Welcome to Our Family Site
Welcome to Our Family Site
Title | Marlene Hartmann, Email, 180709 | |
Short Title | Marlene Hartmann, Email, 180709 | |
Source ID | S567 | |
Text | Hallo F Marlene Hartmann, was getroud met Cornelius Johannes (Cor) Greeff (17/06/54 - 06/02 97), van Namibie. 2 kinders, Mariechen Greeff 09/03/83 en Cornelius Johannes( Neill - (20/02/85 - 10/12/05). Cor se pa (Neill) en oupa (Cor) was ook CJ Greeff. Ek dink oupa het van Upington af na Nam toe verhuis, en was 'n polisieman. Kan verkeerd wees. Neill was 'n boer in Kamanjab distrik, Damaraland, Namibie. Plaas se naam was Sonnegroet. Is verkoop na sy dood 1/7/05. Is nou Kleine Lichtenstein. Neill was getroud met Monica Mentz, ook oorlede, datum ken ek nie. Hulle het 3 kinders gehad, Cor, Isak Jacobus en Caren Greeff. Isak is nog in Kamanjab en kan gekontak word op starlight@mtcmobile.com.na. By hom sal jy meer inligting kry. Verstaan nielekker (clueless met rekenaar) hoe om vorm in te vul nie. Gee dus net so bietjie agtergrond. Groete MarleneMarleneGreef@absamail.co.za __________________________ | |
Linked to | Cornelius Johannes GREEFF Cornelius Johannes (Neill) GREEFF Mariechen GREEFF |