Welcome to Our Family Site
Welcome to Our Family Site
Title | Jean van Helsdingen, email, 6 May 2009 | |
Short Title | Jean van Helsdingen, email, 6 May 2009 | |
Source ID | S549 | |
Text | From: Nic van Helsdingen [mailto:grootbeer@gmail.com] Sent: 06 May 2009 04:35 To: Greeff@Greeff.info Subject: Greeff info Francois, Ek het gaan kyk, maar het nie veel op ons databasis oor Greeff nie, maar dit wat ek het, stuur ek met liefde....hoop dit is van nuut. - 1. Joachim /Greef/ (geen verdere inligting nie) x Adriana /Geritzdogter/ (geen inligting nie) op 17 May 1716, plek ?? (Other marriages - Adriana x Pieter Christiaen /de Jager/ * ??, + Abt 1715), geen kinders uit die 2 huwelike gemeld nie....kan ook nie sien waar hulle in ons databasis inpas nie. - 2. Elise Petro /Greeff/ *24 Apr 1945, x 1 Apr 1967, plek ??, aan Gert Thomas /Lindeque/ a1b2c8d3e5f10g3h2 *3 Jun 1944. Twee kinders uit die huwelik: (Petrus en Chris) 2.1. Petrus /Lindeque/ a1b2c8d3e5f10g3h2i1 *25 Mar 1970, x 8 Jun 1996, Penelope Kate /Woodyer/ * 7 Sep 1971 2.1.1. daughter - Kate Charlotte /Lindeque/ a1b2c8d3e5f10g3h2i1j1 * 9 Feb 2004 2.2. Chris /Lindeque/ a1b2c8d3e5f10g3h2i2 * 14 Oct 1974. Lindeque was deel van Nic se kwartierstaat.... Lekker 50ste verjaarsdag op die 19de, nogal 'n mylpaal.....(wens ek was weer 50.....gister my jongste seun se 26 verjaarsdag.) Elk geval, geniet die dag. Mooi bly en groete, Jean van Helsdingen. Newcastle, Natal | |
Linked to | Pieter Christiaen DE JAGER Adriana GERRITSDOCHTER Elise Petro GREEFF Joachim GREEFF Chris LINDEQUE Gert Thomas LINDEQUE Kate Charlotte LINDEQUE Penelope Kate WOODYER |