | |
Linked to | Erasmus Aletta Elizabeth GREEFF Anna Maria GREEFF Daniel Johannes GREEFF Francois Petrus GREEFF Francois Petrus GREEFF Francois Petrus GREEFF Johanna Catharina GREEFF Jurie Hendrik GREEFF Petrus Jacobus (Pieter) GREEFF Pieter GREEFF Stephanus Jacobus GREEFF Anna Aletta JOUBERT Barend OOSTHUIZEN |