Welcome to Our Family Site
Welcome to Our Family Site
Title | Janet Melville, email, 12 May 2009 | |
Short Title | Janet Melville, email, 12 May 2009 | |
Source ID | S548 | |
Text | From: Janet Melville [mailto:jmelville@xsinet.co.za] Sent: 12 May 2009 17:58 To: Francois Greeff Subject: Greef o.a. Lodewicus Botha en Aletta Sophia Johanna Wilhelmina Greef 1. Abraham Lodewicus 25.11.1898 = 27.12.1898 in Bulawayo ------------- Ek wil jou 'n guns vra, is daar n manier wat jy by die London Missionary Society as so iets nog bestaan uitvind wat van hulle doop rekords geword het vir o.a. Philippolis in die Vrystaat. John Melvill was ook sendeling daar gewees in die 1830's. Ek soek die rekords lyk my die LDS het dit nog nie afgeneem nie ----------- Ek soek ook die rekords vir St. Helena vir n doop van St.Helena vir n Louis Philip Ryan gebore daar 27 Jan 1840 - die rekords lyk my is nie in Suid-Afrika sover ek kan uitvind, dit is in London. Maar ek weet nie presies waar nie. Elsa van Lingen nee Greeff is National Council of Province representative in Parlement dit is wat voorheen bekend was as die senaat. Sy is n baie baie bekwame mens en mense dink baie van haar en haar capabilities. Sy word hoog aangeslaan. Groete Janet | |
Linked to | Abraham Lodewicus BOTHA Aletta Sophia Johanna Wilhelmina GREEFF |