Welcome to Our Family Site
Welcome to Our Family Site
Title | Janet Melville, email, 4 December 2008 | |
Short Title | Janet Melville, email, 4 December 2008 | |
Source ID | S496 | |
Text | From: Janet Melville [mailto:jmelville@xsinet.co.za] Sent: 04 December 2008 17:06 To: Francois Greeff Subject: Schreck en Greeff Ek het vandag na 'n sterfkennis gesoek vir 'n Bezuidenhout, en op die film net aangeblaai na die volgende een om te sien of daar nie nog iets is nie en kry toe sommer 'n optel sterfkennis wat my help met my van der Merwes en toe ook vir die Greeff familie Ek het die ouers gehad omdat die dogter Jacomina Therese met van der Merwe getroud was maar nie hulle besonderhede nie Hiermee Albert Schreck Geb: Pringlow Almark, Prussia pa: Ferdinand ma: Therese von Pulslitz ouderdom: 74jr Beroep: Clerk weduwee getroud met Jacomina Susanna Marnitz oorlede 13 Maart 1884 oorlede: 22 Januarie 1901 at the residence of his son in law J.A. Greef Kombuis Cango, div of Oudtshoorn Children: 1. Jacomina Therese x Barened Johannes van der Merwe 2. Ferdinand 3. Christina x Johannes Albertus Greeff 4. Mathilda x Johannes du Plessis - all majors left fixed and floating deposits in Oudtshoorn Building Society.l geteken J.A. Greeff son in law. Janet MOOC 6/9/420 No 334. | |
Linked to | Jacomina Susanna MARNITZ Albert SCHRECK Christina SCHRECK Ferdinand SCHRECK Therese VON PULSLITZ |