Welcome to Our Family Site
Welcome to Our Family Site
Title | Trudie Marais, email, 4 January 2009 | |
Short Title | Trudie Marais, email, 4 January 2009 | |
Source ID | S500 | |
Text | From: trudiemarais@telkomsa.net Sent: 22 February 2003 12:52 To: goodgreeff@hiddencode.co.uk Subject: Re:Greeff Dag Francois. Ek is nie 'n Greeff nie. My ma was 'n Joubert. Die Joubert's is dus een van die vanne wat ek navors. Ek het op jou webwerf op die Joubert's ingegaan. Daar ontdek ek toe nr.45 Marie Emma Louisa * 13/6/1901. Sy was my ma se oudste suster. Ek gaan dit weer vir jou bevestig, kan nie nou haar dogter in die hande kry nie, maar sy was Mary Emma Louisa *13/6/1901 + 3/12/1976 X (26/29/30) 01 1923 met Paul Stefanus Greeff * 25/11/1895 + 26/4/1959. Oom Pollie, soos hy by die familie bekend gestaan het, was 'n boer op Snymanskraal, Rietbron, distrik Willowmore. Hy het op 'n Sondag in die kerk op Rietbron inmekaar gesak en in die kerk gesterf. Hy is op Rietbron begrawe. Sy kleinseun boer tans nog op die plaas.Oom Pollie het 'n broer, oom Gerrie , gehad en ek neem aan sy naam was Gerhardus ,want oom Pollie se enigste seun was ook Gerhardus (Gert) genoem. Jammer, uit gewoonte het ek die brief in Afrikaans getik. Must I translate it into English for you? Let me know. Baie dankie. Mag 2009 'n mooi jaar vir jou wees. Groete uit Suid Afrika. Trudie Marais \f3 | |
Linked to | Paul Stephanus (Pollie) GREEFF Marie Emma Louisa JOUBERT Family: Paul Stephanus (Pollie) GREEFF / Marie Emma Louisa JOUBERT |