Welcome to Our Family Site
Welcome to Our Family Site
Title | Edna Hunter, email, 2 May 2009 | |
Short Title | Edna Hunter, email, 2 May 2009 | |
Source ID | S544 | |
Text | From: Hunter, Lawrance (Prof) (Summerstrand Campus South) [mailto:Lawrance.Hunter@nmmu.ac.za] Sent: 02 May 2009 05:40 To: Greeff@Greeff.info Subject: Jopie Greeff Francois, Veels geluk met jou verjaardag die 19e Mei 2009. Mag jy nog baie jare met jou navorsing besig wees!!!!!!! Ons wens jou goeie gesondheid toe. Al Greeff wat ek sover van bewus is, is Josef (Jopie) Greeff en sy vrou Esther. Hy is 'n modeontwerper en het met die Sijabuleprojek (beteken 'Ons se Dankie') vir die opleiding en werkverskaffing van swart werkloses in Sterkstroom (Oos Kaap) begin. Hulle was opgelei om spin en handbreiwerk te doen. Jopie het vir jare by die WNNR in Port Elizabeth gewerk as modeontwerper en in werkskepping in tekstiele in die gemeenskap. Hy doen nou vryskutwerk in modeontwerp en reis die wereld vol. Hy is baie suksesvol. Hulle het twee kinders. Daar is 'n foto by die artikel van Jopie en sy vrou. Stuur adres as geintresseerd. Groete, Edna | |
Linked to | Josef (Jopie) GREEFF |