Welcome to Our Family Site
Welcome to Our Family Site
Title | Hannetjie Greeff, email, 1 July 2009 | |
Short Title | Hannetjie Greeff, email, 1 July 2009 | |
Source ID | S559 | |
Text | From: Conwen [mailto:conwen@isat.co.za] Sent: 12 January 2009 05:19 PM To: 'goodgreeff@greeff.info' Subject: familie soeke Hallo Francois Wil net weer vir jou die inligting stuur wat ek in Januarie vir jou gestuur het. Wag nog om te hoor of ons in die Greeff familie pas. Weet jy is baie besig. Klein herinering dat ons baie verlore voel sonder familie. Ek begin al dink dat iemand erens net die van uitgedink het en aangeneem het. Groete Hannetjie Die Greeff Familie se inligting wat ek het is soos volg: Ek het geen datums vir hulle nie: Oupa Ouma Izak Pieter Greeff Anna Maria Greeff(weet nie nooiensvan) Hulle kinders ken ons nie maar Koos se pa is een van hulle: Pa Ma Jacobus Ockert Jasper Greeff Emelia Johanna van der Hoff (01-08-1922) - (28-11-1969) (08-07-1924) - (18-12-1976) Hy het selfmoord gepleeg. Hartaanval Hulle het in Christiana gebly en is ook daar begrawe. Hulle is getroud op Christiana op 10 November 1948. Hulle kinders en nasate is soos volg: Kind: Eggenoot: Kinders: 1. Izak Pieter Greeff Santie van Wyk Santie Greeff (27-03-1950)-(04-07-1995) (04-01-1975) Sakkie is dood in 'n motor ongeluk Emelia Greeff (16-07-1976) Hulle is getroud op 1 Junie 1974 en later geskei maar ek het nie 'n datum nie. 2. Mary Elizabeth Greeff Callie van der Berg Geen kinders (26-08-1953) Sy bly tans in Potchefstroom en is getroud op 28 Januarie 1972. 3. Anna Maria Greeff (7-03-1956) - (06-01-1972) Sy is oorlede nadat 'n dronk persoon haar op die sypaadjie omgery het. 4. Pieter van Otterloo Greeff Sofia Dorethea Poolman Charl Greeff (18-05-1960) (02-12-1963) (19-07-1982) - (18-01-1986) Hy het verdrink Jacobus Greeff (12-06-1984) Chantelle Greeff (13-02-1991) Michelle Greeff (18-07-1995) Hulle is getroud op 30 April 1981. Hulle woon tans op Stilfontein. 5. Jacobus Ockert Jasper Greeff Johanna Catherina Lange Wendy Greeff (20-02-1964) (16-08-1968) (16-06-1987) Conrad Greeff (10-11-1989) Ons is getroud op1 Augustus 1985 in Klerksdorp en woon tans in Evander. Die foto's sal ek vannaand gaan neem en more vir jou email. Baie dankie vir jou hulp Groete Hannetjie Greeff | |
Linked to | Anna Maria GREEFF Chantelle GREEFF Charl GREEFF Conrad GREEFF Emelia GREEFF Izak Pieter GREEFF Izak Pieter (Sakkie) GREEFF Jacobus GREEFF Jacobus Ockert Jasper GREEFF Mary Elizabeth GREEFF Michelle GREEFF Pieter van Otterloo GREEFF Santie GREEFF Wendy GREEFF Johanna Catherina (Hannetjie) LANGE Sofia Dorethea POOLMAN Anna Maria SMIT Callie VAN DER BERG Emelia Johanna VAN DER HOFF Santie VAN WYK Family: Jacobus Ockert Jasper GREEFF / Emelia Johanna VAN DER HOFF Family: Izak Pieter (Sakkie) GREEFF / Santie VAN WYK Family: Callie VAN DER BERG / Mary Elizabeth GREEFF Family: Pieter van Otterloo GREEFF / Sofia Dorethea POOLMAN Family: Jacobus Ockert Jasper GREEFF / Johanna Catherina (Hannetjie) LANGE |